Jump to content

Durbanville Area Roadies


dommisse

Recommended Posts

  • Replies 5.8k
  • Created
  • Last Reply
Posted

Looks like I missed out on a lekka ride. :thumbdown: :(

Any rides planned for this weekend? I'm available both Sat and Sun (although longterm weather predictions does not look too promising :cursing: )

 

Ja swaer, jy't 'n lekker MTB race ook gemis! Was donners lekker!

 

Ek is die naweek uit - gaan spring en MTB ry Robertson se kant van die wereld.

Posted

Ja swaer, jy't 'n lekker MTB race ook gemis! Was donners lekker!

 

Ek is die naweek uit - gaan spring en MTB ry Robertson se kant van die wereld.

 

Moet dit nie nou nog invryf nie. Het eers gisteraand 20h00 by die huis gekom van Kimberley af.

 

Klink of jy die race geniet het.

Posted

Moet dit nie nou nog invryf nie. Het eers gisteraand 20h00 by die huis gekom van Kimberley af.

 

Klink of jy die race geniet het.

 

Ja man, was vrek lekker (behlawe die bottle neck voor helz) - het my 18min om 280m te loop!

 

Edit: en ek het die Garmin data om dit te bewys.

Posted

Tiny.

Weet van daai bottleneck. Het my ook laasjaar 'n rukkie gevat om daar deur te kom, wat nogal 'n jammerte is want dit lyk na 'n lekker stukkie singletrack. .

Jy moet lekker spring(en ry) die naweek.

Posted

Anyone up for a fling around the peninsular on Saturday morning?

 

Sounds like a plan.

You gonna wait for an overweight, undertrained oke like me?

Posted

I'm keen.

 

See you there. I'm busy drumming up support from my DC team mates too. Hopefully there will be a few guys.

08h00 at VA Greenpoint.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout