Jump to content

[Event] Orbit Tour De Worcester


Recommended Posts

  • Replies 52
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Gravel was interesting. Being a noob, pelatons was a rush. Stuck with a big group for 80 percent of the race. Great training ride

 

Sent via Tapatalk on Xperia T

 

 

Posted (edited)

Ek dink nie ek het al so hard gery soos vandag nie. My eerste keer in die A groep. Vanaand slaap ek soos n klip.

 

Well done Nico! Ek is seker die A bunch het 'n riller pace nou dat daar nie 'n league afdeling is nie. As jy vlg keer wil chill moet jy daar in ons bunch kom hang. Pace is aansienlik stadiger

Edited by Jaco-fiets
Posted

Very nice race.

 

The profile made those hills look so much worse haha.

 

The A bunch pace was super intense! Punctured on the railway @ 60km :(

 

Had a very nice time, good opener to the season!

Posted

Well done Nico! Ek is seker die A bunch het 'n riller pace nou dat daar nie 'n league afdeling is nie. As jy vlg keer wil chill moet jy daar in ons bunch kom hang. Pace is aansienlik stadiger

Ek het gedink om die One Tonner in n laer groep te ry. Ek dink nie ek sal 163km teen daardie pace kan hou nie. Gaan jy dit ry?
Posted

Ek het gedink om die One Tonner in n laer groep te ry. Ek dink nie ek sal 163km teen daardie pace kan hou nie. Gaan jy dit ry?

 

Yip! Reeds ingeskryf. Neem aan ons ry in ons PPA groepe?

 

Ek is laaste week in September land uit met werk so ek probeer paar races doen voor dan. Ongelukkig lyk vlg nwk se weer sleg en ek vlieg die nwk daarop. Hopelik is daar 'n race 5 Oct wat ek kan doen en dan die 7 weekspoort nwk voor one tonner. Ek probeer hard om 4 keer 'n week op fiets te kom maar dit neuk maar. Ek vertrou maar op die races om my fiks te maak maar daar is bietjie min van hulle

Posted

Very nice race.

 

The profile made those hills look so much worse haha.

 

The A bunch pace was super intense! Punctured on the railway @ 60km :(

 

Had a very nice time, good opener to the season!

 

Awesome Worcester debut, r0adrunner!!!

Pity about the technical...

 

:clap: :clap: :clap:

Posted

im doing the one tonner, as a noob too. hopefully fitter by then.

 

All the best.

It'll take some good endurance training with this one.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout