Jump to content

Te Laat?


Cois

Recommended Posts

Goeie dag vriende.

 

 

 

Ek het een vraag wat my tot vanoggend in die laat ure wakker gehou het.

 

 

 

Is dit te laat om vir die 94.7 te begin oefen.

 

 

 

Ek het hom in 2004 gedoen en sal graag weer vir Highveld my geldjies gee. Die laaste keer het ek hom in 4:54:36. Ek sal graag 'n sub 4 doen die keer.

Link to comment
Share on other sites

Cois, ek dink dis te laat nie.  Ek het met my eerste een (ou roete voor road closure), hierdie tyd van die jaar begin train.  My grootste disadvantage was dat ek nog gerook en gesuip het ook (ok, ek het ophou rook!!! smiley36.gif  My tyd was 3:45 en my laaste een (GEEN training) was 3:52.  Try dit man!

Link to comment
Share on other sites

Nee, die hele sept, okt, en nog 3 tot 94.7 gee 11 weke, die going rate vir training vir 'n spesifieke event is 12 weke. Ek sal in die geval 7 distansie opbou, 3 spoedwerk doen, en 1 taper.

Link to comment
Share on other sites

Nog nie te laat nie. My eerste het ek die Woensdag voor die race geoefen.

Met my P&P special mountain bike 5:10 gery.
Link to comment
Share on other sites

Okay. Nou net klaar ingeskryf. Sal julle daar sien.

 

 

 

PS. Wat het geword van die Retro Squad?

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout