BDF Posted May 23, 2016 Posted May 23, 2016 Hi Hubbers, I'm just throwing this out there into Hubberland in the hope that some Hubbers will support my friend Balie Swart raise some much needed money for the Herberg Kinderhuis in Robertson. He supports this childrens home and acts as its Ambassador. Below is his wording: Vanaf 26 Junie tot 03 Julie ry ek met my bergfiets vanaf Meerendal tot in Knysna om fondse in te samel vir Die Herberg Kinderhuis op Robertson waarvan ek ook Ambassadeur is. Dit is 695 km en beplan om elkedag oor die 100km te ry. Alles is grondpaaie vanaf Kaap tot by Knysna.(CA2CX) Graag wil ek julle vra om my te ondersteun deur R1 te borg vir elke km wat ek vir hierdie kinders gaan ry. Laat my weet sodat ek die bankbesonderhede van die Kinderhuis vir julle kan stuur. Baie dankie vir julle ongelooflike hulp om te help dat die son ook kan helder skyn oor ander se lewens!! Balie.Balie Swart: Hoop dit gaan uitstekend! Ons gaan Mei maand gebruik om gelde in te samel vir my MTB trip - 695 km van Meerendal tot Knysna(CA2CX) vir Die Herberg Kinderhuis op Robertson. Soos reeds aangedui is jy bereid om my per km te borg. Kan ek vra dat gelde inbetaal raak tydens Mei in die volgende rekening!Herberg Kinderhuis.ABSA, Robertson.Rek: 1200390004Tak: 334713Payment Ref: CA2CX/BalieSwart.Bewys van betaling: balies@vodamail.co.za. Waardeer opreg en dankie. Blessings, Balie. If you feel that you want to contribute to this great cause perhaps you could just add "BikeHubber" to the payment reference. I will be donating R1/km that he plans to do. Many thanks!!
BDF Posted May 30, 2016 Author Posted May 30, 2016 Just poking this topic to life. I really hoped we could make a difference to this cause!
Joeboy69 Posted May 30, 2016 Posted May 30, 2016 Herberg is a worthy cause. Even if you don't want to sponsor Bali you can make monthly donations to them or sponsor a specific child (choose gender and age if you wish for birthdays etc). You get a receipt so claim some back from SARS as well [emoji41]
BDF Posted May 31, 2016 Author Posted May 31, 2016 Herberg is a worthy cause. Even if you don't want to sponsor Bali you can make monthly donations to them or sponsor a specific child (choose gender and age if you wish for birthdays etc). You get a receipt so claim some back from SARS as well [emoji41]Thanks Joeboy69, Balie is passionate about this home, hence putting himself through a week of pain in aid of them. Check out their website at http://www.herberg.co.za/
BDF Posted May 31, 2016 Author Posted May 31, 2016 This is a good initiative - will make a donationGreat, thanks! I made my payment today.
BDF Posted June 21, 2016 Author Posted June 21, 2016 Hi Hubbers, Balie says that the closing date for any donations made to this is tomorrow (22 June). The ride starts on the 26th. If you want to make a donation to this very worthy cause, please bear this in mind!
BDF Posted June 28, 2016 Author Posted June 28, 2016 Thought I would give some update on Balie's ride:(Taken from some Whattapp updates he has been sending) Day 12016/06/24, 9:44:34 PM: Balie Swart: Nogmaals baie dankie vir julle ongelooflike ondersteuning. Bitter "humble". Alles is gepak en ons vertrek Sondag vanaf Meerendal na Knysna. Alles grondpad en MTB. Ek hou julle daagliks op hoogte en julle kan ons ook volg op www.ca2cx.co.za of op die faceboekblad ca2cx. Massive!! Sal julle laat weet Donderdag hoeveel geld hierdie projek vir Die Herberg Kinderhuis op Robertson ingebring het!! Blessings!!2016/06/24, 9:52:02 PM: Balie Swart: Bliksem...gedink julle gaan my jammer kry???????? Love you all. Hierdie is iets bitter naby my hart. Nogmaals dankie!! Weet ons is al oor die R70000!!2016/06/25, 4:03:13 PM: Balie Swart: Môreoggend se 1ste Stage!!2016/06/26, 4:04:01 PM: Balie Swart: Stage 1 klaar. 6 uur 10 min. Niela....ons is Beula op van Wellington se kan. Voel great maar gaan nou vir massage!! Hierdie is massive!! Bitter humble!! Love you all!!2016/06/26, 6:09:06 PM: Balie Swart: Het daar heel onder begin!! Dis bekende Beula bult!!
BDF Posted June 28, 2016 Author Posted June 28, 2016 Day 22016/06/26, 6:10:48 PM: Balie Swart: Môre se Stage 2!2016/06/27, 6:43:34 AM: Balie Swart: Die reën vanoggend manne!2016/06/27, 4:26:10 PM: Balie Swart: Het 15h30 klaar gemaak! Moer koud en heelpad reën. Gelukkig is my klere reg!!2016/06/27, 5:48:42 PM: Balie Swart: Vanmiddag gestop by Die Herberg Kinderhuis vir ete. Dit is waarna hierdie toer se fondse gaan. En daar huil ek snot en trane tussen die kindertjies!! Dankie julle vir hierdie spesiale dag in my lewe. Love you all!!
BDF Posted June 29, 2016 Author Posted June 29, 2016 Day 3:2016/06/27, 9:07:24 PM: Balie Swart: Moeilikste stage môre!! Dit gaan massive wees. Kyk die klim!! 2016/06/28, 5:34:49 PM: Balie Swart: Klaar met stage 3. 8uur 10min in saal. Almal veilig in Ladysmith. Massive dag gewees!! 2016/06/28, 10:10:55 PM: Balie Swart: Lekker klaar met massage!! Op en baie gelukkig met massive dag. Harde dag en was taamlik besig om almal bymekaar te hou! Hierdie race is bitter spesiaal!! Dankie aan almal. Love you all????????????
eddy Posted June 29, 2016 Posted June 29, 2016 Balie Swart: Vanmiddag gestop by Die Herberg Kinderhuis vir ete. Dit is waarna hierdie toer se fondse gaan. En daar huil ek snot en trane tussen die kindertjies!! Dankie julle vir hierdie spesiale dag in my lewe. Love you all!!CA2CX Herberg1.jpg I know you said that donations are closed, but this picture got me to make a donation this morning.
eddy Posted June 29, 2016 Posted June 29, 2016 Balie Swart: Vanmiddag gestop by Die Herberg Kinderhuis vir ete. Dit is waarna hierdie toer se fondse gaan. En daar huil ek snot en trane tussen die kindertjies!! Dankie julle vir hierdie spesiale dag in my lewe. Love you all!!CA2CX Herberg1.jpgCA2CX Herberg2.jpg I know you said that donations are closed, but these pictures got me to make a donation this morning.
Recommended Posts
Archived
This topic is now archived and is closed to further replies.