Jump to content

Pieterg

Members
  • Posts

    1756
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Pieterg

  1. Sorry to be rude but I need advise from the top hubbers. Please give info n your training. 1-Your trainer, cost,training plan you are on 2-How do you train,daily, 3 times a week,act. 3-Contact details of trainer 4-Any other info that you want to share with us My goal is to go to SA champs in 2015 and race in the 50-54 age cat, road and TT and to win. Thanks
  2. ag wat sal my leer om beter te luister en n mental note te maak op watter kilos die water tafels is
  3. dis sleg want ek het heeltyd gepace daar bly mos nog 12km oor en toe is ek by die einde kon nog harder gery het maar water was min en wou nie te hard gaan
  4. sy kop het hom gelos
  5. BrytonSport mielie myl.pdf Kyk maar na my roete lyk dit soos julle sin BrytonSport mielie myl 2.pdf
  6. iewers is iets deurmekaar ek het gelukkig die hele pad n battle gehad met 3 ouens so ek was darn mooit alleen en ek het die roete op my bryton. maar my computer se 48.79km
  7. Creator pieterg Date 22.02.2014 Activity Type Cycling - Mountain Biking Trip Time 02:53:22 Riding Time 02:50:46 Riding Distance 48.79 km Altitude Gain 557 m Calories Burned 1653 Kcal Weight Loss 9.6 g Avg Temperature 25.5 oC Difficulty http://www.brytonsport.com/img/ques.png Level 3 (38.9) Avg Speed 17.1 km/h Avg HR 157 bpm Avg Cadence 85 rpm Avg Power - watts
  8. Not bad myne 49.9 km/h
  9. Why can't I pay for all my year's events on 1 DVD now I must pay per event .Just too expensive
  10. Eastons is crap bly weg myne moes ek na elke race weg stuur vir repairs.Ry nou ZTR arch ex super
  11. Ook nuuskierig om te sien wat die wenner gery het in die 60km(48.85km).Wat se julle computers wat was die afstand?
  12. Het die naweek vir die eerste keer met die Sprada ge race.Wat n fantastese bike klim goed 110% op die down hills en 150% in die single tracks.Ek het n lekker dual gehad met n paar 26" maar down hill en single track kon ek hulle uit mekaar ry. Kan die fiets vir almal aanbeveel
  13. Nope in n rooi en swart hemp met "pavement Special" op geprint wat was jou tyd ek het n 2:51 gery
  14. Wat n lekker race n ou wat hom nie gery het het regtig uit gemis.Sal beslis terug wees volgende jaar net bly dit het nie gereen ek dink die laaste stuk kan morsig word.Weet iemand waar ons die uitslae kan kry?
  15. Nice,racing my first xc tomorrow will give see hw it goes
  16. Can You give me her info.Please advise on a good coach.I'm thinking of Gary Beneke
  17. Do you buy a training plan ?
  18. www.hartbeesmieliemyl.co.za
  19. Kyk op hulle web site die profile is daar baie klim
  20. How much do you pay per month?.Can you see a results give some stats please.
  21. I did say thanks and enjoy your ride but no reply
  22. After my 4hour MTB training ride this morning a TT guy passed me. I chased him don't and got a nice slip 40-45km/h on my dualie but he didn't say anything not even when I turned off. No words were spoken. Not nice! !!!!
  23. Ek het Oktober 2004 begin fietsry en ook sommer ingeskryf vir die Argus (sub 3uur)was die mikpunt.Ons plaaslike "road race" was die Dup's cycles 100km.Ek het ingeskryf en was ook hard aan die oefen vir die Argus so vertel ek ook vir almal wat wil luister ek gaan die Dup's wen. Die dag het aangebreuk en ek was reg, genoeg energie staffies vir die hele peleton,.Die skoot het geklap en daar trek die peleton nodig om te sê het ek so 2km gehou en toe spoeg hulle my met n spoed by die agter deur uit. Ek moes my wonde lek en die res van die wedren 97km alleen ry. Die grootste vernedering het by die eind punt gewag toe almal my "cheer" toe ek klaar maak, nooit weer was ek so grootbek nie Wel ek sal "like"om die Trans Karoo te wen en jammer ek het nie fondse vir die inskrywing hopelik wen ek n inskrywing dan gaan die pro's les opsê.hehehehehehe
  24. Suppppper hubberrrrsssss!!!!!!!!!!!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout