Jump to content

How do I pack the Tandem for Nigeria


Recommended Posts

Posted

We will use a freight company to take our personal belongings to Nigeria by air cargo. I was thinking to pack the Tandem as following:-

 

Strip the handles, stems etc , tie the front handles to the top tube, puts spacers (or spreaders) into the front and rear dropouts, place a spacer in the disk callipers, secure the rear derraileur, remove all speedos etc.

Wrap the frame in bubble plastic and use a three ply plywood and sandwich the frame (a square slightly larger than the frame) and use 50x50 strips of wood as props screwed onto the plywood. Use styrofoam as buffers.

Do the same with the wheels. Pack them in pairs sandwiched in plywood and buffered with styrofoam.

The handlebars etc  can go into one of the crates with my spares.

At least the plywood will be ridgid and also protect against "punching"

Any other ideas or suggestions will be appreciated.
Posted

No we will have to get Dirty Rider..... he claims he can weld wood .... and carbon. Wonder if he has made a carbon frame yet!!!!!!

 

Thug.... do you think above would suffice?????
Posted

Remove the rear derailleur, bundle it up with as much of the chain as you can in a plastic bag, and tape the bag against the seat stay.  (Not sure if this is what you mean by "securing" the rear der.

 

Make spacers to stiffen the frame where the wheels would go.  I have used threaded bar, cut to size, with a nut and washer each side of the dop-outs.  With a box around the bike you prolly won't need the extra support, but better to arrive at the other end and find that you didn't need it, than to find that you did need it but didn't have it.
Posted

 

 

Strip the handles' date=' stems etc , tie the front handles to the top tube, puts spacers (or spreaders) into the front and rear dropouts, place a spacer in the disk callipers, secure the rear derraileur, remove all speedos etc.

Wrap the frame in bubble plastic and use a three ply plywood and sandwich the frame (a square slightly larger than the frame) and use 50x50 strips of wood as props screwed onto the plywood. Use styrofoam as buffers.

Do the same with the wheels. Pack them in pairs sandwiched in plywood and buffered with styrofoam. [/quote']

 

The only thing I would do different would be to remove the rear derrailleur from the dropout and cable tie it to the inside of the frame.

 

Other than that Thumbs%20Up

 

 

Posted

Yes that was what I meant with securing the rear derraileur!!!!!

Posted

Sterkte Big H, ons was in Nigeria vir die All Africa Games en dit is nie 'n baie cycling friendly environment nie.  Die weer is lekker vir fietsry maar jy gaan terug kom 'n baie brawe man cause as jy daar kan oorleef op jou fiets sal jy enige plek oorleef!

Posted

Almal se so maar Moses???? (ek dink van die Nigeriese Fietsry Unie) het deur Geo Robinson wat die Olimpiese span afrig laat weet ons kom na 'n "cycling heaven" toe. Ek gaan blind en glo ons sal plek daar kry om te ry. Indien nie koop ek maar twee spinfietse by Game en word gevonnis tot 30 maande van ry op 'n fiets soos 'n hamster!!!!!!!

'n Meisie wat vir MTN gewerk het se dat Victoria Eiland oor naweke heeltemal stil word en dan ry al die ouens met hulle Ferraris, Porches en Corvettes in die strate rond. Dit is ook dan wat die hardlopers wedrenne hou.

 

Hou maar duim vas vir ons asseblief!!!!!!Groete vir F!!!!!!
Posted

Die paaie waar ons gery het was fantasties en die scenery is gorgeous maar die probleme kom in met dinge soos troppe boer bokke/beeste/skape wat oor die pad storm, daai ouens op hulle klein motorfietsies wat 3 op een motorfiets sit en dan teen die verkeer ry. En dan natuurlik hulle taxis, imagine die mees walglike sa taxi bestuurder en maal dit met tien! Maar ek moet jou se as jy 'n lekker stil plek kan kry gaan dit net kan mooi en lekker wees! BAIE WARM though!

Posted

Oom H, dis nie die verpakking maar hoe jy dit wil ship, toe ons daar was het ek gevind die beste is ship dit met die huisgoed, moet nie die ding op die vliegtuig sit nie. Die courier companies daar is goed en veilig.     

 

Grapkas: julle was in Abuja as ek dit nie mis het nie daar was alles nog ok, maar as OOM H in Lagos op VI is dan gaan hy sukkel om op die pad te ry even naweke, daars niks robots nie en die ouens ry slegter as ons taxis die hele tyd op die hooter, ook hulle ry op die verkeerde kant van die pad. Dit was 4 jaar terug so ek weet nie of dit so great verander het nie.  
Posted

I wouldn't bother about special "treatment" for the rear derailleur - Its a shimano and apparently they are bullet-proof and never break.... They even use them in Moz you know, every bike there has them.

Posted

Wheelsuck ons kry behuising met meubels en alles. Ons neem 100kg persoonlike goedere saam en dit is wat ons gaan air cargo. Boeke, rekenaar, M se keyboard en musiekboeke, Elna an overlocker, Fiets spares. (kettings cassettes, disk pads, tools etc) Klere meer as ons toegelate 20kg elk ens ens ens. As die tandem nie werk nie bring ek hom terug en word 'n hamster op 'n spinfiets. Ons beplan nog steeds om ten minste twe races per jaar te ry. Vir hierdie jaar is ARGUS uit.

Posted

Oom H, kyk maar die paaie uit vir fietsry maar ek weet nie so lekker nie en die humditeit is erger as Mosambiek. Ek het op die ou einde maar op die spinning bike gesit op die stoep.Bly julle op Victoria Eiland? 

Ek het weird goed al daar gesien, Hummers, Ferrari F40 en eendag n groot Hiena ding op n leiband wat toerkies doen. Die tannie sal n ball he daar is baie marke etc en dis waar die fun begin.

 

PM my as jy meer wil weet.  

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout