Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. Yes, they rode with us, (Don and Mark I think). They were a bit slower as us, but always saw them in the village afterwards When I crashed out, they were still riding, and no they are nice guys. Tjops, those two guy is just normal guys. I'm not even sure if they are MTB'ers, but you can see they did suffer with us. popeye2008-04-09 02:12:14
  2. slowbee, you can now carry 3 bottles. 2 in your frame and you buy the new gadget that fits a bottle holder against your seatpost just below the saddle. That magafter cost R169 by WE. (I made my own and cost me nothing)
  3. Faan, soos hulle se, jy kan camelback spares tot in De Aar kry. Maar wees gewaarsku: Daai ronde rubbertjie op die valve, waaraan jy suig (blou kleur)... Kos R99 parte is flippen duur.
  4. End of the road for this Spez.
  5. PM Pedal and asked her to post the detail
  6. I did not take a pamphlet, but saw a 5 day MTB race around the Epic area later this year. (gansbaai, S'dam, bredasdorp, etc) Max is 80km per day , I think. Pedal got a pamphlet, maybe she can give the detail
  7. jip, C50 het aleen gery en klaar gemaak. Well done. Maar ek sal ook nou fotos pos wat sekerlik gehelp het in sy strewe, ... so hy was nie alleen.... Garmin en Bar-One was saam hom
  8. Ja, my body en bene is ok, voel nie seer en sal seker kan trap, maar ek dink die skud van die pad sou my arm af laat val het. Nee Lem, wat as my seer arm mee gee op daai tegniese downhills? Ek sou my vrek geval het. EK MOET OOK SE, DIS SEKERLIK DIE EERSTE EPIC MET SULKE BAIE TEGNIESE GEDEELTES, Dit was vie my net so hard om (byv) op dag 2 af te gaan teen Gamka berg as wat die opklim teen Gamka was. Daar was defnitief baie meer as vorige jare. 45grade op dag 2 en 47grade op dag 4 het ook sekerlik aangehelp met die moeilikheidsgraad . En natuurlik die aanhoudende 130km + stages. Maar nou ja, thats life en ons moet aangaan.
  9. stitches in the elbow and could not lift my bag the next morning. so, I had to bail out.
  10. not much. Its the first step to become a great politician
  11. kom ons sluit hierdie een af en praat op Grootlem en Voetsek se 2 . Ander is daar te veel van dieselfde ding TOPIC Closed
  12. nee,nee,nee,nee,neenee,nee,nee,nee,nee nee,nee,nee,nee,neenee,nee,nee,nee,nee nee,nee,nee,nee,neenee,nee,nee,nee,nee nee,nee,nee,nee,neenee,nee,nee,nee,nee nee,nee,nee,nee,neenee,nee,nee,nee,nee nee,nee,nee,nee,neenee,nee,nee,nee,nee nee,nee,nee,nee,neenee,nee,nee,nee,nee
  13. ouens, my keuse is miskien verkeerd, maar ten minste doen ek iets wat mense kan mee identifiseer. Ek daag julle almal uit om hieronder julle keuse te plaas. Ja. kritiek en "onbekende feite" is goed om oop gemaak te word. Ek speel maar net duiwel se advokaat. So, ek wag dat julle jul CSA Team hier kom neersit.
  14. faan se goed was los na daai monster fight wat hy in die strand gehad het saam Fandacious.
  15. Ja, bietjie staarig, maar hoe lyk dit vir julle? En ek dink "demographic" as well: President - Eugene Ruiters Vice Presi - Ciska Austin Road - Doug Ryder / Barry Austin Track - Louter Development - Ian Goetham Finances - Mark Bradley BMX - Till MTB - Erica Green Recreation - David Bellairs popeye2008-03-20 00:29:47
  16. zevenwacht is ook nie oop vir fietsryers, julle gaan moeilikheid optel daar
  17. sorg net dat jy ook by s'bos se mug en bean stop , so 8-9uur se kant, dit lyk gewoonlik asof 'n funride daar eindig :-)
  18. Ek mkan aan net 2 dames dink wat 'n groot rol kan speel. die ander een is natuurlik Erika Green. Sy het wel bedank vroeer, maar met so 'n bestuur aan haar kant sou ek ook. So, dis jy en Erika. :-) tel antie Silvia? Hoe oud is die antie, moet sy nie al op pension gaan. Ek persoonlik dink dis DAAR WAAR ONS 'N NUWE DAME NODIG HET..
  19. Andrew Mc... hoekom wil jy nie? Komaan, ons het jou eerlikheid en respek hier in CSA nodig. Kom, maak jou verkiesbaar ASB !!!!!
  20. Zevenwacht? en julle noem dit 'n easy training ride? hiehiehiehiehie
  21. nee Faan, een van die dae is my vlerkies geknip en sal ek uit pension moet terugkeer werk toe.popeye2008-03-19 05:52:53
  22. JA, ONS HET TYD OM VOORSTELLE TE MAAK OP DIE NAME. Ek hoor so met my een linker oor, almal van hulle hou blykbaar hierdie tread dop om die gevoel uit te kyk. So praat as julle wil praat.... Moet nie in Mei hier kom staan en slim praatjies maak as julle nou te slap is om te praat
  23. wat dink julle van Neotel se baas : Eugene Ruiters ? Hy run daai team, is hy nie miskien beskikbaar vir President? As ek so na al die e-mails kyk wat hier by my beland lyk dit vir my vreeslik na da Mnr.Giovanni Mottalini 'n groot rol speel in die "politieke" arena van fietsry. Ek het net die gevoel dat hy nie daar hoort.
  24. mmmmmm, baie interessant. PPA het wakker geskrik? eers gedog hulle IS fietsry. toe kom hulle agter hulle behoort aan die LEDE. Kom WPCA, Julle is sterker as wat julle dink.
  25. I dont think we must follow the "PRO Riders" logic. We are 40+ 'ers in a complete different class, or type of cyclists. And then you can even split the epic field in the 30-40 hour riders, 40- 50 hour riders , and the rest. so, all in all, if you are planning on riding in the 55-65 hour group, we need to do things different than the 30 - 40 hour guys?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout