Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. colonel, please dont you start getting soft here as well. Did you buy the misses, that pienk shoes for valentines day?
  2. Ouens , ek weet dit maak nie 'n verskil. maar ek ry nie in klub klere (Harmony) totdat ek my lisensie gekry het. Die rede is eenvoudig, die Klub moet pressure op CSA en hul license system sit, nie ek nie, ek het gedoen wat ek moes, klub gelde betaal, 'n amptelikke lid geword, en toe my licence betaal. Nou niemand mis my nie, maar so what.
  3. i agree, the colors just don't gel
  4. difficult, but a ca'dale rush with sram went R20k two weeks ago. I guess between R17k - 18k.
  5. Het jy "willie e" se winkel probeer? As daar iemand is wat het of vinnig kan kry is dit hulle.
  6. poor colonel, and he though this is going to die down quickly? I guess you had a cellphone reminder about this pienk shoes.
  7. Nee, oomH dis my phytons wat ek van verlede jaar het en dis reeds goed gebruik. Ek het dit weg gegooi. maar ek dink dit kan wees dat omdat dit 'n sagte compound tire is, dat die grip van die teer dit bietjie te veel ge-message het en die layers laat los trek het in die binnekant. My nuwes word eers volgende maand opgesit. Ek het nou daai crossmarks opgesit vir eers.
  8. On saturday after about 80km (just outside Malmesbury), my tyre went out of shape and had to stop. It was pumo max pressure: 4 bar. It looked like the one a golf ball popping out on the one side and the tire litterly at that point sat one side of the rim and just after the golf ball went to the ortherside of the rim. At home I removed the tire and found that on the inside you get 'n "skin or layers" of wire thats attached to the rubber itself, and that had bubbles all in the middle of the tire. Could it be that the pressure, and the way the tire grip on the road it got to much heat and the 2 came apart.? Maybe because its a soft compound?
  9. If I recall correct, I think Poisen was mugged at that vibricate walls as well. but, maybe I got the names confuse, but I'n pretty sure she was a victim.
  10. Ek verstaan dat hulle hom 'n pos aangebied het. Blykbaar 'n "comminications chief in charge" om die Hubbers se klagtes te ondersoek, en 'n call te maak of dit net strontpraat of merit in het Hy onderhandel nog blykbaar oor die dress code en genoegsame Televisie en Carte Blance tyd. Hy's nogal hard gebak. Ek dink hy soek ook nog 'n CSA unlimited Credit Card, krokkodil vel skoene. As ek CSA is, stuur ek hom in se merdes in, maar Voetsek is mos glad met die bek, so ek dink hy gaan daai job nog land voor die April kongres. popeye2008-02-07 02:14:38
  11. Kayamandi, also the most nutorious bike hijacking place in the northern surburbs. This is were you loose a bike at knive point.
  12. Jong, voetsek het ingebel, blykbaar op 'n nuwe storie. Maar dit kan dalk 'n photo shoot van bladsy 3 wees vir Die Son
  13. Willehond: Hierdie posisies moet nominations kry: Kyk die laaste een, maybe is daai 'n (hopelik ppa funride side) verwikkeling. v President v Vice President v Director Road plus three (3) Commissioners v Director Track plus three (3) Commissioners v Director Development & Transformation plus three (3) Commissioners v Director Recreational plus three (3) Commissioners. popeye2008-02-07 00:36:27
  14. Big mamma, wat rook jy, ek soek ook van daai twak Ek is van die WP, ek se nie 'n WP ou moet rule. Ek se net die WPCA moet die regte ouens (in hulle opinie nomineer) Die Unies sal besluit wie die regte ou is wat hulle daar wil sien EK SE: Die WPCA moet nie onder mekaar baklei om NAME op die nomination list te sit nie. Hulle moet by die CSA vergadering opdaag met 'n idee van wie moet lei en dit voorle. Kom nou, lees mooi stadig. Ons in die WP is nie so stupid om te dink die CSA moet uit WP ouens bestaan. Lawrence, Tannie Silvia, Davie boy, Hein Kroft is WP ouens, en ons het 'n probleem met hulle, so, sit jou lees bril op en lees mooi.
  15. Nee ek verstaan, en Carinus werk nou vir CSA, so hy kan ook nie hier uit sy beurt praat. Hy moet versigtig wees met die woorde wat hy se en hoe hy dit se op die Hub So, as hy dan nie heeltemal se wat julle wil hoor, en julle dit nie laaik of nog steeds nie verstaan.... Is dit mos dan beter om CSA vir 'n amptelikke verduideliking te vra. Bel daai CSA nommer, Praat met tannie Sylvia, *** haar uit omdat sy jou e-mail nie lees of antwoord maar om Carinus heeltyd hier te gun, (en hy is een van ons, hy's 'n hubber) is net nie reg. Daai ouens van CSA lees hierdie bord, hulle monitor wie wat se, so Carinus kannie overstep op 'n ander ou se area. *** hom uit omdat ons nog nie die liksens kaartjie het , dis sy responsibility, maar waar die geld gespend word is deel van 'n "budget" en LW en die Raad moet dit antwoord. Vra dat LW 'n omsendbrief of publication op die website sit om dit te verduidelik, maar arme Carinus kry nou pak Dis soos in die skool, as een outjie in die klas raas moet almal in die hoekie gaan sit, plek om die klein wetter pak te gee wat so raas. Ek laaik ook pie's, steak en kidney is my fav. maar ek mag dit nie nou eet, so ek bly maar by groen slaai en koolsop.
  16. Butafly, thats why its so important that the Club Chairmans put the correct names on the table at the WPCA meeting. And... and this is normally the big issue.... HOW TO GET EVERYONE TO AGREE ON ONE PERSON'S name with the Unions support. Daars mos altyd mensemet verskuilde agenda's. Maar eks seker Jaco is sterk genoeg om almal te kry om in een rigting te trek. Ons moet net onthou om Poisin die oggend van die 18de goed kwaad te maak, dan sal daai oomies nie daardie aand met die vergadering baie tee praat en kibbel.
  17. Azonic, the Continental Twister Supersonics is not tubeless, so I put them on my crossmax rim and put juice in, but I found that it still loose air over 2 or 3 days. It works, but you have to pump every 2 to 3 days. You find the same?
  18. big mamma, met wie praat jy, of het jy net hardop gedink?
  19. Hey. Is julle forkin stupid. As julle wil weet wat CSA met julle licence geld maak gaan na hulle website en stuur hulle 'n mail., of bel hulle. Maar CSA het nie nodig om hulle sake hier in die openbaar en op die HUB te kom bespreek. As jy 'n probleem met jou BMW Gerage het omdat hulle jou gecharge het vir 'n diens, Bel jy die Gerage wat aan jou kar gewerk het of bel jy Top Wheels? Veral julle donners met die grade, hou op stupid wees.popeye2008-02-07 00:00:35
  20. bob, gaan tel jou bakstene. Jy klink asof jy ook 'n baksteen is, maybe die beter soort) 'n paver
  21. First asked him if he is interested in the CEO position. Than asked him to launch a campaign. So by the way: I think there is 23 positions to be nominated and to be decided on ( not all permanent staff, but also volunteers) So, if you want to make a difference (and not looking for someone to do it) get involved in your club.
  22. Hey, Lem is President of Boland Cycling. Not the place for him to air his view here. Go to your club chair and tell him that they must Put Mr Lem's name on the nominations list for CEO. AND IF YOU WANT CSA FINANCIAL STATEMENT, dont asked Carinus on the Hub, go to CSA website and request it from them. (as a member of a club and of CSA) CSA dont have to answer or supply Financial Reports to Hubbers. popeye2008-02-06 06:39:29
  23. Is julle ouens dom? Die 23 April gaan 'n slagting wees. Moenie julle kinners skool toe stuur op daai dag Moenie uit die bed klim daai dag Bel jou klub, vind uit wat daai dag gebeur, en dan praat jy sommer met jou voorsitter oor wat hy by sy provinsiale vergadering moet se vir die Unie Voorsitter Komaan ouens, moet Voetsek nou die storie eers Huisgenoot toe vat voor julle verstaan. Voetsek praat nie meer baie met my, hy soek nog Jan. se pay, maar ek betaal hom nie vir halwe stories.
  24. Doug, Carinus is "klein lemmetjie", hy is die ou wat die TV Celeb is. Groot Lem is die ouer en leelikke broer van Carinus. Groot Lem is die BAAS van Boland Cycling, Moet nou nie hulle ook confuse soos die twee chris willemse pa en seun combination.
  25. Ja, hoekom kruip Oom Lawrence weg? Of berei hy voor vir die April gatskop beraad? Hoe lyk dit, kan ons nie 5 suits sponser vir Rasta man? Julle het mos genoeg geld van SARS gekry om 'n rastaman se image te change. Ek het nog 'n ou Pofadder Hoerskool das wat hom sal pas. Ek sal dit donate to the man.popeye2008-02-06 04:30:13
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout