Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hallo Julle

 

Ek soek raad asb. Het Nov 2010 my eerste seeded race OFM gery. 3 uur 8 min. Nou begin ek die Argus in GG 08:11

 

Nou is my probleem ek wil graag as weer saamspeel 3:30 ry. Daar is ouens wat se omdat ek na 8 wegspring gaan dit moeilik wees want die verkeer van fietse gaan te veel wees en jy sal nie maklik die massas verby kan gaan om n goeie tyd te ry.

 

Ek sien nou daar is ouens op hub wat argus entries verkoop. Hoe werk dit? Begin ek dan op sy plek? Ek het tog steeds my eie timing chip.

 

Dankie

Groete

Posted

It will be difficult but not impossible. You will be pretty much riding solo, unless you can find a few other guys of the same ability and ride with them.

 

No, if you substitute someone who is selling their number you start where you are seeded, unless you ride with their number and chip, which is not allowed.

Posted (edited)

Dit gaan bietjie moeilik wees maar as jy 'n paar sterk ouens/vrouens saam met jou voor het wat mekaar goed help dan behoort julle dit te doen.Gaan doen jouself 'n guns en kyk wat was die wentye van jou groep(GG) op die afgelope 5 Argusse wat verby is dan sal jy 'n goeie indikasie kry wat jy behoort te kan ry.

 

Sal nie 'n verskil maak as jy 'n A groep nommer koop nie,jy gaan nog steeds geseed word volgens die 3:8 OFM Classic

 

Hoop dit help

Edited by Wil6
Posted

'n 03:30 van jou groep is heeltemal moontlik . Maar soos reeds genoem , jy gaan dit by jouself moet doen vir meeste van die pad . Wat ek gevind het met die agterste groepe is dat die voorste bondel gewoonlik 'n goeie pas het die eerste stuk tot na die blou route en dan begin hulle "fade" .

Posted

As ek jy is sal ek die Argus mense kontak en vra of jy reseed kan word. Daar by genoem, het jy enige ander wedrenne gery? As jy net die ofm gedoen het gaan dit moeilik wees om jou gereseed te kry.

 

Probeer maar eers die mense kontak en vra dat hulle die reseeding doen ander kan jy ook op die dag wat jy jou nommer gaan afhaal by die expo senter vra.

 

Hoop dit help

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout