Jump to content

Eccentric BB on Tandem and external bearings

Recommended Posts

Posted

Hendrik, AFIK, the external BB will obscure the two holes drilled for the pin spanner, used to move the cam. It may even obscure the bolt used to tighten the cam. Have someone send you a scrap BB cup and make sure it doesnt affect the adjustability of your cam. A workaround I suppose, is to remove the BB each time you adjust your chain tension.

Posted
Hendrik' date=' AFIK, the external BB will obscure the two holes drilled for the pin spanner, used to move the cam. It may even obscure the bolt used to tighten the cam. Have someone send you a scrap BB cup and make sure it doesnt affect the adjustability of your cam. A workaround I suppose, is to remove the BB each time you adjust your chain tension.

[/quote']

Johan dankie vir die antwoord. Die Bushnell BB kan dalk die antwoord wees aangesien dit van 'n wig gebruik maak om die shell te split en dus vas te trek. Dit kan ook uiteindelike ovalization verhoed. Ek torque deesdae die grub nuts op my eccentric.

Die BB sal nie die stelgate verskuil nie. Sien foto hieronder.

Net 'n vraag, hoegaan ek die ketting spanning stel as ek die BB uithaal en ek gebruik die gewone eccentric?
Posted

Johan dankie vir die antwoord. Die Bushnell BB kan dalk die antwoord wees aangesien dit van 'n wig gebruik maak om die shell te split en dus vas te trek. Dit kan ook uiteindelike ovalization verhoed. Ek torque deesdae die grub nuts op my eccentric.

Die BB sal nie die stelgate verskuil nie. Sien foto hieronder.

Net 'n vraag' date=' hoegaan ek die ketting spanning stel as ek die BB uithaal en ek gebruik die gewone eccentric?
[/quote']

Hendrik, ek verstaan nie mooi jou vraag nie.

Jy het voorheen gepost:-  "A workaround I suppose, is to remove the BB each time you adjust your chain tension."

Soos ek die external bearing concept verstaan is daar 'n as aan die drive side crank gedeelte vas(die kant waar die spider) Hierdie as word aan beide kante deur die bearings ondersteun en die non drive side se crank klemp aan die as vas. As ek nou die crank en die bearing aan die non drive kant verwyder sal daardie kant mos unsupported wees of hoe????
Big H2008-11-03 13:42:02
Posted

Hendrik, ek sien wat jy bedoel. Jy's reg. Alhoewel, jy sou nog steeds die nok kan draai, die ketting 'n bietjie stywer span en dan die BB terugsit. Die spanning is most nie so groot in daai primere (of is dit nou sekondere?...die voorste een) ketting nie?

Maar soos KDee gese het, hy dink nie die groot BB sal die gaatjies toemaak nie.

Ek wonder net of jy tandem cranks kry in external BB tipes. Die BB is mos 118mm land waar gewones net 113 lank is.

Posted
Hendrik' date=' ek sien wat jy bedoel. Jy's reg. Alhoewel, jy sou nog steeds die nok kan draai, die ketting 'n bietjie stywer span en dan die BB terugsit. Die spanning is most nie so groot in daai primere (of is dit nou sekondere?...die voorste een) ketting nie?

Maar soos KDee gese het, hy dink nie die groot BB sal die gaatjies toemaak nie.

Ek wonder net of jy tandem cranks kry in external BB tipes. Die BB is mos 118mm land waar gewones net 113 lank is.

[/quote']

Thanx..... die BB wat tans in die tandem is wat nou vervang word is 113 mm maar ek moes 'n spacer insit om 'n beter chainline te kry. Die een wat nou op pad is vanaf Windhoek is 118mm. Ek dink die nuwe Raleigh MTB Tandem het Truvativ Firex???? MTB Cranksets op. Ek dink ook sterk daaraan om een van daai Bushnell Eccentrics te kry. Ek hou nogal van hulle konsep.
Posted
Truvativ en FSA maak ext bb tandem cranks.

Thanx Mud Dee, wat is die naam van beide cranksets, wat kos hulle en waar koop of bestel ek hulle.
Posted

Thanx..... die BB wat tans in die tandem is wat nou vervang word is 113 mm maar ek moes 'n spacer insit om 'n beter chainline te kry. Die een wat nou op pad is vanaf Windhoek is 118mm. Ek dink die nuwe Raleigh MTB Tandem het Truvativ Firex???? MTB Cranksets op. Ek dink ook sterk daaraan om een van daai Bushnell Eccentrics te kry. Ek hou nogal van hulle konsep.

Die nok wat jy gewys het met die wig wat dit laat uitsit lyk nogal na 'n goeie konsep. Is dit die Bushnell een?

Edit: 'Skuus, ek sien die foto wat jy gepos het dui aan dat dit die Bushnell een is.

Ek het nog nooit die ander tipe wat saam met 'n Cannondale tandem uitkom oopgemaak nie. Wat is daar binne? Ek weet hy word vasgehou met 'n lang boud met 'n baie klein koppie wat dikwels ge-graunch is vanwee verkeerde gereedskap, maar ek weet nie wat hom vasskop nie.

Johan Bornman2008-11-04 03:26:52
Posted

Thanx..... die BB wat tans in die tandem is wat nou vervang word is 113 mm maar ek moes 'n spacer insit om 'n beter chainline te kry. Die een wat nou op pad is vanaf Windhoek is 118mm. Ek dink die nuwe Raleigh MTB Tandem het Truvativ Firex???? MTB Cranksets op. Ek dink ook sterk daaraan om een van daai Bushnell Eccentrics te kry. Ek hou nogal van hulle konsep.

Die nok wat jy gewys het met die wig wat dit laat uitsit lyk nogal na 'n goeie konsep. Is dit die Bushnell een?

Ek het nog nooit die ander tipe wat saam met 'n Cannondale tandem uitkom oopgemaak nie. Wat is daar binne? Ek weet hy word vasgehou met 'n lang boud met 'n baie klein koppie wat dikwels ge-graunch is vanwee verkeerde gereedskap' date=' maar ek weet nie wat hom vasskop nie.

[/quote']

Ja dit is die plein aluminium Bushnell een daai. Hulle maak ook 'n mooi swart anodized ene wat seker $30 meer kos. Ek het nog nooit aan 'n Cannondale gevat nie..... ek is bang die goed besmet my en ek kry een of ander aansteeklike siekte!!!!!!!!
Posted
aaaah' date=' look here...I see a love story developing. Johan and the double standard dude. [/quote']

Aaah........ die tepelduitser is ook hier ........ ons kort nou net vir die Stxxxkkxkxxtjie dan is ons 'n foursome!!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout