Jump to content

Recommended Posts

Posted

Jammer vir die porno pose.

Nagevolge van rotsklim val saterdag. Het die crashpad gemis en bietjie sleg geland. Pols ontwrig en op 2 plekke gebreek. Ligament in voet vermoedelik geskeer, en 1 siek bloukol. 20080327_070309_n744011390_1045.jpg
Posted
Jammer vir die porno pose.

Nagevolge van rotsklim val saterdag. Het die crashpad gemis en bietjie sleg geland. Pols ontwrig en op 2 plekke gebreek. Ligament in voet vermoedelik geskeer' date=' en 1 siek bloukol. 20080327_070309_n744011390_1045.jpg
[/quote']

 

EINA DONNER!! Hoop jy genees gou.
Posted

Gou is blykbaar relatief, die pols doc se die skafoid(spelleing) kan tot nege maande vat,maar hy wil nie raai nie.die skafois is blykbaar verbrokkel. Ek weet vir 'n feit dis twee maande gibs na die operasie volgende week,so ek hoop vir drie maande tot ek weer fietsry. Les geleer:Wees meer versigtig.of so iets.

Posted
Gou is blykbaar relatief' date=' die pols doc se die skafoid(spelleing) kan tot nege maande vat,maar hy wil nie raai nie.die skafois is blykbaar verbrokkel. Ek weet vir 'n feit dis twee maande gibs na die operasie volgende week,so ek hoop vir drie maande tot ek weer fietsry. Les geleer:Wees meer versigtig.of so iets.[/quote']

 

Wow muddy p, dit lyk seer!

Slegte nuus is dat die scafoid nie sal herstel as hy verbrokkel is nie. Klaarblyklik iets te doen met die beperkte bloed toevoer na die beentjie toe... en dan verkalk hy. Toe Kawasaki (voor Shimano) nog my tattoos gesponsor het moes my scafoid uiteindelik na n mega-crash/ slow recovery verwyder word. Jy sal gou weet, want dit is n koue pyn binne-in jou gewrig... Good luck met die herstel, OD maar op kalsium-pille, elke bietjie help.Wink

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout