Jump to content

Recommended Posts

Posted

Telkemale gebeur dit dat borge deur die jaar goeie blootstelling en bemarking geniet.....en net aan hulle self dink.

Keer op keer gebeur dit dat pro's teen die einde van die jaar voos gery is en nogsteeds hul bes doen om in aanvraag te wees vir die nuwe seisoen. Nuwe borge en spanne moet beindruk word. 

 

Tog het pro's verpligtinge wat elke maand betaal moet word en borge trek net hul skouers op ....jammer ons het nie meer geld tot die einde van die jaar vir die laaste paar groot wedrenne. Juis die tyd wat almal vir oulaas probeer om 'n wen of 2 in te palm en voorsiening te maak vir die maer maande wat daar geen toere en wedrenne is nie- wie kry 'n ekstra tjek voor Kersfees om dankie te s? vir 'n goeie jaar se bemarking vir die borg se sak.......

 

Wat dink ons pro's??? Hoe kan ons borge beter inlig dat pro's net soos ander graag wil rus en moet herstel sonder om heeltyd te stres oor geld.
Posted

Frensch, unfortunately that is the life of a professional cyclist in general. You either have to accept it or decide on another career path, which as FanieFiets jokingly put it, has exactly the same stresses.

Posted

Ek wens ek het 'n borg gehad en was nie net 'team father' borg vir my laaitie nie!

 

Maar ons is op pad Sabie toe vir 3 dae se lekker bergfiets ry so lyk my dinge is toe nie so erg nie!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout