Jump to content

Beitbridge to Cape Town Charity Ride


Cheetah

Recommended Posts

  • Replies 40
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

 

Dit gaan baie goed met die groep fietsryers wat die toer doen. Almal is nog op hul fietse en het alreeds 1150 km gery. Oornag vandag op Hopetown. More ry ons van hier na Britstown

 

Cool banannas! Se vir Alida - Stieler se howsit en sterkte!

 

Link to comment
Share on other sites

Vandag was weereens 'n belewenis. Moes 'n sterk wind trotseer maar ons is veilig in Britstown. Vertrek more na Victoria-Wes.

 

Alida het vandag in 'n pendoring getrap tydens ons middag ete stop en die het regdeur haar toon gesteek. Vat haar more eers dokter toe voordat sy verder kan ry.

 

Enige iemand kan saam met ons kom ry op die roete soos ons deur julle dorpe gaan. Baie welkom.
Link to comment
Share on other sites

Hey cheeta het jy miskien julle roete wat julle ry en op watter dae gaan julle waar wees ???

Julle kom seker nie Saldanha om nie CryCry lekkerste plek op die weskus Big%20smileBig%20smileBig%20smile

 

Link to comment
Share on other sites

From WWW.Kremetartcyling.co.za

 


Feb 26th, 2008 (Tue)   -   Feb 26th, 2008 (Tue)

08:00 AM - 04:00 PM

Kimberley - Hopetown (120km)
Day 11 - 120km

more info
 

Feb 27th, 2008 (Wed)   -   Feb 27th, 2008 (Wed)

08:00 AM - 04:30 PM

Hopetown - Britstown (120km)
Day 12 - 120km

more info
 

Feb 28th, 2008 (Thu)   -   Feb 28th, 2008 (Thu)

08:00 AM - 04:00 PM

Britstown - Victoria West (115km)
Day 13- 115km

more info
 

Feb 29th, 2008 (Fri)   -   Feb 29th, 2008 (Fri)

08:00 AM - 05:30 PM

Victoria West - Beaufort West (140km)
Day 14 - 140km

more info

 



Mar 1st, 2008 (Sat)   -   Mar 1st, 2008 (Sat)

02:00 PM - 06:00 PM

Beaufort West - Leeu Gamka (75km)
Day 15 - 75km

more info
 

Mar 2nd, 2008 (Sun)   -   Mar 2nd, 2008 (Sun)

08:00 AM - 04:00 PM

Leeu Gamka - Lainsburg (120km)
Day 16 - 120km

more info
 

Mar 3rd, 2008 (Mon)   -   Mar 3rd, 2008 (Mon)

10:00 AM - 05:00 PM

Lainsburg - Touws Rivier (80km)
Day 17 - 80km

more info
 

Mar 4th, 2008 (Tue)   -   Mar 4th, 2008 (Tue)

08:00 AM - 04:00 PM

Touws Rivier - Worcester (80km)
Day 18 - 80km

more info
 

Mar 5th, 2008 (Wed)   -   Mar 5th, 2008 (Wed)

08:00 AM - 01:00 AM

Worcester - Paarl (58km)
Day 19 - 58km

more info
 

Mar 6th, 2008 (Thu)   -   Mar 6th, 2008 (Thu)

08:00 AM - 12:00 AM

Paarl - Cape Town (40km)
Day 20 - 40km

more info
 

Mar 9th, 2008 (Sun)   -   Mar 9th, 2008 (Sun)

06:00 PM - 05:00 AM

Cape Town (109km) Cape Argus Cycle Tour
Day 21- 109km

more info
 

 
Link to comment
Share on other sites

Ons het vandag baie lekker gery. Dit was weer baie warm gewees, more ry ons van Victoria Wes na Beaufort Wes

Link to comment
Share on other sites

Vanoggend het die groep vroeg opgestaan en is deur die tv span van Kwela begroet. Vanaf 05H00 is die fietsryers afgeneem en met onderhoude gepepper. Dit alles terwyl daar vanaf Leeu-Gamka na Laingsburg gery is. Die program word Woensdag aand tussen 08H00 en 09H00 op Kwela gewys. More pak ons die tog aan vanaf Laingsburg na Touwsrivier.

Link to comment
Share on other sites

Ons het dit gedoen. Was gisteroggend om 10H30 by die Burgermeester se kantoor in Kaapstad. Die toer was 'n belewenis en iets defnitief die moeite werd. Dankie vir al die ondersteuning van almal af en veral ons eie klub se lede.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout