Jump to content

Recommended Posts

Posted

Het julle geweet as jy off road gaan met 'n thule rak en hy breek verval sy waarborg? Ek het 'n ruk terug ingestap by Thule Centurion waar die ou met Thule se verkoopsmanne baklei het want sy fietsrak het op 'n grondpad gebreek, toe vertel hulle hom dat Thule nie dit sal regmaak nie want hulle produkte is nie gemaak vir off road nie... Hoe dink hulle gaan ek my bergfiets by die beginpunt kry?? Ek het self 'n Thule fietsrak en dit is baie lekker produkte, maak maar eers seker by jou naaste Thule winkel wanneer die waarborg geld en wat dit als cover.

Ge??

Posted

Mike at the woodmead Thule centre is super cool, we arrived late on a Friday just as they were closing, he still helped us and had everything installed within 15 mins...great service!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout