Jump to content

Oefen vir ?n 6 uur challenge?


Cois

Recommended Posts

Hi daar.

 

 

 

Ek moet begin oefen vir 'n MTB rit wat 6 uur lank gaan neem. Enige raad.

 

 

 

Dit is 'n lap race wat ek solo smiley5.gif wil doen, maar het nie 'n clue om te oefen vir so rit nie.

 

 

 

Al wat ek kan dink is om die fiets te neem en om vanaf Pretoria maar Delmas toe te ry, of het julle 'n ander idee?vanwa_mordo38888.2058101852

Link to comment
Share on other sites

Sou se, kyk hoeveel tyd jy het to die race, dan beplan jy van daar. Jy behoort te begin met n tipe base, rides van so tussen 3-5 ure @ 60-70%, jy kan ook n paar intervalle van verkieslik tussen 5-10min @85% doen.

 

Dan sal jy vir n paar dae dit bietjie rustig vat, steeds oefen, net minder, +- 4-5dae.

Dan kan jy weer 2-4 uur rides doen met korter tipe intervalle, en n week voor die groot dag begin af typer, maar steeds aktief bly.

Moenie vas kyk in die 6 ure. Maar konsentreer eerder in die voorbereiding!

Delmas pad is n goeie pad om op te oefen, behalwe vir die verkeer!

 

Goodluck

Link to comment
Share on other sites

Thanks vir die raad, maar dit is 'n ses uur uitdaging. 8 km rondtes vir 6 uur lank ry

Link to comment
Share on other sites

Well soek jy n spesifieke oefening om gewoont te raak an laps? wel, doen dan jou oef op n lap as jy dink dit gaan help, jy gaan 6 ure ry, of jy dit op n reguit pad of op laps gaan doen, dit bly 6 ure!smileys/smiley36.gif

Link to comment
Share on other sites

Ek sien jy s? ek moet so 60 - 70% ry. Die probleem is dat ek vir 'n 3 uur rit in 80% - 110%, 90% van die tyd is.

 

 

 

My HR is baie hoog as ek ry, en dit is al van skool af so. Weet nie of dit sleg is nie?

 

 

 

Maar ek sal maar probeer ry. Wens net daar was meer pad gewees smiley36.gif

Link to comment
Share on other sites

As jy tot 110% van Max ry dan is jou Max verkeerd ingestel. Dir is vir die meeste van ons bitter moielik om se maar meer as 98% te kom. Ek moet regtig uithaal en wys om self daar te kom.

die vormule van 220 - ouderdom is maar net 'n beginpunt and verk vir meeste mense, maar nie almal nie.

 

Doen 'n proef om jou regte HR Max te kry en gebruik dit dan. Miskien ry jy all die hele tyd in doe verkeerde zones.

Link to comment
Share on other sites

Ek het al paar keer 207 gesien as ek ry. Ry gewoonlik nie op HR nie, maar sal vandag as ek gaan ry bietjie kyk. Ek dink ook nie my HRM moet verkeerd lees nie. Dis nou maar 2 maande oud en is maar 11 keer gebruik.

 

 

 

Ek sal net weer my settings kyk en seker maak alles is reg.

 

 

 

Thanks vir die hulp.

Link to comment
Share on other sites

kom oefen maar mintek woensdae...dis net uur maar dis darem lap racing. Begin more aand

Link to comment
Share on other sites

Dis in Randburg. Hans strijdom by die watertoring. sal gou directions gaan kry en dan post. Begin in die wintermaande 6uur sharp vir uur

Link to comment
Share on other sites

Randburg 200 Hans Strijdom ave opposite Mr Price Home, just before you get to Virgin Active and Mc Donalds from the high way.<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

Link to comment
Share on other sites

6 ure !!! Moet mens oefen vir dit ? Nee man 6 ure is niks nie , begin oefen vir die 12 en 24 uur races .

Link to comment
Share on other sites

dus wat ek wou se DR, mens oefen nie vir n 6ure ride nie, jy moet op any given day 6ure kan trap. Al wat sal virskil is die spoed teen wat jy dit sal kan doen afhangend van jou training. Hou jou HR laag, soos iemand al reeds genoem het, dan sal jy lank kan trap.

Link to comment
Share on other sites

6 ure !!! Moet mens oefen vir dit ? Nee man 6 ure is niks nie ' date=' begin oefen vir die 12 en 24 uur races . [/quote']

 

 

 

Probeer eers klein begin smiley36.gif

 

Maar dankie vir die raad DR

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout