Jump to content

Bellville Velodrome


MTB_Roadie

Recommended Posts

Does anyone have any updates regarding the Bellville Velodrome?

 

I really want to get into track cycling but don't want to end up spending money if it is going to be demolished.

 

ccc2 or anyone who can comment?

Link to comment
Share on other sites

The last I heard was this (from Die Burger in early October):

 

 

KAAPSTAD. – Die Bellville-fietsrystadion se perseel mag onderverdeel word vir winkels, kantore, wooneenhede en ’n hotel.

 

Die burgemeesterskomitee van die Kaapse stadsraad het dié noodsaaklike stap vir ’n grootskaalse ontwikkeling goedgekeur. Die stadsraad sal waarskynlik op sy volgende vergadering, op 30 Oktober, die aansoek vir onderverdeling en hersonering goedkeur. As deel van die ooreenkoms met die ontwikkelaar, Devmark, moet die fietsrystadion en atletiekbaan steeds opgeknap word.

 

Volgens die jongste planne sal 49 250 m² vir winkels, 21 950 m² vir kantore, 245 wooneenhede, ’n hotel met 250 kamers, konferensiesentrum vir 500 afgevaardigdes, die fietsry- en atletiekbane ingesluit word.

 

Luidens ’n aanvullende verslag oor die onderverdeling van die perseel – wat verlede week by die burgemeesterskomitee ingedien is – is die planne om Uys Krigerylaan (voorheen Hendrik Verwoerdrylaan) te verleng al “van so lank gelede as 1979” te wagte.

 

Indien Uys Krigerylaan verleng word, sal dit die woonbuurt Hoheizen verdeel en minstens vyf huise sal platgestoot moet word.

 

“Die emosionele situasie van die betrokke inwoners word erken. Die stadsraad het egter ’n verantwoordelikheid ten opsigte van die gepaste vlakke van dienslewering vir die groter gebied,” lui die tegniese verslag.

Verder word genoem die stadsraad onderneem om met die huiseienaars te onderhandel om ’n “onderlinge ooreenkoms te bereik” wanneer die veranderde paaie later ontwerp word.

 

Die twee moontlike grootskaalse padwerkprojekte is eerstens om Uys Krigerylaan teen R72 miljoen te verleng. Dit sluit nie die koste in van die erwe in privaat besit en ander grond wat vir dié plan nodig is nie.

Die tweede moontlikheid is ’n wisselaar vanaf die N1 in die vorm van ’n halwe diamant teen ongeveer R350 miljoen. Die stadsraad en ontwikkelaar verkies dié N1-wisselaar, maar die provinsiale regering se vereistes maak dit onhaalbaar, luidens die stadsraad se tegniese verslag.

 

Daar word voorsien dat die fietsrystadion as deel van die Galleria-ontwikkeling teen altesaam R44,55 miljoen en die ander sportgeriewe teen R17,24 miljoen opgeknap word. Die stadsraad voorsien dat sowat 8 000 regstreekse werksgeleenthede en 17 000 onregstreekse werksgeleenthede aanstaande jaar geskep kan word. [/Quote]

Edited by Servetus
Link to comment
Share on other sites

I'm also interested. Going to get back into track after exams.

@MTB_Roadie we could get a team going. Just need someone else.

Link to comment
Share on other sites

Does anyone have any updates regarding the Bellville Velodrome?

 

I really want to get into track cycling but don't want to end up spending money if it is going to be demolished.

 

ccc2 or anyone who can comment?

 

Get yourself a bike, dont think it will ever come to a point were the track is demolished

Edited by raptor
Link to comment
Share on other sites

they say no news is good news - but it's hard to tell. i believe the minister of sport is taking up the fight on behalf of track cyclists. other than that no news

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout