Jump to content

Recommended Posts

Posted

I've seen how strong you are on the climbs, so go normal crank 12-25 Cassette, for other heavy guys that can't climb as well as you I'd say compact.

  • Replies 44
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

They use a 110 BCD bolting diameter instead off 130BCD for Shimano etc and 135BCD for campy.<?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

Posted

shaunh, isnt the dingis with teeth the blade ? and that hard straight part the crank ? and ummmmm .. well how do you know if the one on your second hand bike is a compact or not ?

 

Posted

1,2,3,4,5,6,7,................you count it!

 

Most times it will have a stamping on the chainring that will tell you how many 'tande' it has.
Posted

I've seen how strong you are on the climbs' date=' so go normal crank 12-25 Cassette, for other heavy guys that can't climb as well as you I'd say compact.

[/quote']

 

kan jy dink hoe gaan hy op die bulte vlieg as hy 'n paar kg ligter is? Die man is 'n dier!  Maar ek se nog steeds compact as hy nie league gaan ry nie.
Ek het NOG NOOIT uit gears vir spoed gehardloop nie. En ek het al BAIE my compact nodig gehad (double century).
Posted

Marius, SV?  is dit sub-vets?  indien ja, het ek nog 'n paar jaar om te gaan hoor.....

 

Ek sal graag meer pad races wil doen.... 

 

(hoor hoe praat ek wat nie eers weet hoe 'n padfiets voel nie!!)

 

Posted

As jy elites wil ry (waar jy vir die volgende 6 jaar moet ry) moet jy 'n D seeding by PPA he dink ek. Ek sal voorstel jy test drive 2 fietse teen helshoogte op. Een met compact en met normale cranks.

Posted
Felt is the choice. whether to get the F1' date=' F2, F3 or F4 depends on the budget[/quote']

 

I have the Felt Z80 and it was the only bike I could find at the time in my size, absolute pleasure! and definately entry level bike with Tiagra groupset, but man I love it!Clap 
Posted
Tans geen seeding nie.....

Het by argus in groep Y weggespring (weet dis nie seeding nie' date=' maar dis al indikasie wat ek vir jou het)
[/quote']

 

Behoort jy al aan PPA? Ek stel voor jy join asap. Dan kan jou Mtb races al begin tel vir jou seeding. Die meeste pret is om saam met die *** stadige roadie groepe te begin, ek het persoonlik ind ie Temp groupies weg gespring die eerste maand of twee en toe stadig maar seker op beweeg, dus die BESTE tyd in jou cycling carrier, so take your time!
Marius2008-06-11 07:52:28
Posted
Tans geen seeding nie.....

Het by argus in groep Y weggespring (weet dis nie seeding nie' date=' maar dis al indikasie wat ek vir jou het)
[/quote']

 

Behoort jy al aan PPA? Ek stel voor jy join asap. Dan kan jou Mtb races al begin tel vir jou seeding. Die meeste pret is om saam met die *** stadige roadie groepe te begin, ek het persoonlik ind ie Temp groupies weg gespring die eerste maand of twee en toe stadig maar seker op beweeg, dus die BESTE tyd in jou cycling carrier, so take your time!

 

ek stem saam! ek begin sommer ook weer van agter af net vir die fun!
Posted

DunMan also got the Z80, also love it.

 

How come you got Tiagra groupset, they came standard with Tiagra triple crank front, and Shimano105 rear.

If you got Tiagra both ends, someone ripped you off!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout