Jump to content

Recommended Posts

Posted

Yip, vir ons outjies wat nie sponers het nie moet ons ongelukkig "first and foremost" kyk na backup service..........

 

Dis waarom ek nog steeds dink die Merida 909 raam die beste waarde vir geld is...........daar is niks op die mark wat jy kan kry vir R7500 wat jou 'n leeftyd se gaurentee gee nie...op eerste eienaar......

 

Sure ek gaan die ding seker nie meer as 5 jaar ry nie maar dit tel baie punte om te weet die ouens het soveel vertroue in hulle produk
  • Replies 34
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

I know the guy personally that builds them,His Name is Tony,he is also the boss at Ducati Edenvale...

The prices are R8900 for the full carbon ones...

I spoke to him and he says if you come in and want one they will make one in your size and own specifications and any colour job you want it in.........Custom made.

He has not got a 59 in stock,but can make one in your design in 3weeks............

You can also say how you want the colours to blend in and all that,very impresive....

 

If you want i can try organise for you if you want,i know him very wellll....

 
Posted
Maybe I am missing something here but if they are being built locally why do they have the Bianchi name on them?

 

This sounds a bit "fishy" to me.
Posted

This guy Tony builds them himself,its not a Bianchi Frame but he has taken the specs and design from the Bianchi Lugged frames....The Carbon Ducati frames are all Lugged frames.....

The frame and fork weighing in at around 1200g..
Posted

Ok but then why does it say Bianchi on the frame and does Bianchi know that he is using their name? Not quite sure what the connection is here?

 

 
Posted

Jokerman, jy se jy gaan die raam nie vir 5 jaar gebruik nie.... hoekom, groei jy nog??????

Posted

Ha,ha,ha,ha........ek's mos 'n groeiend kindersBig%20smile

 

Jong ekke weet ook nie......want die fiets wat ek hier op het is niks soos wat die ou sin lyk nie blybaar. Hy se syne is beter en mooier.............

 

Die slang in die gras vir my egter is dar hy die bikes bou vir Ducati Edenvale........en nie "ingetaai" is met Bianci of Ducati soos op die website nie.......

 

Ek sal maar eers mooi seker maak voor ek "opt' om die roete te gaan
Posted

Ek het met die sussie gepraat.......

 

Die pryse is maar dieselfde as wat jy reeds gekry het....omdat dit nie deel is van Ducati nie maar wel Ducati Edenvale.......

 

Hier is sussie.....

 

 

http://bikepics.homedns.org/Shows%20and%20Other/2006_09_29%20Dieci%20Passi/IMG_5825.JPG

 

Hier is die bike wat sussie se kerel vir my gepic het....

http://bikepics.homedns.org/Shows%20and%20Other/2006_09_29%20Dieci%20Passi/IMG_5798.JPG
Posted

Yip, en die frame word "gecustom" bou vir jou i.e. presies volgens jou mates..............

 

En jy kan die kleure kies waarin die raam geverf moer word..........Tony het blybaar 'n paar voorbeelde by se winkel in Edenvale...

 

Soos die ouens vroeer gese het is die fiets nie 'n vol Cabon nie.....jou head, BB en saal angles is aliminium terwyl al die stays Carbon is
Posted

Lifetime op die raam en vurk........teen "manufacturing faults/defects" soos met alles ander rame...

Ek oorweeg nogals sterk om een te laat bou..........of andersins sal ek vir 'n Merida 909 Carbon Gaan....

 

Maar ek moet saam stem die bikes like freaking nice

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout