Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 81
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Welcome to the new CSA board. Not what one expected but you have to give them the opportunity to prove themselves.

 

Two positions I am a bit weary about.Both existing members who in my opinion did not fulfill their mandates in the past. Time will tell if they are ready to change.

 

Mnr COO make sure your mandates are clear and do not allow bully tactics to be used.

 

Popeye was your license money on the audited list?

 

 

 

 

Posted

Mallo, jy sal nie glo. Ek het 2 dae terug (dink dit was Maandag oggend) vir CSA amptelik 'n mail op hulle website geskryf dat ek my 2008 licence ge-refund wil he.

 

 

 

Maandag middag bel my Klub my, my lisensie is na hulle gepos en ek kan dit kom afhaal.

 

 

 

Nou wat ek nie verstaan, hoekom is dit nie na my huis adres gepos, ek moet nou iewers ry om dit te gaan haal.

 

 

 

Ja, daar is 'n storie dat my aansoek vorm per ongeluk in 'n asdrom beland het.

 

 

 

Maar nou ja, ek het geen nut meer vir die lisensie.

 

 

 

Laat jou wonder.

 

 

 

Nee, ek glo nie my lisensie geld is gevind, ek dink dit sit nog onder die "un-reconciled" items. Maar ek dink Tannie Sylvia is besig met daai reconcilliations.

Posted

En julle moet so van 19hoo uur vanaand op die Hub ingeteken wees.

 

 

 

Ek hoor daar van Hansie Volstruis dat daar 'n redelikke en getroue weergawe van gebeure gegee gaan word toe die stryd op sy felste was in PE.

 

 

 

Blykbaar toe almal met gum boots ge-issue was om te keer dat hulle nie gly in die plasse bloed op die teel vloere.

 

 

 

So, bly in geskakel.

 

 

 

smiley2.gif

Guest Big H
Posted

Laat ek sommer hier op die Hub vir Andre Engelbrecht gelukwens met sy nuwe en belangrike posisie. Andre is 'n passievolle fietsryer wat al lank betrokke is by die bestuur van fietsryaangeleenthede ......... dan die belangrikste..... Andre is ook 'n Hubber!!!!!!!!! Geluk ou pel!!!!!!!

Posted

.............


Maandag middag bel my Klub my' date=' my lisensie is na hulle gepos en ek kan dit kom afhaal.

..........[/quote']

 

Popeye, BMC fan het ook sy liksens net in tyd gekry vir die Mykonos ride (die LAASTE een van die somer liga) en die officials wou nie sy nuwe kredietkaar licesne aanvaar nie.  Can you believe it?!  Hulle het nie geweet wat dit is nie en na dit tussen hulle rondgepass is het hulle hom uiteindelik toegelaat om te begin.  Sirkus s? ek jou!
Posted

Im not good with sensitive info, will get legal council before posting details. People previously on commissions, not there anymore.Bart Harmse, Hendrik Wagenaar, Gail Heuvel, Hein Kroff, Kulsen.

Replaced by Ryder(Road), Abdul, Street, Bence(all track). Couldnt get Breeze or Goetham in on T&d or myself as selector road.

The night before congress I "chaired" a VERY HEATED meeting with Whittaker and Bellairs that caused the resignation. PPA and WP screwed Lawrence completely. Im sorry for Lawrence, but believe we're entering a GREAT era in cycling. Till the gentleman didnt want to stand against LW. Plan C , if LW didnt step down was for PPA/WP to nominate me as president. Then PE wouldve been a very interesting campsite today. Imagine!
Posted

Groot Lem, since you're such an influentual member of the cycling fraternity, do you think you can arrange a "Style Commission", I am willing to provide my services 'pro bono'... Big%20smile That funky green kit SA cyclists use just isn't gong to fly... The first part of being a winner is looking like one! 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout