Jump to content

nuwe raam


Cois
 Share

Recommended Posts

ek gaan more oggend i nuwe raam toets. i giant ocr 3 met i cf vurk. lekker large raam, so ek kan nie wag nie. al probleem is ek is siek, so ek beter nou gesond word

Link to comment
Share on other sites

Dit is die bad deel. ek moet dit nog koop. my broer het my ou fiets se goed op gesit, ma ek sal seker campy op sit.

Link to comment
Share on other sites

klink lekker, maar dit sal die eerste keer op die fiets wees, so ek wil nie te ver ry nie. ek is altans gewoond aan my mtb, dalk i ander keer

Link to comment
Share on other sites

so update. die raam gaan try. flip, ma ek het lekker gery. die damping van die vurk is baie beter as die staal vurk wat ek gehad het. en my rug het nie eens gepla nie. ons het ipv 20 km sommer 40 gemaak, en ek wou nog ry. so smaak my ek word i roadie

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout