Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 43
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Could not post a photo of Tromps as he did not finish the ride.Confused

 

 

Ek het lanklaas so lekker gelag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!LOL

 

 

Sien jy nou jou Panzie! jy kon famous gewees het as jy nog net 1 bultjie gery het en dan gestop het vir koffie!! Nou blameer jy seker die reenConfused

 

 

 

As jy mooi vra mag ons dalk nog pics van jou post, maar dan is die naweek se koffie op jou!Wink
Posted
Could not post a photo of Tromps as he did not finish the ride.Confused

 

 

Ek het lanklaas so lekker gelag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!LOL

 

 

Sien jy nou jou Panzie! jy kon famous gewees het as jy nog net 1 bultjie gery het en dan gestop het vir koffie!! Nou blameer jy seker die reenConfused

 

 

 

As jy mooi vra mag ons dalk nog pics van jou post' date=' maar dan is die naweek se koffie op jou!Wink
[/quote']

 

Race ons die naweek in Wellington?
Posted
Ek sien julle neem nou net foto's aan die begin van die rideBig%20smile My informant het julle gesien Saterdag toe julle teruggekom het. Waar's daai foto'sBig%20smile

 

Sorry oom verkleurmannetjie. Niks geneem nie. Te veel mooi girls wat met BmcFan kom praat het en toe kan ek nie konsentreer nie.Big%20smile
Posted

ja eentyd

 

dit gebeur as jy 'n M&B local isWink

 

 

 

en hallooo oom fourcolourchappie!!!!  hoe lykit met helshoogte? wanneer kry jy weer paaaas????
Posted

Eentyd: Jislaaik ek voel nou sommer 50 jaar ouer as wat ek is. Ag nee man, watse oom is dit met jou. Ek en jy kon 'n tweeling gewees het. Big%20smile

Nee dis reg, ek verstaan die girls storie- mooi was nog nooit lelik nie.

BMC fan: Wat vang jy nou weer aan jongBig%20smile Ag nee wat, met my huidige trining program is Helshoogte sommer niks nie!! Ek was so lank laas op die bike dat ek haar weer sal moet inbreek- 2 weke bronchitis, twee rides en nou weer twee weke grieperig.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout