Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. eks bly julle ouens het gisteraand 'n in-oefen lopie gehad. alles wat na 10 bespreek en agreed was behoort vanoggend net 'n blanl space te bevat, en as ouens mekaar vandag verraai, kan dit toegeskryf word aan daai gedeelte van die aand waar jy nie eers kon onthou hoe jy in die bed gekom het.
  2. Dis seker leker om vir 'n slag uit die direkte vuur te wees. Rasta, jy moe ons op hoogte hou. Wanneer gaan ons weet wie ons nuwe base gaan wees? Ek het vir Lem gese hy moet sy eie rooiwyn saamvat Baai toe, nou gaan hy daar en suip CSA rooiwyn? Daai goed is gedokter, jy kan mos sien hoe dof raak daai ouens van daay wyn suip. Gee ons 'n tip man: Wie gaan President word vandag? Die ou Oom, Giovani of Till?... of het julle nou weer 'n masterplan daar? Het Lem al hulle benoemings in gegee? Het PPA al hulle benoemings ingegee (hoop julle het tannie Karin laat weet sy moet ook in die Baai wees)
  3. ok, ek stuur jou mail van wat gaan gebeur. My nuus is kraak vars, dit was vanoggend al saam die burger op my stoep afgelewer. Rasta... Jy beter hom gaan haal, hy het 'n joppie om te doen. Was julle party daar onder langs beach road by Panty Valley? popeye2008-04-23 00:10:44
  4. Is Groot Lem al in PE? Met watter ambulans is hy af gevat, hoop hy kan al praat want ons soek nie net 'n "ge-ja en ge-amen" van sy kant. Stuur groete vir hom en se hom ons Hubber vertrou hy sal sorg dat die regre President verkies word. .
  5. Voel jy ook al soos 'n second hand car dealer met al die wheeling and dealing. Ek hoor so tussen die lyne, dit gaan woes soos deals daar gemaak word. Waarom will TILL nie staan vir President ?. (of moet ek alweer raai?)
  6. ek dog ek herriner julle maar net.
  7. As hulle daai twee in 'n span sit moet hulle liewer na daai fees te stuur in Blou bul land ,waar die Koedoe Drol Spoeg Kompetisie plaasvind. Hulle twee oefen mos gereeld saam om te kyk wie die raakste kan spoegpopeye2008-04-18 01:28:20
  8. ai, Butafly. ... as jy maar net die waarheid kon weet. Butafly.. Jy noem dat toe die laaste keer geld gesteel is was sy onmiddelik gefire? Nee, sy het nog gewerk tot einde van die Maand As iets gesteel word waaroor jy iemand fire... Is die saak by die Polisie gerapporteer? Was daar 'n Polisie ondersoek? As jy weer met Oom Lawrence praaat, vra hom bietjie man asb. dan kom vertel jy ons hier. popeye2008-04-18 01:34:33
  9. Apr 17 2008 08:41:30:067PM - (SA) Eunice Visagie Kaapstad. ? Fietsry is groter as die individu en daarom s?l dit vir David George en Robert Hunter moontlik wees om in dieselfde span op die Olimpiese Spele in Beijing te ry. D?t was gister die mening van die bestuurder van Suid-Afrika se Olimpiese fietsryspan, Tony Harding, ?n George?. Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee sal die finale span van drie Woensdag aankondig. Daar is groot omstredenheid oor die kies van di? span vir die Spele nadat ?n e-pos uitgelek is waarin die sameroeper van die keurders, Hendrik Wagener, sy ontevredenheid uitspreek omdat aan die oorspronklike span verander is. Een van die brandpunte is skynbaar of Hunter en George albei gekies kan word. Die twee het ?n geskiedenis van konflik. ?Ek h?t al met Robert en David in dieselfde span gewerk. Ons almal wat betrokke is, is professioneel en daarom weet ons die sportsoort is groter as die individu. Ek is nie bekommerd daaroor nie,? het Harding gister ges?. ?Ek weet ek kan met albei werk. Ek en David werk goed saam. Van sy beste vertonings was toe ek bestuurder was.? George het saamgestem. ?Ek gee nie om om in dieselfde span as Robert Hunter te wees nie. Dit pla my glad nie. Ek sal steeds my alles gee. Ons hou beslis nie van mekaar nie, maar dit is nie ?n probleem vir my nie,? s? George. ?Ek weet nie wie gekies is vir die Spele nie. As jy my vra of ek in die span behoort te wees, is my antwoord dat ek die enigste jaer is wat gereeld goed doen op W?reldbyeenkomste, die Statebondspele en die Olimpiese Spele. Ek sal regtig graag wil gaan, want ek ry steeds met passie.? George was die enigste Suid-Afrikaanse jaer wat verlede jaar op die W?reldbyeenkoms in Stuttgart die padwedren vir elite-ryers klaargemaak het. Hy is die enigste Suid-Afrikaner wat medaljes op ?n Statebondspele verower het. Dit was in 1998 (brons, tydtoets) en 2006 (silwer, padwedren). Hunter is in Europa en was nie beskikbaar om dadelik kommentaar te lewer nie. .
  10. ******* Highly Confidentiol ******* chunky... Jou lys is onvolledig. Ek hoor selfs my Licence geldtjie is missing in action. Waar is daai boekhoudster van CSA? Sy moet mos kan se of my geld daar by haar uit gekom het. Rasta... Ek gaan jou nog hard thunder... WA IS MY LIKSENS BOETA, Ek wil dit agter my toilet deur sit en darts gooi terwyl ek op die troon rondhang popeye2008-04-17 07:33:49
  11. He needs to be nominated in the CSA Board
  12. Mike Stofile, hy vattie stront van sport organisasie. Maybe wil hy He ons moet vir Oom Mike inkry. Het Boland en PPA al hul nominasies ingestuur? Grootlem, nominate vir Mike Stofile as nuwe CSA PRESIDENT !!! Tannie Karin van die PPA kan dan sekondeer op jou nomination.
  13. Admin Why did you than not only remove Dougs posting.? I mean, we discussed nominates who carries baggage and informing people who and why they should vote or not vote . If you now going to buckle on the pressure because WPCA / CSA unconstitutional issues, or CSA Managements politickery (?) and backstabbing, than why not just put a note on the HUB telling people that they cannot discuss anything regarding this MIGHTY AND WELL OILED ORGINIZATION. Why is all this stuff leaked into the public domain? What do you think? per accident? No sir, its all part of the upcommming selections and who want who in what position. I'm done. CSA can do what they want, I dont want to know anything anymore from them. They can go to PE and re-elect the current bunch, good luck to them. LAST QUESTION REGARDING THE TEAM: Lets see who will go to Olympics then you take the names and add their managers names alongside it, than you add their Agents names alongside. Lets see who got the most riders from "one camp". Should be interesting. amen popeye2008-04-17 00:32:37
  14. Team Barloworld have announced on Tuesday an 11 cyclist strong squad for the Giro d'Italia, their first grand tour of the season and one of the most prominent races amongst the cycling fraternity. The high caliber cyclist's which make up the squad of 9 starters and 2 reserves, from which the starting line up will be selected, are: * Mauricio Soler (2007 Tour de France King of the Mountain's winner) - COL * Robert Hunter (Winner 2007 and 2008 Cape Argus Pick 'n Pay Cycle Tour, 2007 Tour de France stage 11 winner) - RSA * Christian Pfannberger (Winner 2008 Giro del Capo) - AUT * Enrico Gasparotto (Winner stage 1 at the 2008 Driedaagse de Panne-Koksijde) - ITA * Patrick Calcagni (Winner of the 2008 GP Pino Cerami) - SUI * Felix Cardenas - COL * Stephen Cummings (Winner of stage 2 at the 2008 Giro della Provincia de Reggio Calabria) - GBR * Geraint Thomas (Gold medal winner of the Pursuit Race at the 2008 Track World Championships) - GBR * Carlo Scognamiglio - ITA * John Lee Augustyn - RSA * Francesco Bellotti - ITA Claudio Corti, Team Barloworld team manager comments, "It is an honour for us to be cycling in such a prestigious race. Our cyclists are in good condition and are all focused on performing well as a team at the Giro." In preparation for the race, the team will be training in northern Italy for the opening stage time trial of the Giro, in Palermo on the 10th May, as well as completing a series of training rides of the key stages of the Giro, including the Marmolada, Plan de Coronas, Passo del Vivone and Monte Pora
  15. https://www.bikehub.co.za/forum_posts.asp?TID=24986 Fietsryer dood in tref-en-trap-slag Apr 13 2008 09:53:32:087PM - (SA) Druk artikel - Die Beeld E-pos storie aan 'n vriend Bloemfontein. ? Elretha Britz, kunsredakteur van Volksblad, Beeld se susterkoerant, se broer is gisteroggend in Milnerton, naby Kaapstad, dood toe hy vermoedelik in ?n tref-en-trap-ongeluk betrokke was. Mnr. Simon Steichner (54) het gaan fietsry. Sy vrou, Petro, het bekommerd geraak toe hy n? ?n geruime tyd nie teruggekeer het huis toe nie. Sy het hom gaan soek en hom langs die pad aangetref. Hy was reeds dood. Britz het ges? daar word vermoed ?n vragmotor het hom raakgery. Steichner word ook oorleef deur drie kinders - Simon, Franz-Erich en Anke. ? Karen Ebersohn popeye2008-04-14 00:21:09
  16. Guys, this issue is not regarding the named rider. I heard its Team Konica Minolta... I'M NOT SURE IF THSE RIDERS WILL SPEAK ABOUT IT, BECAUSE THEY STILL GET SOME SORT OF SALARY.
  17. Zipp, yes. Thats what I heard. 30% salary cut. And you will find they will not ride a lot of races any more. Also cut. I also heard they have no valid contracts as UCI policy stipilated. But thats what I heard. !!!!!!!!!
  18. maybe what? parra maybe time to stop screwing our pro riders?
  19. Kabous van der Westhuizen het gery, weet nie van Garvey. Tian en Petrus was onder die top manne, baie goed gery. Kabous was hier by ons rond, nog steeds vol spiere soos voorheen, Daar naby Faan se Pa hulle se plaas het ons sulke moewiese klimme gehad, hy was so effens agter my en C50 Die volgende oomblik toe laat loop Kabous "Dis sommer *** hierrie dat 'n mens so moet suffer". Kon net lag.
  20. day six, finish the stage, but the next morning could not bend the elbow with the stitches in it.
  21. or you can change your race stategy, dont take any bottles with, you just fly around from waterpoint to the next, quick stop, down 2 glases of coke and you can save the weight. (it will be in your stumache, but not on your bike).
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout