Jump to content

Recommended Posts

Posted
ek dink die PPA het haar 'n travel allowance gegee om foto's te gaan neem en om julle gerus te stel dat daar nie weer so baie punctures gaan wees.

gaan worcesterwheelers 'n machanic tentjie daar op standby he.

hy hoef ook net 15 patces saam te neem.

 

haha - nee jong - dit het my gister 'n 2uur trippie in die koue gevat.

 

Maar serious - ek kan regtig nie sien dat daar enige punctures behoort te wees nieStar

 

AuctionLamb - told you...Wink
  • Replies 73
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Bietjie rowwer gedeelte aan die regterkant - maar ook nogsteeds nie baie erg nie

20071009_073450_DSC00575.JPG

20071009_073517_DSC00576.JPG

20071009_073553_DSC00577.JPG

 plus dis op 'n opdraand, so behoort nie 'n probleem te wees nie

20071009_073628_DSC00578.JPG
Posted

Hierdie bordjie merk die +/- 150m om te gaan

20071009_073943_DSC00579.JPG

 grondpad eindig net verby daardie huis op die regterkant

20071009_074116_DSC00580.JPG

 

20071009_074139_DSC00581.JPG

 

20071009_074236_DSC00582.JPG

dis in sig

20071009_074300_DSC00583.JPG

amper daar

20071009_074324_DSC00584.JPG

en daar!!!Big%20smile

20071009_074349_DSC00587.JPG
Posted

check - jy kan selfs af kykWink

 

 

.... of af donner!!Dead

 

Now come...why are we so pesimistic hmmm???

 

Do you want to talk about it?GeekCry
Posted
CVANC se my die Teer gedeelte net na die grond pad is erger as die grond pad???Ouch

 

veral as die keffertjies jou eers begin jaag Dead
Posted
I think that Nellie & Marius must appointed the official PPA route (gravel)inpectors...LOL

 

 

 

Hey Marius...gaan ons saam in besigheid ingaan?Wink
Posted
I think that Nellie & Marius must appointed the official PPA route (gravel)inpectors...LOL

 

 

 

Hey Marius...gaan ons saam in besigheid ingaan?Wink

 

En moet nie van my lieflike assistent Lilo virgeet nie, nee wat, PPA gaan met niks weg kom tussen ons 3 nieTongue en ons het vir Hagar om ons West Coast races te cover!
Posted
CVANC se my die Teer gedeelte net na die grond pad is erger as die grond pad???Ouch

 

Marius...dis jou gelukkige dag - ek het selfs daarvan foto's...

 

Net na die grondpad is daar 'n mini-bultjie, en dan kry jy di? afdraand

20071009_075051_DSC00588.JPG

watch net vir die regterkant van die pad hier (nie dat julle daar mag ry nie maar anyway - ek waarsku net) daar is nogal dik los gruis partykeer.

20071009_075115_DSC00589.JPG

lekker afdraand

20071009_075138_DSC00590.JPG

uitsig

20071009_075202_DSC00591.JPG

nog af...

20071009_075230_DSC00592.JPG

daai berge en koppies is Nekkies...

20071009_075253_DSC00593.JPG

nogsteeds af

20071009_075423_DSC00594.JPG

 

20071009_075448_DSC00595.JPG

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout