Spinnekop Posted October 9, 2006 Share Lifetime op die raam en vurk........teen "manufacturing faults/defects" soos met alles ander rame...Ek oorweeg nogals sterk om een te laat bou..........of andersins sal ek vir 'n Merida 909 Carbon Gaan.... Maar ek moet saam stem die bikes like freaking nice Moenie s? ek het jou nie gewaarsku nie....Jy gaan spyt wees....... Link to comment Share on other sites More sharing options...
Jokerman Posted October 9, 2006 Share Dudes, ek weet..........ek is net nie heeltemal oortuig dat die raam jou dieselfde gemak en hanterring gaan gee as 'n bekende maak raam nie.......... Ek is nie snaaks as ek se ek dink jy sal beter af wees as jy 'n Scott CR 1 koop of Raleigh wat at least a naam het in die industrie Nope, Jokerman is so ver maar nog baie pro Merida op die staduim...........Kan 'n XL frame kry vir R8800................daar is net nie iets anders wat hierby kom nie ????? Of weet julle dalk iets waarvan ek nie weet nie...........share asseblief ??? Thx julle Link to comment Share on other sites More sharing options...
Cois Posted October 9, 2006 Share Hulle kan my ma een van hulle gee. Sal nie nee s? vir een van daai nie Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now