Jump to content

boer

Members
  • Posts

    15
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by boer

  1. Will we add anyone from SA champs?
  2. I believe he is somewhere around Bloem eating his words.
  3. STEPHEN BY KARSTENS 012 8081880
  4. Jissie wie ry nou so vinnig dat ons moet stop? Is daar iemand met probleme? Brannas en coke laat enige probleem gou verdwyn.
  5. Het gister 'n groep op die N4 gekry kompleet met voertuig. Ryers ry in die geel streep en meeste van die eerste baan . Khumba resources en Select was nogal goed verteenwoordig in die groep.
  6. Ten to one more to the story.
  7. Prevent saddles sore by riding without a seat
  8. TT werk lekker vir 105 kg op teer
  9. What tandem wheels to use? Bontrager or Rolf. I like Rolf. Does any one know prices? Any for sale anywhere?
  10. Mr Douglas Patterson if you know where to find him.
  11. Moenie op die vetties pik nie.
  12. Nuwe wedren sponsor Iscor?
  13. Mampara Die regte race vir jou: Die groot 91.1 Mampara Draad Trek. Gesponsor deur Iscor Draad
  14. Hi Grond Grouer Al wat ek s? is dat jy kyk na die roete en alles en weeg die goeie teen die slegte op en gaan ry die race. As daar baie faktore soos baie kruisings en stopstrate en robots en motors is en en en dan besluit jy jy doen dit en oorleef dit sonder om te kla. Jy moet voor die tyd risikos identifiseer en besluit wat jy verwag. As jy vir my 'n race op die Highway in spits verkeer re?l gaan ek dit nie ry nie want dit is 'n risiko. So is enige van die tipe wedrenne in dig bevolkte gebiede 'n risiko. Some fool kan jou nog gedurende race highjack. Re?l my 'n race op jou highway en sluit die pad vir verkeer en ek is daar want dit is minder riskant. Of re?l 'n nice mtb race en ek is daar. Sorg net dat daar nie 4 x 4 's op die roetes is nie. Die organiseerder kan dit so veilig moontlik vir jou maak op die Dome to Dome maar hy kan nie al die risiko's waaraan jy blootgestel is uit die weg uit ruim nie. Dit is amper soos 'n huwelik. Jy het jou bed gemaak slaap daarin.
  15. Jislaaik maar julle is 'n klomp moan gatte. Wat verwag jy as 'n wedren in totale beboude gebiede gere?l word veral in JHB met sy baie karre en Sondag shoppers. Verder mag 'n marshall onder geen omstandighede verkeer stop nie. Jy moet ook voor die tyd gaan kyk hoe lyk die roete. Kyk na rally drivers hulle loop soms op die roete om na tegniese seksies te kyk. Dit is jou eie skuld as jy verkeerd draai. Hou tog net op kla. Julle klink soos die mense in die ouetehuis. S? liewers dankie aan die organiseerders dat hulle die moeite doen om wedrenne te re?l. Wedrenne raak al hoe minder omdat mense wat dit re?l nie meer met julle klagtes opgeskeep wil sit nie. Buitendien as jy so hot is kom re?l dit.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout