Jump to content

Chum lee

Members
  • Posts

    31
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Chum lee

  1. Ek ry Maxxis crossmarks non-ust tyres al vir 3jr sonder enige probleme. My tyres stink net as ek by Oak valley in die bees k@k ry.
  2. Die bliksems .Hulle kan bly wees ek het nie daar aangekom met my bakkie .Avbob sou hulle kom haal het.Ek hoop hy is ok ,om sulke goed te hoor maak n mens die m@*r in .
  3. Ek weet die Shimano Hg93 chain werk op 9 spoed Ultegra of xt.So ek kan nie sien hoekom dit nie sal werk.
  4. Ek kyk na die Anthem x1 2012 .Kan iemand asb vir my se of dit n goeie koop is ,ek kan ook nerens sien wat die mtb se gewig is.
  5. Baie dankie sal gaan kyk.
  6. By watter medies is jy?Ek is nou opsoek na n nuwe een.
  7. Met alle respek gese om 1kg gewig per dag te verloor is n dom ding om te doen veral as jy so hard oefen en vir lank nie geoefen het.Dit is nie gesond.
  8. Probeer Second Skins hulle het nou n factory shop waar die publiek kan gaan koop.Ek was gister by hulle pryse lyk goed.
  9. Baie dankie ek sal weer later in kontak met jou kom oor n tyd ens.
  10. Hi weet jy miskien watter datum julle beplan om dit te doen.Ek sal graag van Gansbaai tot B.dorp saam met julle ry.Ek is Desember op Struisbaai.
  11. Ek is in Maart een oggend op die Gordensbaai pad aangeval. Die ou het my fiets probeer afneem.Toe ek weer sien hier kom n ou tussn die huise uitgehardloop het met n ysterpyp en slaan my oor my rug.Ek was gelukkig dat ADT van voor gekom het.Maandag oggend het daar weer twee gestaan wat baie verdag gelyk het.
  12. Ek weet nie of dit so goeie koop was,maar ek het n 2012 Scott Spark 40 gekoop.Ek het die brieke laat upgrade na shimano xt en die tyres verander na tubeless en n ekstra bottelcage agter op my seatpost laat sit alles vir R20 000.Baie happy met die fiets.
  13. Ja hulle kry 8jr maar ek kan jou belowe na n jaar is hulle weer op straat.Ons land het n wonderlike regstelsel ek werk baie met hierdie histories benaadeelde mense hulle kom los op goeie gedrag.
  14. Steri Stumpie of Milo doen dit vir my
  15. Ek het gehoor die Probike mtb skoene is ook nice hulle verkoop vir +- R700.00.Hulle in dieselfde klas as die olympics. www.probike.co.za
  16. Hoor by jou LBS of hulle nie miskien n 2010 silverback nabraska het.Dit is goeie waarde vir geld met n slx/xt groupset is dit goed gespec vir wat jy betaal.Hulle het nuut verkoop vir R8000.00 seker jy sal dit nou kan kry vir R7000.00 Bel cycle factory hulle stock baie silverbacks.
  17. Ek het in Oktober agt verskillende Bike shops gebel vir pryse op n nuwe fiets en vir almal gemail,van die agt wat gese het ek bel jou binne 5min terug het net twee vir my laat weet oor n prys .Niemand het reply op enige emails.Dit is flippen pateties ,maar hulle is gou om te kla oor besigheid is swak miskien moet hulle n slag hulle vinger uit hulle gat haal en begin werk.By die een shop sit die laaities op hulle gat en eet pizza terwyl daar seker 4 mense in winkel rondstap en kyk na fietse niemand sal eers die moeite doen en vra of hulle kan help.
  18. Hi jammer ek het verkeerd gelees ek doen core oefening vir my rugpyn.Jammer soos my gat gelees.
  19. Ek het ook dieselfde probleem ondervind .Ek het gedink dit is my setup wat nie reg is.Ek het n ander stem laat opsit ,maar wou ook nie help .Toe begin ek core oefeninge te doen en glo my na maand begin ek nou agterkom dit werk 3 keer per week. Ek het die oefeninge op die Livestrong website gekry.
  20. Ek ry ook Crossmarks non -Ust op non-Ust rims sonder enige probleme. Dit is lekker lig en die crossmarks werk goed as die toestande droog is, veral vir n agter tyre werk dit 100%.
  21. Ek het vandag my 2012 Scott Spark 40(alloy) gekry. Ek het brieke laat upgrade na xt en ek moet se dit is n nice bike,glo nie ek sou die verskil agterkom tussen die alloy en die carbon.
  22. Ek ry al 2jr non-ust tyres op non-ust rims sonder enige probleme. Ek het nou my derde non-ust maxxis agter laat opsit.Ek kyk net gereeld na my tyres vir enige snye ens. Ek kan eerlik se as die tyres nou nog nie van die rims geklim het dink ek nie dit sal sommer,maar daar is altyd n eerste keer.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout