Jump to content

Kerritz

Members
  • Posts

    2
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    Pretoria
  1. Thanks Martin vir die boodskap en vir Pa se post. Ek onthou daai stukkie track baie goed. Dink ek besit nog eiendom daar erens...meer soos in 'n plaas as 'n plot. Rus in vrede Mot my Boet. Mis jou ongelooflik baie maar jou stryd was 'n harde en 'n goeie een. Wens on het geweet hoe om jou beter te kon help. Jy is 'n legend en is seker die mees eerlike en opregte persoon wat ek nog geken het....ten spyte van jou uitdagings. Till we ride again. Kerritz.
  2. +1000000 Ongelukkig sal selfs 'n tragedie so groot soos die.........fricken boggerol doen aan die regering se standpunt en belangstelling aan fietsryers. Ek ry lankal nie meer fiets nie.....maar geez okes.......dis heavy heavy gevaarlik en maak nie saak hoe versigtig jy is nie....'n groot deel van jou noodlot is totaal en al buite jou hande....vermoe of vernuf. My innige meegevoel met die gesin en alle naastebestaandes en goeie vriende......my hart is ook moer seer. Carrots
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout