Jump to content

Recommended Posts

Posted
mmmmmmm' date=' jy seker net jou hand het seer gekry??Wink Ja ek trek September en begin 1 Oktober in Pta
[/quote']

 

Ten minste het nochain nog nie vir jou gevra waar jou skoene is nie.....

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

Big%20smile

LOL  Lank laas so lekker gelag !
Christie2007-08-22 06:22:06
  • Replies 92
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

 

Byt op die lip.....

Big%20smile

LOL  Lank laas so lekker gelag !

 

*blonde alert*

 

huh??? vertel my ook asseblief die grap toe???!Confused 
Posted
Julle is 'n regte klomp narre! Jis' date=' maar ek het nou lekker gelag!!! NIce fiets Psychs...lekker ry en BREEK nou die mense hoor!!!;))

En ou Chilli...jy weet mos hoe om die ouens onder te kry, leer net daai girl 'n bietjie van jou tricks dan's sy reg vir die lewe!;)[/quote']

 

Nellie,hoe meen jy nou?Onder haar?Met ander woorde  haar bo op hulle,of net onder kry?LOL
Posted

Hy byt op sy lip om nie 'n smart-ass reply te maak nie Nellie!  Hy moes nou eers hard konsentreer om sy brein uit die gutter te sleep!WinkConfusedLOL

 

Maar ja, ek sal haar mooi leer!  Het klaar besluit sodra sy kan loop is haar eerste geskenk van my 'n fietsie en vol TCS kit!!LOL
Posted

 

Na daai commend van my moet ek dalk bietjie los vir eers.

Want dalk wil jy my behoorlik 'ONDER' hande kry!!LOL

 

BWHAHAHAhahahahaha so wie's nou jou "waterboy"WinkTongueLOLLOLLOLLOL

 

Posted

O jitte, nochain ek hoop vir jou part jy het nie trigger punte nie, want hulle is seer, maar baaaaie seer as die masseuse nie happy is oor wat in die dag kwyt geraak is nie...Wink

Posted

haha, lol, okay het gevang dat hy op sy lip byt om te shut-up - ek's maar onskuldigEmbarrassed...dink nie oom MWNN is 'n goeie invloed nie...LOLWink

 

 
Posted

Jip Jelly, en Nochain het gewoonlik so 'n paar ou seer spiertjies in die bene wat mooi uitgevryf moet word!AngryBig%20smile

 

Nellie, jy moet nooit omverskoning vra vir onskuld nie!  Dis die mooi in jou persoonlikheid.Tongue
Posted

 

haha' date=' lol, okay het gevang dat hy op sy lip byt om te shut-up - ek's maar onskuldigEmbarrassed...dink nie oom MWNN is 'n goeie invloed nie...LOLWink

 

 
[/quote']

 

??Net daar is jou fout nels, net daar!!!!Wink

Hy kan nie eens Chocolate sous handle nie......ConfusedLOLLOL G'n wonder die kitty lek sy wange nie.......LOLLOLLOLTongue

 

Posted
O jitte' date=' nochain ek hoop vir jou part jy het nie trigger punte nie, want hulle is seer, maar baaaaie seer as die masseuse nie happy is oor wat in die dag kwyt geraak is nie...Wink[/quote']

 

Psycho,net vir jou inligting trigger punte is daai goed wat jy kry as jy hard oefen en dan is daar ooral sulke lekker knoppies in jou spiere!!Maar jy moet hard oefen voor jy kan uitvind wat dit is!!

 

Nee jelly ek bly by die huis,die tipe pyn wat Chilli uitdeel kan ek net so elke 3weke handle!!LOL
Posted
Jip Jelly' date=' en Nochain het gewoonlik so 'n paar ou seer spiertjies in die bene wat mooi uitgevryf moet word!AngryBig%20smile

 

Nellie, jy moet nooit omverskoning vra vir onskuld nie!  Dis die mooi in jou persoonlikheid.Tongue
[/quote']

 

hehehe, nee man, daai ITB is mos 'n lekker seer ding....of of wag, so lekker seer kol daar op die glut, dis darem nou EINA!! WinkLOL
Posted

??Net daar is jou fout nels' date=' net daar!!!!Wink
Hy kan nie eens Chocolate sous handle nie......ConfusedLOLLOL G'n wonder die kitty lek sy wange nie.......LOLLOLLOLTongue
[/quote']

 

Hahahaha LOL....jy moet nog maar pasop wat jy se, onthou jy's mar nog net die waterboy Wink

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout