Jump to content

Recommended Posts

Posted

Jy het Presta valves.

20070721_151104_valveprc.gif

Kry Schrader valves(soos gewone kar valves), maar jy sal die gaatjies op jou rim groter moet boor.

 

20070721_151214_valvesch.gif

 

Of kry 'n adapter vir jou Presta Valve. Van Brass gemaak en skroef op jou Presta.

 

20070721_151304_valvepra.gif

 

Mens kan ook die Presta valve afskroef met so bietjie geweld. Ek hou nie daarvan nie maar dit kan gedoen word dan vul jy die valve met geduld met 'n groot inspuiting. Sukkel soms om die skroefie weer terug te kry. Ek het die Alex rims op my Gary Fisher groter geboor want al my ander fietse het Schrader Valves.
Posted

Ek like ook nie Prestas op my mtb nie, want ek buig alewig daai skroefdraad as ek dit haastig pomp.

 

Nie lekker as jou valve buig as jy hard pomp nieConfused
Posted
HP is 'n sous wat die iengliesh op hulle eiers gooi ...... die naam is Hendrik Petoors..... bietjie respek asseblief kerel!!!!!!!!

 

 

Daars *geen* sous wat naby an my eiers gan kom...
Posted

Baie Dankie julle ek het sommer geweet daar sal ee van julle met n oplossing kom . Ek het ook gehoor ek moet n spuit naald gebruik en die tube puncture en dan weer reg maak. Ek gaan nou daai een probeer van jou willehond en as ek nou teveel sukkel dan koop ek nuwe tubes en boor daai gaatjie grooter . Thanks Hendrik Petoors vir jou input !!!! Shartjies het lekker gespeel ne !!!!!!

Posted

Jy mag nie Rugby meer praat nie die mense raak nasty en dreig jou met Admin. Ek dink dit is net omdat hulle suurtiet is dat die Proooooovince op Niewelant pak slae gery het deur die Blou Bulle!!!!! DIE HOUER VAN DIE CURRIEBEKER!!!!!!!!!!

Teen wie het die sajrqies gespeel?????? Ek het gister gewerk en nie eers die TdF TT gesien nie.

Posted

Hagar, as niks van bostaande raad werk nie, kan jy natuurlik sommer 'n tube gaan koop met slime in - kos nie veel meer as om die tube en slime apart te koop nie.

 

Of nog beter: doen die Stans ding en ry tubeless.

Beste upgrade wat ek nog vir my MTB gedoen het!

 

 

 

Posted
Hagar' date=' as niks van bostaande raad werk nie, kan jy natuurlik sommer 'n tube gaan koop met slime in - kos nie veel meer as om die tube en slime apart te koop nie.

Of nog beter: doen die Stans ding en ry tubeless.
Beste upgrade wat ek nog vir my MTB gedoen het!


[/quote']

Jis like man did not know they sell tubes with slime in !!!!! My Sweetie is already having heart pulputations Wink I got a Garmin edge two weeks ago and upgraded two bike to Ultegra pedals so my buget is in sy moer Cry for this month if I tlod her I wanted to spend more money on the bike is ek innie you know what. 

 

Ja nee hendrik petoors Sharkies played Boland kavaliers !!!! ja ek kyk nou lekker die TDF , HUB en Braai ......... en who said men cant multi task LOL
Posted

hey holy you guys got eveything up there in Gauteng . Us here in the sticks dont know about those things !!!! Our LBS still has lots to learn but we gotta make do with what we got so later I will try getting that slime in Wink 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout