Jump to content

Ronel van Wyk resigns!!!

D_P_

Recommended Posts

Sorry' date=' Spinnekop. Ek was lui :(

So sy het al alles gewen en daar is niks meer om te bewys behalwe World's nie ?
[/quote']

Nee wat ou Narra...dit gaan VEEL meer as net world's WEN!  Hoekom dink jy is Mej Taylor so goed? 

Ronel is een van die min meisies wat haar magdom resies kennis deel met haar span.  Sy leer die jong sterre van die toekoms hoe en wat om te doen wanneer in 'n resies....situasies wat sy al tee gekom het ens.

Deur Worlds toe te gaan kan Ronel NOG kennis opdoen en die ou paar noointjies wat wel gaan ook help met ondervinding.....

Maar soos ek genoem het....

Dit gaan oor BAIE meer as wat die blote oog sien.  Wonder of dit OOIT sal uitkom......nie teen staande. 

SA fietsry is VOL politiek ens..ens...ens....was altyd, sal altyd bly....Cry

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 39
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Spidey jy is een van die min mense met insig en wat bietjie verder as die "keyboard" dink.Star

Link to comment
Share on other sites

Kyk, Ronel was volgens my nog altyd die "dame" van die pro peleton.  Wat het die "ander" span wat hul oor die keur kommittee se kop hou!?!? 

<RANT ON>

En hoe kan ons dit verander?  Moet asb. nie kom met die oer oue "praat met jou klub en registreer en en en" storie nie.  Dis K@K.  Die CSA (behalwe Latrinus so ver) is 'n lui klomp &*%^&$ wat sit en kyk hoeveel hul kan tap uit die fietsryers in SA.  En dan nog die klap in die gesig van die KAMPIOEN (kyk mooi CSA), die K A M P I O E N, van ons vrouens.  Ag asb, jul maak my SIEK!  Back stabbing, politiek, wat het dit met ons fietsry uit te waai?

<RANT OFF>

ewep2007-08-28 01:20:33

Link to comment
Share on other sites

Hmmm, die Track Silver medalje! Ek praat onder korreksie , maar sy hethulle CSA al goed gas gegee, en hulle hou natuurlik nie daarvan nie! Daarom...iewers trek jy 'n streep...

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout