Jump to content

Klappit

Members
  • Posts

    17
  • Joined

  • Last visited

  1. I am so confused rigtht now, I ride a road bike but I don't shave does that make me a gay MTB'er? I was a spectator at the 2008 and 2009 Cape Epic and most of those riders wore lycra and some even shaved, does that make them roadies? So confusing. Happy Martin I could not have said it better
  2. Baie mooi dankie Ronelle, ek glo jy was mo?r as party fietsryers na al die foto's wat jy geneem het, ek weet ons backup was mo?r as ek gewees na die DC
  3. n stasie wat deur PPA beman word gaan net n gemors wees, ek dink die eerste stop moet wees in Montague, dan weer by die Kaasfabriek en dit is genoeg. Daar is genoeg besighede wat die waterpunte sal en wil sponsor. Ek was betrokke by die reelings van Ceres se DC en dit was baie maklik om van die local mpye te kry om waterpunte te sponsor. My span wou hulle eerste stop al na 50 km!! en hulle het, dit was frustrerend en baie onnodig. Ps. Kurnel ek het jou en Juffrou van Wyk(ms colonel) by die Cyprus inn gesien, ek is jammer dat ek ooit lelik was met jou.(Ek het ook daar geslaap) En nadat ek jou gesien het het ek besluit om nie weer opgewerk te raak oor jou opstokery nie, sjame man.Klappit2008-11-24 14:02:40
  4. Sy het nie getrou om haar naam te verander nie, dit sou kommin wees. Kom die karre in Moskou nie uit met airbags nie.
  5. I did the Epic with Pragma and spend a lot of time in the bikewash, it was an awesome experience, annual leave well spend, nice equipment and well organised but would not do Epic on a bike, I am a roadie and will do some MTB'ing over weekends during winter.
  6. MDK I can see why you want to marry the girl, she has good taste "FERRARRI !!!" Fanie as jy die een aan die linkerkant was sou ek my vrek ge-oefen het om in jou bunch te kon ry. Nellie die foto doen jou nie justice nie jy is baie vriendeliker en mooier as op die foto
  7. As dit H was en hy praat so baie stront soos gewoonlik sal hul hom verseker laat gaan.
  8. I know what you feel like, buying a MTB is very confusing, after shopping for a MTB the last 2 months I decided to stick to my old MTB and do the most of my riding during winter on my road bike. My road bike is a size 65 so I would probably need a XL or 23" MTB, I was told the Giant Talon with upgraded shock would be perfect for me, unfortunately there wasn't any XL frames in stock so after a month of waiting for the stock it arrived without XL frames, I then decided to buy the Scott Scale 50 XL and upgrade the shock, and I found one in a shop in Durbanville, the salesman was very helpfull and promised me the bike is right for me and we can upgrade the shock, So 2 days later I am in town again so I take the wife to see the bike to convince her that it would be good for me and then buy it of course. A different salesman helps me and he says Nooo this bike is to small for you, You need a bigger Bike and he shows me a Giant XTC with scott tyres, Scott handlebars platform pedals and V-brakes, with shimano xt groupset, and Rock shock dart 2 shock, totally butchered with different parts, and still it was more expensive than the Scott scale 50 or Giant Talon. I was so dissapointed that I decided to go to the next shop down the road where I was told that the GT 22" frame would fit me perfect. That really stopped my MTB buying urge, the guys who sell MTB does not really know what size or shock you should use. So before I got ripped of I decided to stick to the road and ride my old MTB with meduim frame on the rainy days. Good luck with all the advice but make your mind up before you walk into the shop
  9. Just started MTB'ing and right now my favourite road is Ezelfontein. On the roadbike I like Swaarmoed pass right to the end of the tarr road, no cars and no taxis. Just trees and mountains.
  10. Maruis ek is bly jy dink ook dit is n grap
  11. They can call it the Ceres 4 Passes double century, Swaarmoed, Theronsberg, Gydo pass and Michells pass you can cover all 4 passes doing 115 kilometer, that would be a nice ride.
  12. Ceres was tough and could sort the men from the boys, the Montague route is nice and gets more entries for PPA, but Ceres gets my vote.
  13. fanie ek is ook n "rookie" en is jammer as die Rookies die Hub nou so onsmaaklik maak maar as jy kyk na die indrukke wat ouens kry van ander meer ervare hubbers, en ek dink hulle word later die "ultimate hubbers" genoem dan kan jy nie regtig nuwe ouens kwalik neem dat hulle met die verkeerde houding begin nie. Die "senior hubbers" vertel maklik hoe hulle die ouens wat op hulle wiele sit se ma sal vloek en gister het hulle n Girl se naam hier afgekraak sonder dat sy deel was van die gesprek, Ek ken haar nie en ook nie die "senior hubbers"nie maar n mens doen dit nie, na 16 jaar se fietsry weet ek die meeste fietsryers loop oor van selfvertroue en het helse ego's, so as jy nou n rookie is en jy sien die ervare ouens kraak ander so lekker af dan kan n ou met bietjie houding mos nie kwalik geneem word as hy die voorbeeld volg nie. Ek geniet al die drama op die hub en probeer niks mis nie, veral mamparra se skerpheid en selfs RB het haar oomblikke gehad. So help die rookies reg as ons verkeerd optree, maar onthou ook die storie van mense wat in glashuise woon.
  14. Spidey as my cannondale so gelyk het sou ek ook nie gras gesny het nie, ek ry nog n OU 3 reeks wat ek laat upgrade het en n paar respray jobs later, 65cm frame. Die fiets is so groot soos n plaashek maar geen probleme met die raam en ek ry hom amper elke dag
  15. I am also looking at getting a mtb but the sizes confuse me, im 1.96m and ride a 65 frame roadbike, how can I convert that to mountain bike size.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout