Jump to content

Recommended Posts

Posted
R25 000.00 joining fee.

Kry 'n gratis Cannondale en een stel kit.

 

 

As jy nie 'n Cannondale wil he nie, join my klub

 

- TeamBMC

joining fee R24995.00

en jy kry nie 'n fiets nie want jy het jou eie, ek gee my ou stel klere vir jou

 

en dan kan ek vir my 'n nuwe BMC koop

 
Posted
fun rider' date=' ek soek nuwe klere[/quote']

 

Hoekom wil jy ander span se klere dra? Koop vir jou 'n paar Capestrom shorts en plain top en lyk uniek. Almal dra altyd iemand anders se advertensies. Tensy ek die kit vir next to nothing kry of selfs verniet, sal ek nie vir iemand anders adverteer nie.

 

 

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout