Jump to content

Recommended Posts

Posted

Auction LAmb het ook nie Malmesbury gery nie. Sal die mense wat nie daar was nie asb net hulle bekke hou...

 

90% van elke race word wel deur funriders gery, maar is dit nie juis hulle wat SA ryers in Europa se groot wedrenne wil sien nie. As ons nie oordentelike races in die kaap kan hou, met oordentelike re?ls, officials en ryers nie, hoe gaan fietsry ontwikkel en verbeter??? Funrides is als goed en wel, maar dit doen niks vir racing nie.

 

Ek stem heeltemal saam dat ryers wat die re?ls oortree gestraf moet word, maar PPA is nie konsekwent nie en het geen begrip of verdraagsaamheid nie.

 

Wat in Malmesbury gebeur het is die perfekte voorbeeld van wat gebeur as "Funriders" racing probeer run. Hierby moet ek egter vir falconsports uitsonder, Francois doen 'n great job.

 

Eks jammer ek kan nie vannaand se AGM bywoon nie, as daar enige ryers is deel wil wees van 'n beweging waar ryers hulle stamme wil dik maak, stig 'n post of kontak my...
  • Replies 97
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Sox: met jou opmerking is dit duidelik.. Die funride races is nie bedoel om league's te akkomodeer.

 

 

 

Terwyl jy glo Falcon Sport so goed dinge doen stel ek voor julle wat league wil ry, skuif die klem na Saterdag middag racing (soos sy website die winter races add).

 

 

 

Waarom skryf jy nie namens julle league ryers aan die PPA en vra dat league's 'n beter ryskool is as wat die funrides kan bied en verkies dat die league racing na saterdag middags om 14h00 skuif.

 

 

 

Dan kan julle daar doen wat julle wil, hoe julle wil en watter reels juylle wil.

 

 

 

Het jy al gelees wat die PPA se "mision" is?

Posted

As I understand it, the primary role of Wednesday's meeting is to give feedback as to where we're at in the unification process with CSA, to discuss some proposed constitutional changes, to look at options around the seeded numbers, and talk about the membership renewal date (ie a very general meeting).

 

Having said that, most of the PPA ExCo members will be present, and the portfolio convenors will present a short feedback on his/her portfolio, or answer questions around the portfolio.  

 

While the leagues are therefore not an agenda point as such, I am sure that questions asked in this regard, would be answered. I am, however, not sure that a detailed discussion would take place at this stage, as PPA has requested a meeting with the officials before the next league event to talk about the finetuning of the process, including procedures on the day. As this meeting will take place only after tomorrow's general meeting, no detailed feedback will as yet be available for the general meeting.

 

This is the correspondence from PPA. The riders should have representation at this meeting between PPA and the comms, look what happened after the last meeting they had............Malmesbury. 
Posted
Auction LAmb het ook nie Malmesbury gery nie. Sal die mense wat nie daar was nie asb net hulle bekke hou...

 

90% van elke race word wel deur funriders gery' date=' maar is dit nie juis hulle wat SA ryers in Europa se groot wedrenne wil sien nie. As ons nie oordentelike races in die kaap kan hou, met oordentelike re?ls, officials en ryers nie, hoe gaan fietsry ontwikkel en verbeter??? Funrides is als goed en wel, maar dit doen niks vir racing nie.

 

Ek stem heeltemal saam dat ryers wat die re?ls oortree gestraf moet word, maar PPA is nie konsekwent nie en het geen begrip of verdraagsaamheid nie.

 

Wat in Malmesbury gebeur het is die perfekte voorbeeld van wat gebeur as "Funriders" racing probeer run. Hierby moet ek egter vir falconsports uitsonder, Francois doen 'n great job.

 

Eks jammer ek kan nie vannaand se AGM bywoon nie, as daar enige ryers is deel wil wees van 'n beweging waar ryers hulle stamme wil dik maak, stig 'n post of kontak my...
[/quote']

 

Hey ou wit sokkies.....ek hoef nie Malmesbury te ry om die reels te verstaan nie, ek worry ook nie wat met Malmesbury se race gebeur het nie, dis die hele idee van die wit lyn wat ek support.....Malmesbury is 'n druppel in die emmer wat al gebeur het.

 

Gaan speel met die kinders man!Angry
Posted

Sonder Racing my vriend gaan Funrides ook maar 'n knou vat...

 

Ek weet nie wat jy bedoel met funrides wat 'n ryskool is? Die tipe van fietsry verskaf geen vorm van skool wat racing betref.

 

Dit gaan ook nie om doen wat ons wil nie, ons soek net konsekwente officials wat re?l toepas op 'n regverdige en verdraagsame manier. Lees my heel eerste post.

 

Om jou 'n voorbeeld te noem: 'n Goeie vriend van my se freewheel het in een van ons land se grootse wedrenne gebreek. Die commisaire het nie sy backup kar oor die radio in kennis gestel nie... Hy het uiteindelik 'n ander wiel gekry, terug gepace agter sy kar vir omtrent 1.5km, en was toe geDQ... Unfair ne? In Europa sou dinge baie anders gewees het... Indien 'n ryer drop en terug pace MOET hy geDQ word.

 

Die selfde geld vir alle re?ls, wees konsekwent en regverdig.

 

Ek sien ook geen rede waarom ons leagues na 14h00 moet skuif, wat gaan ons daardeur bereik, sekere funriders toon ook wel belangstelling en aspireer om league te ry, so dit gaan nadelig wees vir fietsry as geheel...

 

Ry jy maar net jou fietsie in jou groepie, en moenie so baie worry oor dinge wat jou nie betrek nie of waarvan jy geen benul het nie, Popeye.

 

 
Posted

Ek stem saam Lamb, hou by die re?ls. Lees my eerste post...

 

Maar die laaste paar races wat ek gery het was ryers oor die algemeen baie verantwoordelik, as jy Malmesbury gery het sou jy weet hoekom dit so belaglik is. Die hele ding is dat daar eintlik niks gebeur het, nie 'n gutter aan die verkeerde kant of enige so iets...

 

Moenie comment oor dinge waarvan jy niks weet.
Posted

whitesox, I accept that those that did not ride Malmesbury should not comment. 

 

We were commenting on one aspect of the problem, and if you READ most of the comments from those that did not ride they agreed that what happend and how it was handeled sucked.

 

What you must not loose sight od is the fact that there are two issues, so I will stress them again for those that seem to miss the point:

 

1. White line rule - it is here to stay so deal with it, or stop riding leauge, or set up your own leauge.

2. 1. The way that the rules are and have been applied - Malmesbury sucked, because they, apparently, made incorect descisions. Bad move, but they are wanting to make a point so they have to stick to their guns.

 2.2 The way they dealt with this problem at previous rases also sucked.

 

The worst case is the tour de winelands where they correctly DQ'd the whole bunch as they could not finger all the indvidual riders. A big Bruhaha ensuded and the results were reinstated. This is a problem as it was the start of the buckeling by PPA, even though there were mitigating factors.

 

Another big mistake was the debacle at the Wilde ride, where riders were again Dq'd and then reinstated.

 

The result is that ppl now believe that as long as a big enough noise in made they can continue to do as they please.

 

Just my 2c's

Posted

Dick, this is how easy it should be:

 

1 offence - 1st warning for crossing the white line.

2nd offence - disqualification right there

 

Attacking on the right hand side of the road - disqualification

 

 
Posted
Ek stem saam Lamb' date=' hou by die re?ls. Lees my eerste post...

 

Moenie comment oor dinge waarvan jy niks weet.
[/quote']

 

Wit sokkies.....soos ek gese het...worry nie oor Malmesbury nie.....Malmesbury was net die race wat aldie frustrasie laat oop bars het....so ja ek het jou eerste post gelees...so moet jy ook myne gelees het.

 

Ek comment oor goed wat redelik simpel is om te verstaan.....as jy vir my kan verduidelik wat ek nie verstaan nie is ek altyd bereid om dit te probeer verstaan.
Posted

mp3.."1 offence - 1st warning for crossing the white line."

 

 

 

***, verstaan jy nie, die reel is duidelik voor jy begin nog ry...

 

 

 

Waarom moet iemand jou nou eers WEEEEEEER waarsku terwyl jy ry,... Is jy dom of net eenvoudig dof?

 

 

 

Wat verstaan jy nie van "MOET NIE OOR DIE WITLYN RY" ?

Posted

 

Dick' date=' this is how easy it should be:

 

1 offence - 1st warning for crossing the white line.

2nd offence - disqualification right there

 

Attacking on the right hand side of the road - disqualification

 

 
[/quote']

 

and while everyone is getting their first warning a car comes around a bend and takes out the bunch!!!!! great solution!

 

you know the rule don't break it - FULL STOP!

 

Posted
mp3.."1 offence - 1st warning for crossing the white line."

***' date=' verstaan jy nie, die reel is duidelik voor jy begin nog ry...

Waarom moet iemand jou nou eers WEEEEEEER waarsku terwyl jy ry,... Is jy dom of net eenvoudig dof?

Wat verstaan jy nie van "MOET NIE OOR DIE WITLYN RY" ?[/quote']

 

popeye, partykeer is dit nie so maklik nie, a touch of wheels, een ou donner neer, iemand laat n bottel val, potholes, al daai tipe goed veroorsaak n reaksie in die bunch wat mense somtyds nie anners kan as om n bietjie wit lyn te steel nie - en om agv daarvan ge dq te word, is belaglik
Posted

Orca, ek stem met jou (ons het reeds al menigte sommers saam in 'n groep gery).

 

 

 

Evation action is nie die issue.

 

 

 

Die witlyn issue is die sogenaamde "wanne be pro" taktiek . Die voorste team member ry so 1.5meter van die middellyn, sy 2 team mates ry die 1.5 gutter en die 4de wiel"naaf" sit net regs van die witlyn.

 

 

 

Hulle ry oor die witlyn as deel van die race, nie omdat hulle evation action geneem het.

 

 

 

Nou om dit met races in Europa en road closures te wil vergelyk is om van te lag.

 

 

 

Hy betaal net R50 vir sy entry, Jy moet hoor as hy R150 per entry moet betaal om "road closure" of "semi road closure" te kry.

 

 

 

Ek wil voorstel:

 

 

 

DIE PPA MOET DAT ELKE LEAGUE RIDER (vanaf 1 July 2007) 'n INDEMNITY FORM LAAT TEKEN DAT DIE RYER GEEN MAAR GEEN AKSIES KAN NEEM teen die PPA as hy in sy moer gery word nadat hy die reel breek deur oor die witlyn te ry.

 

 

 

Dat daar ook nie van die PPA verwag sal word om die idioot se vrou, ma, pa, kinders of familie hoef te bel om simpatie te toon met sy skielikke (en self gekose besluit) om fietsry skielik en bloederig vaarwel toe te roep.

 

 

Posted

Agv "evation action" is ek ge dq, dis hoekom ek d'donner in is.

 

In al die ander races is ek die eerste een wat op sit as daar net naby die wit lyn ge-race word, want my common sence s? vir my it's the right thing to do. 
Posted
mp3.."1 offence - 1st warning for crossing the white line."

***' date=' verstaan jy nie, die reel is duidelik voor jy begin nog ry...

Waarom moet iemand jou nou eers WEEEEEEER waarsku terwyl jy ry,... Is jy dom of net eenvoudig dof?

Wat verstaan jy nie van "MOET NIE OOR DIE WITLYN RY" ?[/quote']

 

Ok, Popeye kom ons leef in 'n perfect world net vir nou.....ek en jy sal nooit besef wat aangaan in the heat of the moment in 'n racing situasie nie, maar dis waarvoor PPA daardie re?ls in hulle boekie het.  Om uitgevoer te word wanneer die racing situasie dit benodig.  Om vir 'n dude VOOR die race te waarsku, beteken net mooi bokkerol. 

 

Hell ek het oor die wit streep gery en ek was heel by my lonesome self want 'n paar plaasseuns het voor my ingehol vir hulle usual Hi 5's en ek moes uitswaai of hulle moer toe ry?  Watter keuse het ek gehad? Maar gelukkig beskou PPA funriders nie belangrik genoeg om te DQ nie....

 

 

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout