Jump to content

Recommended Posts

Posted



I just got this link sent to me by a mate.


I know Etnard well and He is a Regular A bunch starter and normally strong like bull!


He worked at Bowmons cycles In cape town part time while studying last year. Always Smiling and helpfull, and a good friend.


This is the second time He In in hospital for bike crashes in 6 months, what luck


Poor guy. I wish him a speedy recovery.


 

on cruise control until I lose control
Posted

Ah man, I wonder If they just took it off ? sorry about that.. Let me try look it up again.. It worked a minute ago..

Posted

Fietsryer ernstig beseer

JACKIE KRUGER en TISHA STEYN

19/02/2009 09:26:28 PM - (SA)

 

George. - ?n Fietsryer wat vanjaar aan sy sewende Argus saam met sy pa sou deelneem, is gisteroggend ernstig beseer toe hy skaars twee blokke van sy ouerhuis in Mannstraat in George-Oos deur ?n bakkie met ?n sleepwa getref is.

 

 

Mnr. Ednard Louw (23) se regtersleutelbeen is gebreek toe die bakkie en sleepwa wat voor hom by ?n stopstraat stilgehou het, skielik agteruit gestoot en hom getref het.

 

 

?Ek wou agteruit by my oprit inry en het nie die fietsryer agter my gesien nie,? het mnr. Anton van Rensburg op die toneel ges?.

 

 

?Wat het gebeur? Kyk hoe lyk my fiets!? het die benewelde fietsryer op die draagbaar ges? terwyl lede van Metro-redding onder leiding van hul hoof, mnr. Richard Botha, hom gestabiliseer het. Hy is daarna hospitaal toe geneem.

 

 

Volgens ds. Anton Louw sal sy seun, ?n vierdejaar- elektroniese ingenieurstudent aan die Kaapstadse Universiteit van Tegnologie, vandag ?n operasie ondergaan om die sleutelbeen te heg. ?Hy sal seker nog ?n paar dae in die hospitaal moet bly. Hy het baie pyn, maar is onder verdowing.

 

 

?Ednard ry al fiets vandat hy in gr. 9 is. Hy het verlede jaar 199ste . . .(in die Argus-fietstoer) ge?indig en is genooi om vanjaar deel te neem. ?Ons sou dit saam gery het, maar nou sal ek dit maar alleen gaan doen.?

 

 

Metro-redding se paramedici het Louw se nek en rug op die toneel gestabiliseer voordat hy per ambulans na die hospitaal geneem is.

 

 

Die voorval het opnuut die klem geplaas op hoe gevaarlik strate in George vir fietsryers is.

 

 

?Daar word minstens vier fietsryers per week raakgery,? het me. Charlene Theron van First Aid Medics op die ongelukstoneel ges?.

 

 

?Daar is net fietsrybane by skole en dit is ?n groot gebrek, want fietsryers ry graag hier omdat dit so mooi is.

 

 

Mnr. Daniel Maritz, raadslid belas met veiligheid en sekerheid, het gister ges? die dorp gaan meer fietsrybane kry. ?Die provinsiale regering vereis ?n mobiliteitstrategie vir dorpe en daar word onder meer gekyk na fietsrybane in Sandkraalweg.?

 

 

Die strategie vorm deel van ?n ge?ntegreerde vervoerplan vir George. ?n Konsultant sal binnekort aangestel word om voetganger- en fietsrygeriewe te ondersoek.

 

Posted

?Ek wou agteruit by my oprit inry en het nie die fietsryer agter my gesien nie,?

 

Die voorval het opnuut die klem geplaas op hoe gevaarlik strate in George vir fietsryers is.

 

Moet hulle nie dalk eerder se hoe deur die k@k die bestuurders in George is nie? Hoe de moer kyk jy nie agter jou as jy met n sleepwa reverse nie?

Fckn poepol

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout