Jump to content

Elite's teleurstellend


skelmpie

Recommended Posts

Guest colonel

GrootLem, a very close mate of mine who rode for SA in olympics said the exact same thing to me when I started racing.

Link to comment
Share on other sites

At last the voice of reason.

 

If you are in a break or make a lone break and get swallowed by the peleton, you still get respek in the peleton. But if you wheel suck and emerge for the sprint for 50th then you need to think again. Also cycling is a team sport. If my mates are in the break then you will have to pay me to work even a little bit to chase them.

Link to comment
Share on other sites

3 juniors het gister in die elite race die 2 KOM 1ste 3 gevat en een van die tekton ryers het die hotspot gewen

 

Daar was net 1 KOM gister gewees, en ja, David van Tekton het dit gewen. Hy wys dat hy heel waarskynlik 'n great klimmer is. Die gap was op 'n stadium 3 minute na David toe, maar toe die elites besluit om die gap toe te maak het hulle, het dit nie veel moeite gekos nie.  Met net drie kompeterende pro spanne oor die naweek kan ons effens negatiewe racing verwag.  However - ek kan nie sien dat dit so sal wees met 20 kompeterende spanne nie en dit hoekom Europa se racing soveel beter is want die kanse van wen is nie een uit 3 of 4 nie, maar wel 1 uit 20.  Vandag was dieselfde, toe Exel besluit sit die hammer neer het meeste van die juniors behalwe 2 uit die bunch gepop (great vir David Maree en Ruan Benson!!).
Link to comment
Share on other sites

Die tEKTON laaitie het mooi baan gery. Nie bang om van voor af te sprint nie. Gekies vir national junior span, en hy ken nie eers n Paarl keurder nie!

Link to comment
Share on other sites

Looks like Skelmpie struck a nerve or 2....

 

Negative is negative and as far as I know nothing good came out of ANYTHING negative no matter what the reasoning is i.e. a few teams competing.

But then again thats road racing TACTICS the crowd will shout...

 

 
Link to comment
Share on other sites

Ja well actually begin elite racing op te kyk..daar is baie ouens in die bunch nog onder 20 jaar oud..en dits is hierdie die einde van 'n lang era (Malcolm die ou het al soos amper 400 wenne) wat SA-racing ongelooflik negatief gemaak het.

Link to comment
Share on other sites

Daar was net 1 KOM gister gewees, en ja, David van Tekton het dit gewen. Hy wys dat hy heel waarskynlik 'n great klimmer is. Die gap was op 'n stadium 3 minute na David toe, maar toe die elites besluit om die gap toe te maak het hulle, het dit nie veel moeite gekos nie.  Met net drie kompeterende pro spanne oor die naweek kan ons effens negatiewe racing verwag.  However - ek kan nie sien dat dit so sal wees met 20 kompeterende spanne nie en dit hoekom Europa se racing soveel beter is want die kanse van wen is nie een uit 3 of 4 nie, maar wel 1 uit 20.  Vandag was dieselfde, toe Exel besluit sit die hammer neer het meeste van die juniors behalwe 2 uit die bunch gepop (great vir David Maree en Ruan Benson!!).

 

Wel daar was latter 2 elites(Herman Fouche en Neil Uys) wat gecross het na Jaco fouche,Ruan Benson en Dawid Maree(Al 3 juniors)..Onthou die juniors ry op restricted gears en laaste 60km was so plat soos 'n pannekoek en 'n groot bondel soos daai vang enige kleinirige brake teen 3min per 10km(not to mention hul gears)! Maar in elk geval Juniors is nie eens vanonderstel om 'n gap te kan kry oor die pro's nie.. en hulle is ook nie vanonderstel om nog na hekpoort saam die "Creme de la Creme" te sit nie. Die pro's moet rerig hulle game begin lig!!
Link to comment
Share on other sites

Ek was gister in die break van 3. in die pro tour gan hoeveel breaks weg en hule word gevang. dit was ook baie takties voor in die break. Gister se race was die eerste 75km net n taktiese race en van daar af het die regte racing begin Boonie2007-02-11 13:42:15

Link to comment
Share on other sites

Well Skelmpie, dit is maar die effek wat die Suid-Afrikaanse pro scene het - Die ouens wat die races wen elke naweek weet wat dit vat om hier te wen en hulle gaan nie sommer meer doen as wat nodig is nie - hulle prioriteit is om iemand van hulle span eerste oor die lyn te kry, nie om na die tyd te kan se die race was hard of nie. Waarom sal MTN/Microsoft/Exel/Konica Minolta of whoever vir 100km lank hard ry as die result steeds dieselfde uitkom as hulle net hier en daar hard ry? Die jonger pro's ry darem meer agressief, maar dit help jou nie altyd om te wen nie. Elk geval, wie onthou teen volgende week wie die kormorant se KOM gewen het? Well done vir Dawid Thumbs%20Up - Dit was brilliant, maar ja mense vra eerder wie het die race gewen as die hotspots... Dis baie makliker om saam met die voorste ouens te bly in die Suid-Afrikaanse eilte races as wat dit is in die Europese junior races (of atleast is dit hoe dit vir my gevoel het), maar dis steeds moeilik om te wen hier. In elk geval die Tekton juniors ry baie positief, hulle is nie bang om te attack nie en hulle race van voor af. Dit sal in hulle guns tel wanneer hulle oorsee gaan. Te min spanne is seker nie 'n goeie verskoning vir die stadige pace nie, maar dit is die main oorsaak.

Link to comment
Share on other sites

Uiteindelik wyse woorde!! Iemand wat SA-fietsry verstaan! Maar dit is juis die rede wat hulle nie in europa kan perform nie..In dele van Sa-racing is racing baie meer intens as in europa(Selfs felix Carendas- 1 van barloworld se beste klimmers - het na 94.7 gese die klimme is te intens vir hom, en dat hy nie gewoond is daaraan nie) maar europese racing is heeltyd konstant teen 'n hoe pace van begin tot einde..sonder enige recovery.

Link to comment
Share on other sites

Ek dink Cardenas het meer gekla oor die 3h00 AM wake-up call om te gaan race LOL Ek glo nie die racing sal ooit meer intense kan wees hier as daar oorkant nie - Europa is net in 'n totale ander league. Phen2007-02-11 14:14:22

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout