Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

When you stand on the farm you will soon realize that it is surrounded by mountains ... and that is where you are heading ... up and down, up and down!

post-4352-0-83613900-1348467731_thumb.jpg

yup...baie klimme daar... ry elke naweek lourensford,

paaie is almal geskraap en da was baie modder saterdag

dit hang af of mens links om of regs om gaan na die nek toe. links om is moeiliker...

Edited by CatGirl
  • Replies 112
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

I am planning to do the 38km ride but will only register on Sunday morning - whats a good time to get there to have ample time to register ?

jy kan gan inskryf by Cycle Addiction die dag voor die tyd waar en waneer die res van ons race numbers optel....ek dink... check maar na die schedule

Posted

jy kan gan inskryf by Cycle Addiction die dag voor die tyd waar en waneer die res van ons race numbers optel....ek dink... check maar na die schedule

Ek wil ook die Sondagoggend inskryf vir die 38km. Ek wil nou nie Saterdag net daarvoor Somerset-Wes toe ry nie.

Op die website se hulle jy kan van 6:30am af registreer, so ek neem aan jy kan van daai tyd af inskryf ook?

Ek het dit ook so. Gaan ook die 38km doen. Fiks genoeg vir die 57km maar Lourensford is tough en eks nie lus om te suffer nie :whistling:

Posted

Ek het dit ook so. Gaan ook die 38km doen. Fiks genoeg vir die 57km maar Lourensford is tough en eks nie lus om te suffer nie :whistling:

Ons is op dieselfde blaadjie :thumbup:

Posted

Ek wil ook die Sondagoggend inskryf vir die 38km. Ek wil nou nie Saterdag net daarvoor Somerset-Wes toe ry nie.

Op die website se hulle jy kan van 6:30am af registreer, so ek neem aan jy kan van daai tyd af inskryf ook?

ojaa ook weer waar, ja mens kan op die dag voor die event inskryf...kom maar vroeg..traffic is gewoonlik backed up tot by die hoofstraat... ek ry sommer af met die fiets so ek het nie verkeer probleme LOL

Cool, sal dit in gedagte hou. Dankie!

Posted

ek gaan ook eers kyk wat die weer maak, nie lus vir a modderbad nie. laas met bastille dag in die modder gejaag en opge-eindig in nuwe ketting,cluster en brake pads. duurste race nog :eek: . cat, raak dit erg modderig daar na die reens? hoe vinning dreineer die paadjies?

Posted

Gee julle om as ons Ingelse mense van Pretoria met julle Kaapenaars kom saamry? :-)

Dis seker die meeste Afrikaans wat ek al op een thread gesien hey!

Maar natuurlik! Jy weet seker almal in die Kaap is vriendelik? :clap:

Posted

My son wants to ride the 27 but the age limit is 12, he has just turned 9 and is bummed :cursing:

Thats wierd last year a 6 year old;did the 26km and finished there was a massive announcement about the kid, he was incredible.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout