Jump to content

Some More Nice Pics...


Cruxpearl

Recommended Posts

moet erken' date=' phen, jy maak my trots hoor, baie geluk met die 5de!!!! Thumbs%20Up

(ps hy is my boetie)
[/quote']

 

Ha......Miss V.   Gehoor jy is ook een van die skone mooie dames wat ons gaan vergesel op die training rides en races!!  Big%20smile  Welkom by die TCS familie.  Ek is seker ons sal een van die dae ontmoet.  

 

Ou Phen is op goeie vorm.   Die man het vir die DOOD gejaag.  Malkoppie!

 

Mooi so TCS - ry die hele pad vol. Dit sal mos nie die motoriste kwaad maak nie ????

 

Ha ha...ha...Motors in Klerksdorp.  LOL

Hulle lewe nog met kerslig en ry in die strate rond met Trekkers.  So as hulle verby gaan, ry hulle sommer op die grond.  In Klerksdorp het hulle nog RESPEK vir 'n man op 'n baiesukkel. Approve

 

So moenie kommer nie.  Ons het niemand ontstel nie.  Dis net julle Kapenaars wat oor julle oor kibbel k*($@ ontstel.  Wink 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Amoryns, baie jammer vir dit. Die rede hiervoor is dat ek Saterdag, nadat ek by die rooi lig gestop het en ander ryers wat ek nie eers ken nie deur die rooi lig is,  deur motoriste op 'n baie harde manier vertel is waar ek my kop kan indruk en dat "ONS" fietsryers 'n spil &&%%**% is. Wel ek is nie, ek geniet maar net my fietsry vir die afgelop 15 jaar. Meskien is ek maar 'n Suurtiet soos BigH se, maar hel, ek gaan nie pa staan vir ander se K_K nie. 

Link to comment
Share on other sites

Ag ou Schauff.

 

As jy nou nog nie agtergekom het dat meeste mense onbeskof geraak het nie, sal jy maar jou kop uit die spreekwoordelike gat moet uit trek.

 

Dit is 'n gejaag van die more tot die aand.  BIGGER, BETTER, FASTER, MORE.  Almal wil voorkom.  15sekonder vinniger by die huis kom sodat hy die hond kan skop.

 

Ek steur my LANKAL nie aan ander mense se opmerkings nie.  En jy moet ook nie.

"Smile and Wave....smile wave......
Link to comment
Share on other sites

Schauff al wat aangaan in Klerksdorp is die ligte in die nag, daar is skaars mense wat nog gepraat van karre...dink jy's nou net jealous omdat jy nie deel is van TCS of 'n CANNONDALE ry nie...

Link to comment
Share on other sites

Spinnekop, jy is reg, 'n mens moet seker maar dit vat en smile en nie persoonlik opneem nie.

 

Vetpens, word groot asb of gaan speel saam met die ander kinders op die spoorlyn.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout