Jump to content

Recommended Posts

Posted

Willehond:

 

 

 

Hierdie posisies moet nominations kry: Kyk die laaste een, maybe is daai 'n (hopelik ppa funride side) verwikkeling.

 

 

 

v     President

 

v     Vice President

 

v     Director Road plus three (3) Commissioners

 

v     Director Track plus three (3) Commissioners

 

v     Director Development & Transformation plus   three (3) Commissioners

 

v     Director Recreational plus three (3) Commissioners.

 

popeye2008-02-07 00:36:27

  • Replies 81
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

hey Voetsek wat se jy vanoggend ??? praat met ons het jy weer viseoene gehad gisteraand of het jy ek daai hansie weer gaan suip ??

 

jy weet mos jy mag nie suip en vlieg nie ek gaan laat jou baas jou hok toe stuur ek dink Hansie is BAD influence .

 

as jy nie praat nie is dit hok toe met jou Angry

 

Posted

hel man waar kry hy die geld vir n selfoon ?? hy dip sy hande seker weer in die lisence geld LOL

 

ek hoop net daai tannie wat hy mee pose op blad 3 in mooi geklee met so skimpy deurtrekkertjie Wink

 

Posted

Ek verstaan dat hulle hom 'n pos aangebied het. Blykbaar 'n "comminications chief in charge" om die Hubbers se klagtes te ondersoek, en 'n call te maak of dit net strontpraat of merit in het

 

 

 

Hy onderhandel nog blykbaar oor die dress code en genoegsame Televisie en Carte Blance tyd.

 

 

 

Hy's nogal hard gebak. Ek dink hy soek ook nog 'n CSA unlimited Credit Card, krokkodil vel skoene.

 

 

 

As ek CSA is, stuur ek hom in se merdes in, maar Voetsek is mos glad met die bek, so ek dink hy gaan daai job nog land voor die April kongres.

 

 

 

popeye2008-02-07 02:14:38

Posted

Kyk ek dink hy behoort die pyp te kan rook die voel is nie op sy bek geval nie maar ek dink nou net aan die dress code issue .

 

n' lekker volstruis leer baaitjie sal die ding doen .

 

hansie sal mooi in sy spore moet trap . Nou nou is hy op voetsek se rug so hy beter maar vertel wat aan die gang is hy het mos die inside info Wink

 

Posted

En dan kort daar ook keurders. Nou ek hoor maar julle Hubbers weet hoe en wie om te kies.

 

Is daar van julle wat wel 'n konstruktiewe bydrae kan maak t.o.v. hierdie moeilikke poste.

 

In addition:          Selectors Vacancies:<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

          1.          Women:       Only Alex Cooper at present.

                      Two (2) Selectors to be elected.

 

          2.          Veteran Selector: Only Andrew McLean at                         present.

                       Two (2) Selectors to be elected.

 

          3.          Women?s Commission:

                       One vacancy with the resignation of Erica Green.

voetsek2008-02-08 00:47:16
  • 2 months later...
Posted

Popeye if the following is not elected based on DEMOCRATIC nominations then the "Boere mafia" really exists.Mugabe se voet.

 

 

 

Pres: Lawrence

 

Vice Pres:Greg Till

 

Road: Doug

 

Trans/Dev: Breeze/Ian G(Groot Lem se right hand man)

 

Head Selectors: Groot Lem

 

Finance: Mark Bradley

 

 

 

 

Guest Big H
Posted

big.mama gaan jy daar wees. Indien wel ek gee jou my stem hier uit Angola uit!!!!!!!!!

Posted

It is really sad to see that with this congress about to take place in two days time that nobody has asked the question or suggested? ' What about electing or putting in place a 'Safety Officer' to look out for us cyclists. It seems we only cry 'foul' when someone close to us or we are acquainted with 'Dies'.

 

The most important position to fill/create!! (IMHO)!!!!
Posted

Voel jy ook al soos 'n second hand car dealer met al die wheeling and dealing.

 

 

 

Ek hoor so tussen die lyne, dit gaan woes soos deals daar gemaak word.

 

 

 

 

 

Waarom will TILL nie staan vir President ?.

 

 

 

(of moet ek alweer raai?)

 

 

 

 

Posted

Is Groot Lem al in PE?

 

 

 

Met watter ambulans is hy af gevat, hoop hy kan al praat want ons soek nie net 'n "ge-ja en ge-amen" van sy kant.

 

 

 

Stuur groete vir hom en se hom ons Hubber vertrou hy sal sorg dat die regre President verkies word.

 

 

 

.

Posted
Is Groot Lem al in PE?

Met watter ambulans is hy af gevat' date=' hoop hy kan al praat want ons soek nie net 'n "ge-ja en ge-amen" van sy kant.

Stuur groete vir hom en se hom ons Hubber vertrou hy sal sorg dat die regre President verkies word.

.[/quote']

 

Ai Pops, ek's bly jy kan nog grappies maak.....my freakin senuwees is gedaan oor wat vandag daar gaan transpireErmm

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout