Jump to content

MTB Under 20k Help

Cu Draad

Recommended Posts

  • Replies 48
  • Created
  • Last Reply
Posted

Kontak Bike Addict in Malmesbury of gaan kyk op hul website.  Tel 022 4822 974

Ek het hulle gebel en hulle het niks silverback sola 1 nie :( kan ook nie vir my n prys gee nie!!

Posted

Silverback sola 1 is die beste koop. Die reba vurk maak dit die beste koop. En moenie dat enige iemand vir jou se deore brieke is swak nie. Myne is al 3 jaar oud en 32000 km later en nog nooit gebloei nie.

Waar kan ek gaan kyk na een? waar het jy joune gekoop en hoeveel jy betaal?

Posted

Waar kan ek gaan kyk na een? waar het jy joune gekoop en hoeveel jy betaal?

Ek het nie een nie, ek het wel n vida 1 gekoop 3 jaar terug. Silverback se fietse is uitstekend wn na verkope nog beter. Probeer geco cycles by cape gate. Fred sal jou dalk kan help.
Posted

Silverback sola 1 is die beste koop. Die reba vurk maak dit die beste koop. En moenie dat enige iemand vir jou se deore brieke is swak nie. Myne is al 3 jaar oud en 32000 km later en nog nooit gebloei nie.

Die Silverback het nie n Reba fork nie dit is n Recon Silver, en ek se ook nie die brieke is bad nie, net die SLX is bietjie beter. Net soos Shimano se Deore komponente nie bad is nie maar SLX wel n stappie beter en dan weer XT n stappie beter ens. Geen fiets oor R 12k het enige komponente op wat "sleg" is nie!

Something not righton the specs.... I think they've linked the specs to the Sola2.

http://www.silverbacklab.com/bike/mountain/sola-1/

One thing though, make sure the wheels are strong enough for your weight. They used to have the Crests on there, but I see they've changed to the Rapid. Not sure how strong those are, but the crests would have been way too soft for you.

Posted

Die Silverback het nie n Reba fork nie dit is n Recon Silver, en ek se ook nie die brieke is bad nie, net die SLX is bietjie beter. Net soos Shimano se Deore komponente nie bad is nie maar SLX wel n stappie beter en dan weer XT n stappie beter ens. Geen fiets oor R 12k het enige komponente op wat "sleg" is nie!

Ek het nie op die links gekyk wat die specs is nie, maar n sola 1 het n reba vurk met slx shifters en crank en deore remme.
Posted

Ek het nie op die links gekyk wat die specs is nie, maar n sola 1 het n reba vurk met slx shifters en crank en deore remme.

Probably the 2016 bike, because their website has the new model specced with a Recon Silver 29. It is strange that their 2017 bike would be lower specced than 2016 but could possibly be to keep the price down.

Posted

I did a comparison chart before I brought my bike earlier this month will find it and post here. One thing to bear in mind though is that I had to eliminate the Silverback by default because of sizing (the only make an XL where both merida and titan make XXL 23" bikes) and it is by far the best looking of the bunch!

Posted

Probably the 2016 bike, because their website has the new model specced with a Recon Silver 29. It is strange that their 2017 bike would be lower specced than 2016 but could possibly be to keep the price down.

As hulle dit doen, gaan 2017 se sola 1 baie swak verkoop. Dit was nog altyd sy selling point.
Posted

Ok, I see the 2017 range changed a lot. The new sola SL have a reba fork and now is 1x11 sram. The sola 1 now have a xt crank and shifters, but the fork was downgraded to a recon. None of the bikes have ztr wheels anymore.

Posted

Found it

Merida Big Nine XT edition Silverback Sola 1 Titan 29r Pro

Price R 18 999 R 20 000 R 18 999

Fork Rockshox 30 Rockshox recon silver 29 Rockshox recon silver 32

Groupset XT SLX/XT SLX/XT

Cranks XT XT XT

Front Derailleur XT SLX SLX

Rear Derailleur XT XT XT

Brakes Shimano M447 Shimano Deore M615 Shimano SLX

Rims Factory Merida Big Nine Comp CC Factory Sector Stans ZTR Rapid

Tyre Maxxis Icon Maxxis Crossmark (not UST) Titan tubeless ready

Hubs Shimano M4050 Shimano Deore M618 TRC factory

Weight 12.46kg 12.39kg 12.88kg

Posted

I weigh 124kg and have the Sola 1. Only had punctures and damaged my derrailieur when a branch got stuck into it. The Sola1 performs and handles wonderfully and I am so glad this was my option.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout