Jump to content

Ronel van Wyk resigns!!!


D_P_

Recommended Posts

This is a SAD day in womens cycling having a lady such a Cherry treated in this manner first on the track now road as well. I find it amazing that we cannot look after the little we have because of self scented people serving their own interests on the CSA board. I formally challenge CSA to provide reasons for not selecting Cherry this time round AGAIN.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 39
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Cherry,Alles van die beste!!Sal sleg wees om jou nie by races te sien nie.

 

Jou span maatjie vertel vir my dat jy nou selfs heelwat sterker is as wat jy by SA's was!!What a waste!!!Cry

Dalk moet jy daai vorm vat en vir oulaas almal se gatte gaan skop net om n punt te bewys!!Ek weet Cherise sal haar bene vir jou afry!!Thumbs%20Up
nochain2007-08-27 02:33:02
Link to comment
Share on other sites

 

 

ha ha ' date=' nou gaan julle sien hoe min ouens daag by die races op!!!LOLLOLLOL[/quote']

 

Ou cervelo, ons gee mekaar BAIE P.T. hier, maar ek stem heelhartig saam.  Vir die volgende paar races gaan die lot wegbly, JUST IN CASE!

ewep2007-08-27 07:30:48

Link to comment
Share on other sites

Luckily ................................... she has entered SabieX so Littleben will still see the 'babe with the red hair' as he calls her!

Link to comment
Share on other sites

Ok Ok. Ek gaan nou seeker geflame word hier voor :(

 

Ek weet n' mens werk baie hard vir wat jy wil bereik. En dalk het sy vir die World's gewerk. Ek weet ook nie rerig of dit net oor die issue van die World's is nie. Ek ken haar ook nie persoonlik nie maar ek is n' fan. En dis hoe ek dit sien.

 

Ja, n' paar drolle het jou ontneem van iets groots. Maar is dit rerig die moeite werd om alles te los vir n' sport warvoor jy lief is ? Of mis ek iets ? Ek is seeker daar is baie mense/jong-mense wat opkyk na jou en wat wonder wat aangaan.

 

Staan op en ry almal in hul moer, want jy kan en jy geniet dit.

 

'n Fan Evil%20Smile

 

Link to comment
Share on other sites

narra - by the same logic it was obviously something more serious or important than we know for her to do that, but ja that's just my thinking!

Link to comment
Share on other sites

narra, dit het al 'n paar keer met haar gebeur.  Ek dink regtig sy's GATVOL om ontneem te word van die kans deur mense wat voorgetrek word omdat hul goed GATKRUIP. 

Link to comment
Share on other sites

Dis 'n bliksemse shame dat een van ons beste...of te wel, die beste nie meer gaan race...

 

Alle voorspoed...
Link to comment
Share on other sites

Narra,

Soos ek dit het,voel sy,sy baklei al teen die sisteem vir so lank en dis nou genoeg!!Dis dalk die beste standpunt wat sy voel oorbly!!!

 

Wat ek wel weet is dat sy is in baie goeie vorm en sterker as wat sy by SA's was!!En by SA"s was sy briljant!!

 

Ag toe nou Cherry skop gat vir oulaas,wie gaan jou en Cherise saam nou stop??
Link to comment
Share on other sites

Het sy al die 94.7 gewen ? Of wat van die Argus ?

 

Nah.....dis 'n vraag wat 'n funrider sal vra....komaan Narra...jy weet van beter????  Wink

 

Bietjie van haar resultate:

 



DateEvent NameSportTimePos. CatPos. SexPos. All
11/08/2007EPR Randfontein Cycle ChallengeCycling2:22:542246
09/08/2007Sungardens Carousel ClassicCycling3:06:23212274
05/08/2007Nola Cycle ChallengeCycling3:17:2223116
29/07/2007OUTsurance Tshwane Mayoral RideCycling2:00:502233
22/04/2007Cycle Lab Tour DurbanCycling3:03:5829367
15/04/2007Wilro 100Cycling2:59:5116209
31/03/2007Speke Vasbyt ChallengeCycling3:41:111134
04/03/2007Tour De Soweto Cycling ChallengeCycling1:04:57111
25/02/2007Carnival City Macsteel National ClassicCycling2:47:36221540
10/02/2007Kormorant Cycling ClassicCycling2:59:18411153
04/02/2007Belgotex Super ClassicCycling2:51:441382
03/02/2007Berge en Dale ClassicCycling2:56:36210177
>
Spinnekop2007-08-27 09:32:46
Link to comment
Share on other sites

O ja....sy het die Argus al gewen......

En die Amashova......twee keer.

Liberty Life Ride for sight gewen.....twee keer...

OFM classic......twee keer.

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Sorry, Spinnekop. Ek was lui :(

 

So sy het al alles gewen en daar is niks meer om te bewys behalwe World's nie ?

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout