Jump to content

Recommended Posts

Posted

eish..ek neem aan dit was nie dieselfde roete as laas jaar nie? of is die molehill daai laaste stretch na die finish toe? kannie onthou van laasjaar nie :)

 

Nee dit was nie, molehill was die bliksem in die middel. Ekt a max grade van 28% gemeet op my Garmin maar die avg vir molehill was so +- 20 - 23% wat donners styl is + klipperig ook.

  • Replies 71
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Nee dit was nie, molehill was die bliksem in die middel. Ekt a max grade van 28% gemeet op my Garmin maar die avg vir molehill was so +- 20 - 23% wat donners styl is + klipperig ook.

 

 

faarkse sakses...het jy vir my daai profile asb? ek het nie die jaar gery nie, het 'n trail run aangehad..ma sal volgende jaar wee ry..

Posted

I had serious (multiple) puncture problems in the first half, and ended up doing most of the race dead last, and completely alone. Must say I felt quite sorry for myself going up the 'molehill', with no company except the bicycle tread marks in the sand to show that I was still on the right route!

 

Ek het gehoor iemand sê hulle GPS het op 'n stadium 31% gewys. Ek gaan hom weer en weer ry tot ek nie meer hoef te stap nie.

 

+1 !

Posted

faarkse sakses...het jy vir my daai profile asb? ek het nie die jaar gery nie, het 'n trail run aangehad..ma sal volgende jaar wee ry..

pm my jou email, sal die profile stuur, die garmin connect online wys nie gradient nie

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout