Jump to content

Recommended Posts

Posted

My road bike has been stolen this Easter. Please keep a look out for a Large Black Giant TCR, Centaur group with Mavic Ksyrium wheels. Let me know if you spot  it.

 

Posted

Dis gesteel uit my garage terwyl ons weg was vir die naweek. Gelukkig het ek my MTB saam geneem. R14000 se parte ook gesteel - hopelik kan ek dit eis. Die bike was nie verseker - ouch!

Posted

Eina, nou vra mense hoekom is SA so lekker.

 

Ja, ons het 'n mooi land en en en maar die crime suig!

 

En ja, die res van die w?reld het ook crime, maar SA is kop en skouers bo die ontwikkelde lande!

 

Hoop jy kry jou fiets.

Posted
En ja' date=' die res van die w?reld het ook crime, maar SA is kop en skouers bo die ontwikkelde lande!
[/quote']

 

Ons moet die beste wees in iets. Sov?r is dit misdaad en die hoeveelheid Vigs gevalle. Niemand het die gowerment vertel dit is nie eintlik die wedrenne waarin a mens WIL wen nie.

 

 

 

 
Posted

Versekering betaal nie as nie gespesifiseer is nie. Fietse, selfone, kameras, etc moet gespesifiseer word selfs al is dit uit jou huis gesteel - ek het geweet die fiets werk so, maar nie die ander goete.

Posted

Versekering rook mens altyd...

 

Jy betaal hulle duisende rande en as iets gebeur is daar altyd 'n storie en op die ou end betaal jy net hulle salarisse en geen eis word aan jou betaal!

Posted
Versekering rook mens altyd...
Jy betaal hulle duisende rande en as iets gebeur is daar altyd 'n storie en op die ou end betaal jy net hulle salarisse en geen eis word aan jou betaal!

 

change makelaar....hy is veronderstel om vir jou te vertel dat fietse, selfone, laptops en kameras nie gedek is nie. Hy moet ook seker maak of die garage aan die huis gekoppel is ens. Dis hoekom hy betaal word. Ek dink nie dit is ooit santam, mf, zurich of wie ookal se skuld nie, maar die makelaar wat die reels verkeerd aan die polishouer oordra.

 

Assessors is natuurlik weer 'n ander storie.
Posted

 

Versekering rook mens altyd...

Jy betaal hulle duisende rande en as iets gebeur is daar altyd 'n storie en op die ou end betaal jy net hulle salarisse en geen eis word aan jou betaal!

 
Assessors is natuurlik weer 'n ander storie.

 

vertel.....

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout