Jump to content

PPA/Commissairs/DQ's & WL-rule


Poison Ivy

Recommended Posts

weetie wie hy is en waar hy ry, so ek nooi hom maar na my paartie toe. Hoop hy daag op.

 

 

 

Ek dog net jy gaan ons race comm. wees om daai witlyn te check.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 97
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

weetie wie hy is en waar hy ry' date=' so ek nooi hom maar na my paartie toe. Hoop hy daag op.

Ek dog net jy gaan ons race comm. wees om daai witlyn te check. [/quote']

 

Pops ek kom ry saam in "D" dan gutter ek jouWink.  However, considering hoe sterk jy nou na die Epic is, sal ek seker die ene wees wat in die gutter gaan sit en wheelsuckEmbarrassed.
Link to comment
Share on other sites

Ek gutter nie my maatjies, vra maar die ouens wat altyd saam ry. Ek is 'n team ryer, selfs al ry ons in die funrides in 'n groep.

 

 

 

Die doel in daai funride groep is nie om eerste te eindig, maar saam te werk en 'n "index" te ry.

 

 

 

Ek se altyd vir die ouens om net vas te byt, dinge raak beter, en as die wenstreep kom, sit ek op en laat hulle toe om te sprint. Selfs op bulte sal ek opsit en weer wag vir die ouens en dan weer hard gaan as hulle op gevang het, vra Fanie, C50, Hype en die ouens wat my ken.

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Ek gutter nie my maatjies' date=' vra maar die ouens wat altyd saam ry. Ek is 'n team ryer, selfs al ry ons in die funrides in 'n groep.

Die doel in daai funride groep is nie om eerste te eindig, maar saam te werk en 'n "index" te ry.

Ek se altyd vir die ouens om net vas te byt, dinge raak beter, en as die wenstreep kom, sit ek op en laat hulle toe om te sprint. Selfs op bulte sal ek opsit en weer wag vir die ouens en dan weer hard gaan as hulle op gevang het, vra Fanie, C50, Hype en die ouens wat my ken.

[/quote']

 

Ek en jy gaan lekker saamry Pops - dis presies my attitude daaiBig%20smile.
Link to comment
Share on other sites

Hoekom kom ry jy nie league saamm met my nie ou poepeye, of isit poephol?

 

Dis totaal anders as doping...

 

My punt is dat ek liewer gedq sou word in die verlede as om te drop in 'n gutter en aan die regte kant van die pad te ry in gutter omstandighede. In die verlede is die ryers wat die die re?ls eerste oortree het nooit gestraf...

 

Dus, die re?l is *** toegepas in die verlede en dit word tans net so *** toegepas aangesien onskuldige ryers daaronder ly...

 

Weereens jyt waarskynlik nog nooit gerace, jy ry dan vir 'n index, ag shame. Dus hou op comment, jyt geen benul en klink net dom vir die wat weet...

 

OH, en kommin, aangesien jy soetwyn drink...

HAHALOL

 

My hoofprobleem is nie die re?l nie, soos ek al voorheen ges? het, totdat daar nie road closure is nie, is dit nodig.

 

Dit is hoe sekere re?ls toegepas word wat my en meeste ander ryers afpis...
Link to comment
Share on other sites

ek dink ons ouderdomme sal keer dat ons saam in die league kan ry, daarom die "D" uitnodiging.

 

 

 

Ek is seker 'n A ryer soos jy sal in D ge-akkomodeer kan word.

 

 

 

Maar nou ja, wat sal ek nou weet. Ek is maar net 'n funrider.

Link to comment
Share on other sites

My challenge bly staan, dink maar daaroor. tot dan, cheers en kyk uit vir daai witlyn.

 

 

 

Dink net, jy kan my nooit beat met nog 'n "DQ" agter jou naam. smiley8.gif

Link to comment
Share on other sites

Popeye,

 

Hy dra seker die geel trui op die oomblik in die liga, die dat hy jou nie kan join in D vir jou "challenge" nie.   ;-)

 

Link to comment
Share on other sites

Ek het dan gehoor Fatty reel dat die league ryers hom na Stellenbosch moet vergesel vir koffie.

 

 

 

Hulle beplan mos 'n witlyn strike.

 

 

 

Wat gaan hy daar in mykonos maak met sy geel trui? Time trail?

 

 

 

maybe.

Link to comment
Share on other sites

Popeye' date=' jys 'n funrider en moenie comment oor racing want jy was obviously nog nooit in 'n race... En Auction 'n Duathlete... As 'n team gutter en ek moet kies tussen 'n drop en bietjie oor witlyn ry (binne veilige perke) kies ek ry oor die lyn, want as jy drop is j race anyway oor...

 

Die probleem met die witlyn re?l is dat dit al die jare verkeerd toegepas is en dat officials nou skielik "mean" wil optree om 'n punt te maak...

 

Moenie my verkeerd verstaan, totdat daar full road closure is, is die witlyn re?l nodig, maar pas dit tog net redelik toe...

 

 
[/quote']

 

Hey sokkies...chill bra...jy mis die HELE punt hier. Los my uit met julle kinderagtige bakleiery, soos ek al voorheen gese het ek sal ook oor die wit lyn ry want dis 'n race. Die wit lyn reel is maklik om te verstaan en daar is nie 'n rede vir 'n marshall om 4000 vir jou te se jy het fout gemaak nie, Malmesbury soos ek gese het was net die tip of the ice berg. Die probleem bly by die drolle wat oor die wit lyn begin met die gutter...dis hulle wat stupid is. Ek hou by my comment.......DIE WIT LYN REEL IS MAKLIK AS JY STD 3 HET!!!
Link to comment
Share on other sites

MW' date=' Jy Praat K@K. Jy ry almal in hulle M in!![/quote']

Ag toe kom nou Dick, jy weet dis nie waar nieEmbarrassed.  Ek ry altyd baie mooi in die middel van die teer, ver van die wit lyn af en ver van die kant af.  Kannie help as jy afval teen die opdraandes nieBig%20smile.
Link to comment
Share on other sites

Nee Auction, jy mis die punt, en ja die re?l is maklik om te verstaan maar minder maklik om toe te pas!

 

Ek het niks om aan jou of enige iemand anders te bewys Popeye!
Link to comment
Share on other sites

Whitesox you're the typical cycling a-hole that gives the rest of us a bad name.

 

Why mock someone else because he doesn't ride league ?

 

Popeye could easily be higher than D if he did more events but just because someone doesn't ride league you think you're superior.

 

You'd rather cross the white line than be dropped - you think that just because the funriders aren't racing for points that they don't also battle with the wind.

 

The rules apply to everyone and without all the "funriders" to increase the numbers there wouldn't be an event at all or any points for you to race for.

 

And as for the argument that the rules were poorly enforced - cyclists should be trying to do the right thing regardless of who's watching.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout