Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. Dick... What did you and Maruis pay the reporter to have a "FULL PAGE"picture on the sports page of our local newspaper You guys looks like pro's... not sure about Maruis, could not see his eyes, looks like blood dripping out of it
  2. Its a pity that we dont start a new topic with our discussions regarding the tought times in the cycle industry (and keep on bringing this "willie" topic up. BUT.. MAYBE.... this can help you making life much easier for yourself. About a 2 weeks ago I bought a set of XT mtb rims from klein chris for R4200 (That included: The disk rims, 2 x 160mm Hayes rotors and the VAT).. i Waited 3 days for delivery. Now go to CRCycles and see if they can beat that price. The problem is that all go mad about overseas buying (And yes I did order a xt groutset lastyear)... but just MAYBE... If you phone your LBS and tell him what you can get the item for from overseas, he will drop his price to match that. You score, because you buy it local, and if you got a issue can take it back to him. I'm not saying, buy from Chris W, I'm saying, give your LBS a change to quote or match your qoute... You never know!!!!
  3. I dunno, I use WD40 (BLUE AND YELLOW CAN ? )... but it stop the sqiucks
  4. I also had this. I went to the hardware shop, bought myself a can off lubricant (the pressure tin). These days after a wash and dry, I spray oil on all the moving parts (with that long red straw). The force of the spray force the lube into all moving parts. The shop can grease everything when it goes in for a service
  5. Hi Guys Can I please asked that we leave the "Willie" topic and rather start something else like "How to survive the current slump in sales in the cycling industrie. I would like to tell you why I request this. firstly: We are talking about someone who was a great SA Champion, a person who lift the cycling scene in the Cape and as you all know, someone who showcase some very top end products. He and his staff now sit at home and (maybe) even read the Hub. Do you know how this postings of us must hurt that guy We all now know that he got problems, so let us show respect amd leave this, its tough enough for hoim, lets not make this harder, just because we wants to speculate. Go on your knees and be thankfull you dont have this problem and thank the Lord that we can still smile and have little troubles in comparrison that he , his family and staff is going through. Lets think about them and respect them We are cyclists, love cycling, dont find joy in his situation thanks guys Oom pops
  6. Ek ondersteun die shop waar ek gemaklik voel, waar ek behandel word soos vriend en waar ek weet dat as ek kla daar na my geluister word sonder om my woord in twyfel te trek Daar waar ek nie net die shop se telefoon nommer het, maar die 2 Chiefs se selfoon nommers het om te bel as ek nie gelukkig is met hulle diens of voel ek is te na gekom Dis waar ek my fiets vat.
  7. miggie, jy het ook vergeet om die Hubbers te laat weet dat daar ook Chris Willemse cycles in Durbanville is. en hulle nommer is 021 914 7528
  8. I guess everyone now knows that he is closing down. So we can stop this at this point. He did a hell of a lot for me, and a lot of my buddies. I will never forget the 2006 Epic were we all ran out of brake blocks and no one could find anything close (George Area) He send his bakkie overnight with brake blocks as well as new shoes for those guys who ran the soles off the shoes in that muddy 1 stage. Also remember how he send his bakkie with a ""loan"" bike for someone when we had a social church group funds raising thingie outside Hermanus - at his cost Willie, thanks for what you John and the stuff did for me. Even knowing that I do most of my shopping at Chris jnr and Snr.
  9. Ja, Maruis.. Hy maak toe
  10. phone 021 910 0623 , asked to speak to Willie
  11. Jis, aangesien my engels en spelling nie goed is, Sy oorspronklikke pos hier het Brendan steward geforce om hier te kom pos en te vra dat dit asb. sensitief gehanteer moet word want daar is 2kante van die storie. Steward het ook verduidelik dat hierdie borg sorg dat hy kos op die tafel kan sit, en nogtans het julle mal gegaan. Wie van julle skuld ander mense geld en het agterstallige rekeninge? Miskien moet daardie skuld eisers op hellopeter gaan pos (en jou naam noem) dat jy geld skuld. Dis dieselfde. Net soos ek moes sukkel hier met 'n hubber oor 'n horlosie, ek het geen simpatie as jy hier kom stront verkoop, net om later "JAMMER" te kom se. Julle pos te maklik hier "julle kant van die storie" sonder om in ag te neem wat die werklikke prentjie is. ... en headhunter... ek kannie perd ry popeye2009-06-25 04:39:11
  12. I'm sorry Tiger, and I do not understand why other make remarks AS IF THE APOLOGY makes everything right. You came here with your story, published it on a public forum and try to put them in a bad light You should be learned a lesson and other teams should take note of this and never make use of you These days every one thinks he can say what he want, and afterwards, come back with "Sorry"and everything should be hunky dorrie again? Sorry, no respect for what you did !!!!!
  13. and someone will start a argument that there is no need to stop if its 5h00 in the morning
  14. Ja, die volgende fietsryer wat ek sien deur 'n robot jaag sal voel hoe hard my kettie se rek 'n klippie op jou styf span broekie neer Een van die daeord die laaities slimmer en skiet ons soos voeltjies .. met 'n plaas kettie
  15. Kaapse fietsryer geskiet _Die Burger JACKIE PIENAAR-BRINK en JAN GERBER 22/06/2009 09:12:58 PM - (SA) Stellenbosch. - Drie mans het gister hier in die landdroshof verskyn nadat ?n fietsryer met ?n windbuks in die sy geskiet is. Die skietvoorval het Saterdag kort n? 08:00 plaasgevind terwyl die slagoffer, mnr. Francois Raath (51) van Bellville, op die Bottelarypad in ?n bondel van nege fiets?ryers gery het. Hy het ?n vleiswond in die regtersy opgedoen. Volgens kapt. Aubrey Marais, Stellenbosse polisiewoordvoerder, is mnre. Randal Vosloo (20) en Ivan Jones (38) dieselfde dag nog in verband met die voorval in hegtenis geneem en mnr. Laurentios van Niekerk (23) Sondag. Al drie is van Kraaifontein. Na verneem word, het die verdagtes die naweek by arbeidervriende op die plaas Bellevue, sowat 200 m van waar die skietvoorval plaasgevind het, gekuier. Hulle word verbind met aanranding met die opset om ernstig te beseer en is gister elk op borgtog van R300 vrygelaat. Die saak is tot 1 Julie uitgestel. Raath het vertel dat hy Saterdae deel is van ?n groep fietsryers wat op die Bottelarypad Stellenbosch toe ry. Daar drink hulle koffie voor hulle weer koers kies huis toe. Saterdagoggend het hy langs ?n ander ryer ? aan die pad se kant, maar binne die geelstreep ? gery toe ?n Mazda 323 by hulle verby- skuur. Die passasiersdeur was letterlik armlengte van hom af toe hulle ?n skoot hoor afgaan. Die volgende oomblik het hy ?n brandpyn in sy sy gevoel. ?Ek is geskiet! Ek is geskiet!? het Raath geskree. Toe hy sy klere oplig, het hy ?n bloederige wond in sy sy opgemerk. Hy kon nie ?n koe?l voel nie, maar daar was wel ?n gat regdeur sy drie lae klere. Te midde van die deurmekaarspul het hy opgekyk en gemerk dat die betrokke Mazda rustig by Belle?vue indraai. Die groep fietsryers het tot by die plaashek gery, waar hulle op die Stellenbosse polisie gewag het. Di? was binne 15 minute op die toneel en het net daar hul verklarings geneem, het Raath ges?. Hy is een van twee fietsryers in di? groep wat vroe?r op dieselfde pad ook al deur motors van hul fietse gery is. ?Ons almal is verstom en bekommerd. ?n Mens raak letterlik bang om te gaan ry,? het hy ges?. ?Dis nie in die gees van die sport nie. Ons ry in die geelstreep. Ons dra glimbaadjies. Ons het ligte voor en agter op ons fietse. Wat n?g kan ons doen?? FIETSRY-WENKE Stellenbosch. ? Al hoe meer fietsryers verruil uit versigtigheid paaie vir die boendoes. Volgens mnr. Steve Hayward, voorsitter van die Trapkragvereniging, is daar deesdae groter versigtigheid onder fietsryers na aanleiding soos voorvalle soos di? van Saterdag waartydens ?n ryer aan sy sy gewond is toe jong mans op die Bottelarypad met ?n windbuks op hom en sy agt rymaats geskiet het. Daarom verruil baie fietsryers nou hul padfietse vir bergfietse. ?Dat fietsryers met windbukse geskiet word, is totaal en al tragies,? het Hayward ges?. Hy het ges? ?n ander verskynsel is dat mense in motors in die verbygaan fietsryers met le? 2l-Cokebottels op die boude raps. Hy het verduidelik dit is baie gevaarlik omdat die fietsryers hul konsentrasie kan verloor, kan val en selfs onder ?n voertuig kan beland. Hulle het al klagtes oor die Bottelarypad ontvang. Die Trapkragvereniging se webwerf (www.pedalpower.org.za) het die volgende veiligheidswenke: - Ry verdedigend, maar beslis. - Dui jou aksies aan en maak seker motoriste sien jou. - Gebruik ?n wit lig aan die voorkant van jou fiets en ?n flitsende rooi lig aan die agterkant. - Dra altyd ID-dokumente by jou. - Moenie ?n MP3-speler of selfoon gebruik as jy ry niepopeye2009-06-23 00:48:17
  16. Kaapse fietsryer geskiet JACKIE PIENAAR-BRINK en JAN GERBER 22/06/2009 09:12:58 PM - (SA) Stellenbosch. - Drie mans het gister hier in die landdroshof verskyn nadat ?n fietsryer met ?n windbuks in die sy geskiet is. Die skietvoorval het Saterdag kort n? 08:00 plaasgevind terwyl die slagoffer, mnr. Francois Raath (51) van Bellville, op die Bottelarypad in ?n bondel van nege fiets?ryers gery het. Hy het ?n vleiswond in die regtersy opgedoen. Volgens kapt. Aubrey Marais, Stellenbosse polisiewoordvoerder, is mnre. Randal Vosloo (20) en Ivan Jones (38) dieselfde dag nog in verband met die voorval in hegtenis geneem en mnr. Laurentios van Niekerk (23) Sondag. Al drie is van Kraaifontein. Na verneem word, het die verdagtes die naweek by arbeidervriende op die plaas Bellevue, sowat 200 m van waar die skietvoorval plaasgevind het, gekuier. Hulle word verbind met aanranding met die opset om ernstig te beseer en is gister elk op borgtog van R300 vrygelaat. Die saak is tot 1 Julie uitgestel. Raath het vertel dat hy Saterdae deel is van ?n groep fietsryers wat op die Bottelarypad Stellenbosch toe ry. Daar drink hulle koffie voor hulle weer koers kies huis toe. Saterdagoggend het hy langs ?n ander ryer ? aan die pad se kant, maar binne die geelstreep ? gery toe ?n Mazda 323 by hulle verby- skuur. Die passasiersdeur was letterlik armlengte van hom af toe hulle ?n skoot hoor afgaan. Die volgende oomblik het hy ?n brandpyn in sy sy gevoel. ?Ek is geskiet! Ek is geskiet!? het Raath geskree. Toe hy sy klere oplig, het hy ?n bloederige wond in sy sy opgemerk. Hy kon nie ?n koe?l voel nie, maar daar was wel ?n gat regdeur sy drie lae klere. Te midde van die deurmekaarspul het hy opgekyk en gemerk dat die betrokke Mazda rustig by Belle?vue indraai. Die groep fietsryers het tot by die plaashek gery, waar hulle op die Stellenbosse polisie gewag het. Di? was binne 15 minute op die toneel en het net daar hul verklarings geneem, het Raath ges?. Hy is een van twee fietsryers in di? groep wat vroe?r op dieselfde pad ook al deur motors van hul fietse gery is. ?Ons almal is verstom en bekommerd. ?n Mens raak letterlik bang om te gaan ry,? het hy ges?. ?Dis nie in die gees van die sport nie. Ons ry in die geelstreep. Ons dra glimbaadjies. Ons het ligte voor en agter op ons fietse. Wat n?g kan ons doen?? FIETSRY-WENKE Stellenbosch. ? Al hoe meer fietsryers verruil uit versigtigheid paaie vir die boendoes. Volgens mnr. Steve Hayward, voorsitter van die Trapkragvereniging, is daar deesdae groter versigtigheid onder fietsryers na aanleiding soos voorvalle soos di? van Saterdag waartydens ?n ryer aan sy sy gewond is toe jong mans op die Bottelarypad met ?n windbuks op hom en sy agt rymaats geskiet het. Daarom verruil baie fietsryers nou hul padfietse vir bergfietse. ?Dat fietsryers met windbukse geskiet word, is totaal en al tragies,? het Hayward ges?. Hy het ges? ?n ander verskynsel is dat mense in motors in die verbygaan fietsryers met le? 2l-Cokebottels op die boude raps. Hy het verduidelik dit is baie gevaarlik omdat die fietsryers hul konsentrasie kan verloor, kan val en selfs onder ?n voertuig kan beland. Hulle het al klagtes oor die Bottelarypad ontvang. Die Trapkragvereniging se webwerf (www.pedalpower.org.za) het die volgende veiligheidswenke: - Ry verdedigend, maar beslis. - Dui jou aksies aan en maak seker motoriste sien jou. - Gebruik ?n wit lig aan die voorkant van jou fiets en ?n flitsende rooi lig aan die agterkant. - Dra altyd ID-dokumente by jou. - Moenie ?n MP3-speler of selfoon gebruik as jy ry nie
  17. Swissvan, no its the most used cycling road in the Cape Town area (Northern Suburbs) by cyclist. You'll get 100's of cyclist on that road on a saturday and sunday. A lot of funrides is also using this road. The same road were they shot a speedcop about a month ago.
  18. It was saturday morning...20 June 09. Around 8 I heard
  19. Big thank you to CWC for the new set of wheels. I bought a new MTB XT disk wheelset from CWC. Firstly, it was R600 cheaper than the price of someone else (who had a add on the hub). Including was 2 x Hayes 160 rotors (for free) My order went in on the Thursday, I got a mail the next monday that its ready for pick up. Klein Chris, thanks and well done. This is what you call customer satisfaction.
  20. Ok, Sorry you are wrong. Firstly, the N1 stops under the Koeberg Wisselaar, (were you can turn left towards Muizenberg), so this guy is not wrong in riding here. All the cyclist who cycle in to town ride here, the only "wrong" is that he slipstream a truck,,,, and guess what? most of you did that at some stage on another road as well. So, to be fair, I'm not sure why he is called a idiot.
  21. I checked the mtb review and XT's dont rate good. What d you think http://www.mtbr.com/cat/tires-and-wheels/Wheelset/PLS_157crx.aspx
  22. titanuim rocket, I got the "2005 Mavic SL's", also did 2 and a 3/4 epics :-), and only replacing the bearings after the last epic , and it cost me +- R250 at Geco. I still got that set but my problem is that, that is the only tubeless rimset I got, and my good and expensive phantoms is on it, these days, I'm a bit lazy to repair punchers, so I'm now riding that instead of training on cheaper tyres.
  23. Hey julle piesangs. L e e s n o u s t a r i g a s b. !!! EK SOEK TUBELESS RIMS !!! Help nie julle gee my specials en ek moet nog 'n R1000 bylas om dit tubeless te kry
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout