Jump to content

Recommended Posts

Posted

Mooi Para, enjoy.

You know what they say... "if you're not fast, at least look fast" Wink

Post us a pic of that BLING raleigh when you get the hoops.
Posted
Geluk Mampara... moenie n ander bike kry nie' date=' jy het mos n handgemaakte een.... uit AMERIKA[/quote']

 

Is dinge wat met masjiene gemaak word nie beter nie. Selfs Orange Country Choppers het nou lazer cutters en sulke goed. Klink amper soos kempekkernoglia wat met vyle en hacksaws gemaak word. At least ek weet Mapara is sensible en gebruik Shimano en met die nuwe wiele op is sy fiets darem meer werd. Ek hoop egter hy sal een van daai Cannondale Carbon rame kry wat in Taiwan gemaak word. Dan het hy ten minste iets van kwaliteit!!!!!

 

Al ry hy 22km/h!!!!!!!

 

Dis wat ek van jou fiets waardeer, hy is presisie-gekalibreer deur die Spanjaarde om veilig te wees teen 22 km/h. Rock Solid. Horses for courses. No shame in that
Posted

Geluk Mampara!  Vat ons nou bietjie stap vir stap deur die proses hoe om sulke wiele te wen, jy weet, amper soos 'n "kyk weer"

Posted
Geluk Mampara!  Vat ons nou bietjie stap vir stap deur die proses hoe om sulke wiele te wen' date=' jy weet, amper soos 'n "kyk weer"[/quote']

 

Hy gaan hom nou stap vir stap verduidelik.... vat twee ... julle weet mosBig%20smile

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout