Jump to content

Baie Mooi.


FanieFiets
 Share

Recommended Posts

Ag ek kyk maar net. Hulle weeg so 1,4 kg,  maar veronderstel om baie aero te wees. Campag se top medium profiel wiel soos dit vir my lyk.

Link to comment
Share on other sites

beslis nie boksburg wiele nie!! dits 1 vani top rims..Like nie die goud nie..Sal nie pas by meeste fietse nie..en as dit doen..sal dit net 1 te veel wees.. En die goud is ook soos so laas jaar se ding(betinni wannabee's)

Link to comment
Share on other sites

Sal ons vir ons liewe BANANA MAN 'n fototjie van hierdie wiele aanstuur?...lyk na iets waarvan hy sal hou.

 

Regtig - ek is absoluut mal oor die Shamals - het self 'n stel ouer Shamals so tyd terug gehad en hulle is wonderlik, maar uhm...goud doen dit net nie vir my nie!
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout