Jump to content

(Cyclist killed on Hornsnek today?) Framed as a question?


Transporter

Recommended Posts

  • Replies 82
  • Created
  • Last Reply
Posted

Ek was daar ek het gesien hoe trok oor ou se KOP ry die trok se trailer nie die PERD nie. VERSTAAN JY DIT BETEKEN WIND KON OU LAAT VAL HET VAN TROK OF PAD WAT SKUINS IS DIE FIETS IS NIE GETRAP DEUR TROK SE VOORWIELE.  EK het gesien hoe sy BREIN soos maalvleis op teerpad le..... gaan na HORNSNEK kyk hoe lyk pad kyk hoe skuins pad is die fiets het gegly dit op kamera. Die ou het ook gelyk of hy van werk af oppad huistoe was dit is baie erg sy kop was plat. DIE TROK HET SELFS GEHOOT. N FIETS HET NIE N LISENSIE VOLGENS DMY MAG N VOERTUIG NET OP N PAD RY AS HY LISENSIE HET (SYPAADJIE RY) NIE EK VOEL

JAMMER VIR DIE FIETSRYER SE FAMILIE HULLE GAAN HOM NIE KAN UITKEN..... 

 

yeah I think maybe you just acting like a dumb troll now and you can go back under your bridge- now you have made your sad little point :thumbdown: well done

Posted

ou het gery met fiets trok vat hom verby ou val voor trailer se wielle in. Trailer bo oor sy kop.

was nie SABRIX se trok. PROBLEEM 1) SPITS VERKEER. PROBLEEM 2) IS N ENKELBAAN SONDER SYPAADJIE. PROBLEEM 3) PAD WAS SKUINS TOE GLY MAN OP FIETS. PROBLEEM 4) FIETS HET NIE LISENSIE NIE WAT SOEK HY OP TEERPAD..... DIT IS DIE STORIE TROK WAS OPPAD OP NA HORNSNEK EN FIETS OOK.... VOLGENS MENSE OP TONEEL IS TROK ONSKULDIG EN DAAR IS OOK VIDEO OPNAME WAT DIT BEVESTIG.

 

EK WAS DAAR EK HET DIT GESIEN EK WENS ALMAL WAT FIETS RY KON DIT SIEN EN BESEF N FIETS BEHOORT NIE OP DIE TEERPAD NIE MAAR OP DIE SYPAADJIE....

Weet nie waar jy aan al jou "statements" kom nie. Soos ons almal weet is dit nie die publiek se besluit wie skuldig is of nie. So laat die gereg sy pad loop.

 

Nerens in ons grondwet staan daar dat enige fiets verplig is om lisensie geld of n lisensie nodig het nie. Baie van ons betaal helse bedrae belasting elke jaar. Net soos enige ander pad gebruiker. Ons het ook n reg tot die gebruik van paaie.

 

Jy se n fiets hoort op die sypaadjie. Nou waar de donner moes hy/sy ry as daar nie een was nie. Jy klink glad nie soos n persoon wat fiets ry nie so hoe kan jy bevestig fiets het gegly. N fiets gly nie net op n reguit pad nie. Jy weerspreek jouself binne minute van mekaar.

 

Jy se dit was die wind en dan was dit die pad. En dan het hy gegly. Sulke getuienis is maar lagwekkend

Posted

I'm sorry to say, but this dude is a Asshole. Do you want a fight or do you just get off provoking the cyclist on this forum.

Posted

wow the hub is full of moaning little boys todays who keep reporting people when they cant win an argument on wit and intelligence

 

obviously they all moved over here when they got kicked off News24

 

ssaaaaaaddddd  :whistling:

Posted

RIP feĺlow cyclist and strongs to the family.

Aan jakie1425,fietse het net soveel reg om op di pad te wees as ander voertuie.Ek kan nie veel komentaar lewer op jou post oor die ongeluk nie,dit klink vir my meer soos jou eensuidige opinie van die gebeure uit jou oogpunt.Al wat ek wel sal sê is dat fietsryers en ander voertuig bestuurders op die pad moet leer om MEKAAR te respekteer en elkeen sy plekkie op die pad en in die samelewing te gun.

 

Edit:Ek verstaan dat jy geskok sal wees AS jy n bystaander op die toneel was en jy het my meegevoel.

Posted

GAAN KYK DIE TONEEL DAN PRAAT ONS WEER AS JY DAAR WAS KAN JY PRAAT SO HOU JOU MOND. N VROU HET GEKOM EN DIE MAN MET KOMBERS TOE GEGOOI. 

 

SO 100 METER NA EERSTE AFDRAAI LINKS HET DIT GEBEUR.

 

DIT IS HARTSEER OM TE SIEN HOE N LEWE BEEINDIG WORD VERAL SO TRAAGIES DALK WAS MAN OPPAD HUISTOE NA SY VROU EN KINDERS ......

 

 

VIR DIE LAASTE KEER DIE PERD(DIT IS WAAR DRYWER SIT) HET NIE FIETS GETRAP NIE NOU HOE BELAND N OU TESSUN DIE TRAILER IN EK HET TROK GESIEN EK HET WEEFSELTUSSEN DIE TRAILER WIELE SE LOOPVLAK GESIEN..... 

 

 

 

GAAN NA TONEEL DAN KYK JY VAN TEERPAD NA GROND HOE LYK DIT AS DIE PAD OPSTANDAARD WAS WAS DAAR NIE NOU N HARTSEER FAMILIE NIE..... STAAN LANG N TEERPAD EN AS N TROK VERBY RY DAN VOEL JY DIE WIND WAT DIT MAAK.

 

DIT IS IETS WAT EK NOOIT SAL VERGEET NIE EN EK HET ALL BAIE GESIEN......

 

EK VAL NIEMAND AAN NIE EK SE NET EN AS EK REG IS WAS DAAR DIE JAAR OP DIESELFDE PAD OOK N FIETSRYER RAAK GERY.

 

 

EN DIT IS NIE WREED WAT EK GESE HET NIE BEL ASB VIR HENNOPS POLISIE STASIE EN VRA HULLE WAT HULLE SE VAN DAARDIE PAD EN DIE ONGELUK.

 

 

EN ASB GAAN NA DIE TONEEL DAN ANTWOORD JY MY VERDER.... 

Posted

Ek stem saam dat dit n gevaarlike pad is maar jy kon dit net meer sensetief gestel het. Ek is seker dit was erg maar dink net as die famielie van jou opmerkings lees wat se impak dit op hulle sal he. En ek stem saam met die ander mense ook dat ons almal meer respek vir mekaar moet wys en geduldig wees met mekaar op die pad en eientlik oorals

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout