Namib@RP Posted October 11, 2013 Posted October 11, 2013 Great looking bike! Ditch those bull horns! As the wheels get bigger those horns gets less cool Thanks for the advice , will take them off.
Namib@RP Posted October 11, 2013 Posted October 11, 2013 Gou so 6 uur op die Viper gespring en die stuk aan gedurf.Ek is nie n baie tegniese ryer nie,veral die stuk gesukkel met my HT scott.(4x4 roete wat baie klip en gate uit geskop is.)Die Viper was beslis n ander storie.Dit was maklik ,lekker inteen deel so lekker ek het weer op gegaan en weer af gery .Het dit so geniet ,julle sal nie glo nie.Ek het oor die eerste gedeelte maar groot oe gehad.50m verder, het ek gevoel hoe my self vertroue styg.Paar fotos geneem,nie baie groen by ons nie,maar wel baie mooi.Dis die enigste groen boom wat ek raak gery het ,wat ek die fiets kon teen laat staan om foto te neem http://i788.photobucket.com/albums/yy170/Namib2010/WP_20131011_001.jpghttp://i788.photobucket.com/albums/yy170/Namib2010/WP_20131011_003.jpghttp://i788.photobucket.com/albums/yy170/Namib2010/WP_20131011_005.jpg
Namib@RP Posted October 11, 2013 Posted October 11, 2013 Gaan gou more kyk of die man nog staanhttp://i788.photobucket.com/albums/yy170/Namib2010/Davidsons029.jpgso 54km se ry van ons af .Teen die Oranjerivier af n ent ,dan in die Swart-dood op.http://i788.photobucket.com/albums/yy170/Namib2010/Davidsons032.jpg
Iwan Kemp Posted October 11, 2013 Author Posted October 11, 2013 Great. Klink of die *Vipa* die ding doen vir jou. As ek mag vra hoe lank is jy, watse grootte raam het jy voor gegaan en wat is die lengte van jou stem? Lyk droog, maar bly maar mooi. Goed om te hoor van nog iemand wat baie gelukkig is met sy Vipa. Geniet dit!
Namib@RP Posted October 12, 2013 Posted October 12, 2013 More,The Crow Ek is 1.78(inseam = 84.5).Die raam is n M en die stem is n 90mm Momsen,eers n ritchy260 70mmstem op gehad. My Viper is oor die foon aan mekaar gegooi.Het voor heen n Scott 910 HT L raam gery en kon net nooit gemaklik ry nie.My fiets toe vir Mannie van Mannies Bike mecca gestuur. Hy het voor gestel dat hy my op n Med. Viper gaan sit en kyk hoe gaan dit.(volgens my lente het hy vir my n L raam uit gehou aan die begin)Moet se ek is aan genaam verbaas.Die fiets hanteer vir my better,ek ry net lekker.......
Iwan Kemp Posted October 12, 2013 Author Posted October 12, 2013 Moet se ek is aan genaam verbaas.Die fiets hanteer vir my better,ek ry net lekker.......Goed om te hoor. Vipa verbaas my ook. Defnitief meer capable as net "XC Race" of as wat mens sou dink van 80mm travel.
Namib@RP Posted October 12, 2013 Posted October 12, 2013 Middag The Crow Kom nou uit die veld uit,man dit was nou m%#@r lekker. Ons was n paar wat net so n draai gaan ry het. Ek en my friend Erik het later die pad verlaat en teen die rante waar daar net Gemsbok paaie (enkel spoor) is, en soms geen pad van n dag oud is nie gery.Die 2 goed wat my mond laat oop hang het was Schwalbe bande en dan die fiets .Die terrein wat ons ry het baie klip,skerp klipe.Die rante/berge as jou bande nie reg is sal jy beslis n proebleem op tel. Ek het gewag vir n band om sy gat te sien,maar geen proebleem.Ek en Erik ry Schwalbe Snake skins,ek die Nobby Nic(2.35 voor en 2.25 agter) en Erik voor die Hans Dampf 2.35 en agter Racing Ralph 2.25. Die fiets sal ek beslis dae op kan spandeer.Wat jy na die Vipa se kant wil gooi sal hy hanteer en selfs nog meer terug gee.Baie ,baie lekker fiets is n "Ou yster"Die 80mm travel ja nee kan nie glo nie ne. Crow seker nou al te laat ,maar ek het nie eens gevra of ek op jou post my review/ondervinding kan skry,ek gooi net.Verskoon tog asb. Sou die regte ding gewees het om darm eers te vra.Sorry. Mooiloop
Iwan Kemp Posted October 12, 2013 Author Posted October 12, 2013 Middag The Crow Kom nou uit die veld uit,man dit was nou m%#@r lekker. Ons was n paar wat net so n draai gaan ry het. Ek en my friend Erik het later die pad verlaat en teen die rante waar daar net Gemsbok paaie (enkel spoor) is, en soms geen pad van n dag oud is nie gery.Die 2 goed wat my mond laat oop hang het was Schwalbe bande en dan die fiets .Die terrein wat ons ry het baie klip,skerp klipe.Die rante/berge as jou bande nie reg is sal jy beslis n proebleem op tel. Ek het gewag vir n band om sy gat te sien,maar geen proebleem.Ek en Erik ry Schwalbe Snake skins,ek die Nobby Nic(2.35 voor en 2.25 agter) en Erik voor die Hans Dampf 2.35 en agter Racing Ralph 2.25. Die fiets sal ek beslis dae op kan spandeer.Wat jy na die Vipa se kant wil gooi sal hy hanteer en selfs nog meer terug gee.Baie ,baie lekker fiets is n "Ou yster"Die 80mm travel ja nee kan nie glo nie ne. Crow seker nou al te laat ,maar ek het nie eens gevra of ek op jou post my review/ondervinding kan skry,ek gooi net.Verskoon tog asb. Sou die regte ding gewees het om darm eers te vra.Sorry. MooiloopGooi mielies! Op die Vipa en die thread. Gee glad nie om nie. Om die waarheid te sê is dit lekker om van nog 'n Vipa eienaar te hoor. Dink dit sal nog belangstellendes help om te hoor wat meer as een ou se ervaring is. Snake skin is die beste roep. Was gedruk vir tyd om Vipa aan die rol te kry en het Rocket Ron sonder snake skin voor op gesit. Hyt my al 2 keer gedrop terwyl die Racing Ralph agter nog hou. Nou't ek Racing Ralph voor en agter tot Nobby Nic kom. Sal interessant wees om jou gedagtes te hoor rondom Vipa in vergelyking met die Scott wat jy gehad het. Dit is 'n bekende en respekteerde fiets en sal dien as goeie "reference".
Namib@RP Posted October 12, 2013 Posted October 12, 2013 The Crow Die dag toe my Scott by my is,was ek baie beindruk met wat voor my staan.Fiets was mooi,goeie komponente en n "carbon" raam.Wat ry betref nie sleg nie,plat lang stukke het sy geloop soos stroop.Die tegniese dele dis waar ek swaar gekry het.Nou of ek die fiets gaan skuld gee vir daai een, beslis nie.Wou oor gaan na n DS en het toe na die Scott spark raam gekyk,maar die prys (Winkel in Windhoek het my R350000 vir raam gevra) .Dink as dit nie vir dit was sou ek seker op n Scott gewees het. .Praat toe met Mannie oor ander rame en hy se vir my ek moet die Viper proebeer.En ek is baie bly dat ek na hom geluister het....Ek het die raam by hom gekoop en wat ek van die Scott kon oor sit is toe so gedoen.Dis vir my van dag een af n mooi raam,lyk baie sterk en voel sterk.Baie mooi af-gewerk ook,maar as jy kyk wie se naam op die raam staan spreek dit boek dele.Ry,ry die fiets baie lekker die 100+km sal ek met gemak aan vat.Die kort tegniese 40-75 met gemak.Rond gegooi kan jy maar die Viper rond gooi hy sal dit met 2hande vat. Gaan ek 15000-10000 meer vir n Scott Spark SS raam betaal ,nie n manier nie.Dink ek die Viper kan doen wat die Scott doen ,100%.Viper is n wolf in skaap klere :devil: :devil: .Van my friende ry die nuwe Meridas DS ek gaan hulle vat en dan weer laat weet.(Scott was n HT)Dink nogals daai 650b Viper in n man wat kan se hande ,sal die stront uit n tegniese roete ry. Mooiloop
Iwan Kemp Posted October 14, 2013 Author Posted October 14, 2013 Vipa will get it's next, and possibly last for a while, update today. It's very own 100mm Stealth Dropper. Chuffed to bits that the Vipa comes with Stealth routing.
Guest Latent Blue Posted October 14, 2013 Posted October 14, 2013 Good luck with that... jealousy makes me nasty
Iwan Kemp Posted October 14, 2013 Author Posted October 14, 2013 Kit Notes: Drivetrain: SRAM X0, 2x10All I can say is absolutely faultless. Since building the bike there has been no need for a tweak or adjustment anywhere. Shifting is smooth and precise. Running gripshifts (as usual) and I'm as much a fan today as I was the first time I tried it. Wheels: AM Classic 29er TubelessSo far so good. Too early to be able to comment on durability or reliability. (Unlike SRAM X0 that I've ridden on several bikes). What I can say is that they are light, nice and wide (for XC / Trail rims) and engagement is good. Not Industry Nine fast, but above average. Some nice touches in the looks department and I like the fact that they come tubeless ready including valves. They are adaptable to most axle "standards" with the swap of an axle. Tyres mount without hassle and seal with my Joe Blow Mountain floor pump. Have seen and ridden a few of these and there are no signs (so far) of the old soft rims. Tires: Schwalbe Rocket Ron Front, Racing Ralph RearDue to time constraints I fitted a non-snakeskin Rocket Ron in front and it has dropped me twice. Replaced (for now) with a Racing Ralph front as well. Not enough grip to push it on trails, but will do for now. Nobby Nic will replace the front tire. I think. Pedalling up Jonkershoek single track they rear does spin up a bit when putting the hammer down on rough(er) climbs. Have to keep the pedal stroke smooth and steady. Brakes: Elixer 5Pleasantly surprised . No hassles or noise so far. (I've even joined the AA!) They do what they are supposed to do. Running 160mm rotors, but the front will have to be upgraded to a 180mm. Especially with the arrival of my Stealth Dropper and 120mm SID. Fork: SID XX, 15mm Thru AxleStarted off with a 100mm SID XX. Great fork. Light, stiff (for what it is) with good control. Setting it up is easy and without drama. Have since replaced the 100mm with a 120mm thanks to the Vipa asking for more! Did my absolute best to one with 51mm off set rather than the standard 42 or 46 mm. Am glad I did as it keeps the 29er's handling in check. Going longer in front has slackened the bike out a bit, but much to my surprise has not spolied it's climbing manners. Even with a 50mm stem it still climbs with vigour. Shock: OE RockShox Monarch RT3LOVING IT! Not 100% bedded yet, but early signs are great. Once it's been bedded and working it's travel without fuzz, I'll know better how much is the shock (and fork) and how much is the bike contributing to it's excellent trail manners. Cockpit: Mixed BreedGlad I've gone with a 50mm stem. Bike rips trails like one with more travel. Stem and wide riser bars help. Stealth dropper will add oodles more fun to the equation.
ScottCM Posted October 14, 2013 Posted October 14, 2013 Vipa will get it's next, and possibly last for a while, update today. It's very own 100mm Stealth Dropper. Chuffed to bits that the Vipa comes with Stealth routing. Sorry for the uninformed question here, but hence the question (to learn more), What is this part, where does it go and what does it do?
Recommended Posts
Archived
This topic is now archived and is closed to further replies.