Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 47
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
7h15 dan.

Wie is almal moontlik daar sodat ons weet vir wie om te wag terwyl jy terug ry om gou jou helmet te gaan haal !!!!!!!!!!!!!!!

 

Ek kry julle daar!!

 

7h15.....waar is daai plek?
Posted

As julle deur Stellenbosch gaan, moenie die pad voor die stasie verby vat nie...hulle is besig om die pad oor te teer van net annerkant die stasie af tot by die robots naby Kayamandi, en dis 'n reuse f-op, ry regs by die Shell-garage as julle van Polkadraai se kant af kom en vat Dorpstraat en neuk deur die middedorp.

Posted

As jy Old Oak afkom, ry net reguit oor die Nasionale pad brug,

 

 

 

reguit oor die volgende robot (hulle werk op jou regterkant aan 'n half voltooide gerage)

 

 

 

Oor die volgende ROBOT. (dis die 2de een na jy verby die N1 is)

 

 

 

Omtrent 20 meter na die robot sal jy ouens in Lycra sien

 

 

 

20070525_040310_13.JPG

Posted

Ja, ons ry Dorpstraat op, links verby die M&B, regs om die sirkel dan klap ons dit deur die dorp.

 

Is dit nou net ons 3 Pops? Waar is daai ViinigeFaan? Niemand anders wat ons van SW se kant af join nie? Kan mense mos langs die pad kry of hoe?

 

Posted

Pops,

 

Ek ry in 45min werk toe van my huis af met 'n rugsak op my rug. Hoe stadig wil jy dit vat?  ;-)

 

Ok, ons werk maar op 'n uur. Ek kan sien ons gaan vir iemand wag of iets. Moet self nog probeer uit die bed kom.

 

Het iemand 'n kontak vir booties? Waar kan mens die goed kry waar dit nie R300+ kos nie? My tone het amper nou die aand af gevries!

 

Posted
vertel hom net daar ry poppe saam' date=' dan staan hy al van saterdaand daar en wag.

Dit vat 'n uur oor polka, so ons is 8H15 in dorpstraat.

Daar by die hoek waar jy indraai dorpstraat toe. Daars 'n gerage [/quote']

 

Se vir hom die harmony girls ry saam. Hy sal sommer nou daar gan wag. Ons kry julle by die garage 8h15.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout