Jump to content

Cherise ry vir MTN... dws sy ry 'n Raleigh!!!?????


Recommended Posts

Posted
The ladies will definately not be racing with Ultegra wheels.  As far as i know they're waiting for Dura Ace stock to arive in Feb!

 

So what wheels will they use for the H2H, Worldsview, Kormorant, Ride4Sight, Carnival City?
  • Replies 41
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
The ladies will definately not be racing with Ultegra wheels.  As far as i know they're waiting for Dura Ace stock to arive in Feb!

 

So what wheels will they use for the H2H' date=' Worldsview, Kormorant, Ride4Sight, Carnival City?
[/quote']

 

Round one's............... I hope!!!!!!
Posted

Wes Kaap sien ek....... yip ekke kom soheentoe in Maart vir daai ARGUS resies wat julle daar het...... ek sal jou dan eenkant neem en wys hoe 'n OOM regtig lyk voordat ek jou vol knoppe slaat!!!!!!!

Posted

Spacecontrol calling Flash Gordon........ agge ei mien John Boredom ..... John Boredom pleeze!!!!!!!! Pleezze eksplein toe de smallish built bikeing peeples why 500grams in a buycycle makes it more dieefekult!!!!!!!! Thenx!!!!!!

 

Oom moet bietjie kyk....daai is baie jibbberish....

Ek vermoed oom se borste l? weer op die keybord.....dit gebeur.  Big%20smile

 

OK...ek loop nou eers.

 

Daai borste op die keybord....kyk vir my....dis n lelike ding!!!

Ek weet nie of ek moet lag of huil oor daai een nie,die ding steek nou vas jy weet!!
Posted
Wes Kaap sien ek....... yip ekke kom soheentoe in Maart vir daai ARGUS resies wat julle daar het...... ek sal jou dan eenkant neem en wys hoe 'n OOM regtig lyk voordat ek jou vol knoppe slaat!!!!!!!

 

Moet net nie lag as die Oom hom vir jou wys nie......Wink

 
Posted

 

The ladies will definately not be racing with Ultegra wheels.  As far as i know they're waiting for Dura Ace stock to arive in Feb!

 

So what wheels will they use for the H2H' date=' Worldsview, Kormorant, Ride4Sight, Carnival City?
[/quote']

 

Round one's............... I hope!!!!!!

 

You'd hope so, but with Sh!tmano you never know what you gonna get...

 

Posted

Ek vermoed oom se borste l? weer op die keybord.....dit gebeur.  Big%20smile

 

 

Nou daar is n visual wat ek nie nodig gehad het nie......Dead Al wat kort in die prentjie is die feit dat hy seker net sy speedo swem pant aanhet (moenie die truitjie vergeet wat mamma natuur vir hom gegee het so 15 jaar terug nieLOL)

 

 
Posted

Spidy maar almal wat normale mense is het tieties. Dit is hoe jy geskape is...... selfs die mees anoreksiese fietsryer sal tieties he..... kyk mooi jy het en moenie skaam wees daaroor nie. Normale mense is ook nie veronderstel om haarloos te wees nie. Daai naamlose outjie in julle bende voel so sad daaroor dat hy dit 'n " truitjie" noem, ....... ag siestog die arme mensie. Het jy ander naampies ook vir dingetjies waaroor jy skaam is outjie???????

Posted

Big H, groot verskil tussen tieties (die res van ons) en kanne (in jou geval). In meeste gevalle is daar n groot following distance tussen said tieties en keyboard. Maak vir n veilige werksomgewing. In jou geval het jy sopas in iemand vas-ge-reverse. Sies man

 

En die truitjie.... dis dalk meer van n jassie daar by ou. Jy moet vir mamma vra om n paar knope vas te werk, dalk n kabeltjie vleg?

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout